Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinzee Oceanfront Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ilana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 41 resensies vir Kleinzee Oceanfront Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Niel T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel T

Ongelooflik rustig.

Baie lekker, dankie.

William V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William V

Enjoyable stay.

Spacious, clean rooms. Friendly staff.

Koos E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos E

Uitstekend.

Ons verblyf was van 5-ster gehalte.

Cara-ann P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Cara-ann P

Ons het heerlik gekuier met 'n pragtige see-uitsig.

Sien sterre.

Petrus S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus S

Lekker gebly. Vriendelike personeel wat v lekker ontbyt sorg.

Baie lekker gewees! Kan redelik gemaklik area daarvandaan verken!

Mirike D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirike D

Salig en beeldskoon.

Ons het heerlik gebly. Dis die mooiste uitsig met 'n baie lekker rustigheid aan die plek. Diens was uitstekend.

Hansie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hansie V

Eindelose see-uitsig, pragtige kamer en geriewe, skoon en fantastiese ontbyt!

Dit was 'n heerlike ervaring, kan dit sterk aanbeveel.

Daleen E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen E

'n Wenner!

Die ligging is perfek en die personeel was fantasties. Ons het dit ongelooflik baie geniet en sal verseker weer in die toekoms 'n draai maak.

Belinda B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda B

Onvergeetlike verblyf.

Goeie ligging, baie netjies, heerlike ontbyt en als wat jy nodig mag hê en nog meer. Ongelooflike diens van Monica gekry.

Karlien V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien V

Uitstekende ligging! Pragtige kamers!

Verblyf, diens uitsig en ligging is uitstekend! Sal definitief aanbeveel!

Tsepiso M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tsepiso M

Worth every penny, spectacular views.

I loved the guesthouse and the views were spectacular. Looking forward to booking again when it's whale season just to catch the whale on site. I had a birthday celebration from the lovely staff just before I left.

Angelo P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angelo P

Lovely rooms with great views!

Great stay, Wi-Fi and TV are not available because of power cuts! The whales frolicking in the bay was however great entertainment! Awesome stay, we will be back!

Kleinzee Oceanfront Guesthouse se terugvoer

Thank you for your excellent review. Kleinzee does have solar panels and an inverter to keep the Wi-Fi and Netflix on during loadshedding. You experienced a temporary, region-wide, Openserve cable failure.

Kleinzee Oceanfront Guesthouse
Angela D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angela D

Dit was absoluut heerlik om net te rus. Die view was fantasties, kan nie beter nie. En die diens was uitstekend. Monica is a gem.

Die hele ondervinding was uitstekend. Die diens het vir my baie uitgestaan. Monica is 'n gem. Ligging van Kleinzee Oceanfront Guesthouse is natuurlik die beste. Ek het net gesukkel om kos te find vir lunch en aandete. Dit was vir my nie te lekker nie om rond te ry net om kos te gaan kry nie. Vir die res, geen complaints!

Hildegarde B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hildegarde B

Uitstekende diens.

Mooiste uitsig met uitstekende diens van personeel. Sal altyd daar wil bly.

Chris V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V

Pragtige veilige ligging, die diens is uitstekend, ontbyt was heerlik.

Personeel is ongelooflik vriendelik en behulpsaam, sal beslis hierdie gastehuis aanbeveel, die ligging ook pragtig.

Johann J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann J

Uitstekend!

Die verblyf by Kleinzee was verskriklik lekker! Monica laat mens sommer tuis voel en so vriendelik en behulpsaam. Ons het absoluut niks kort gekom nie. En die ontbyt was uit die boonste rakke! As ons weer in Gansbaai oorslaap, sal Kleinzee beslis my eerste keuse wees.

Therona J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therona J

Uitstekend!

Ons is bederf van die eerste oomblik af. Monica en Anna is diamante wat ons so tuis laat voel het. Die ontbyt is 5 ster kwaliteit. Die kamers is pragtig en die uitsig is asemrowend. Die walvisse baljaar letterlik op jou voorstoep! Ons gaan vir seker weer daarheen.

Jaun-marie V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaun-marie V

Mooiste uitsig, netjies en baie goeie diens.

As jy wil ontspan en vergeet van die besige stadslewe dan is Kleinzee Oceanfront Guesthouse vir seker die plek om te besoek. Mooiste uitsig en baie netjies. Ontbyt is heerlik en diens is fantasties. Tania laat mens baie spesiaal voel en maak seker jy geniet jou tyd ten volle. Sal vir seker terug gaan na Kleinzee en sal dit vir almal aanbeveel.

Cillié V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cillié V

Ek het die verblyf bespreek vir my ma en 'n vriendin en hulle kon nie uitgepraat raak oor hierdie uitmuntende verblyf nie!

Dankie Kleinzee.

Louis D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D

Onbeskryflike groot voorreg om hier tuis te wees.

Monica dankie, jy is waarlik 'n juweel vir hierdie bedryf, van die dag wat jy ons ontvang het was ons tuis, dankie vir die verskriklike lekker ontbyt, die vuurmaak in die kaggel en jou vriendelikheid. En al die ander bederf, jy is 'n ster, hou so aan. Dankie.

Liezel S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel S

Die uitsig is asemrowend. Sal definitief weer teruggaan.

Die gasvrou het ons so welkom laat voel. Dankie Monica. Die uitsig vanaf die kamer is asemrowend. Die kamer en badkamer is ruim. Die gastehuis is baie netjies. Ontbyt was baie lekker. Sal definitief weer teruggaan en aan vriende dit voorstel om daar tuis te gaan. Sal ook voordelig gewees het as daar restaurante stapafstand was.

Vicki S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicki S

Monica goes above and beyond to make your stay absolutely perfect.

Very good breakfast, stunning rooms with the best view. We loved our stay. Thank you.

Johan B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Fantastiese ervaring om daar te bly.

Uitstekende ligging en uitsig oor die see.

Elmarie P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie P

Naweek wegbreek.

Fantastiese uitsig, heerlike ontbyt, beste diens en pragtige kamer, beveel hierdie gastehuis aan. Monica het ons gehelp met restaurantbesprekings ens, haar vriendelike kommunikasie was uitmuntend.

Venessa D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa D

Home away from home!

Van die begin tot die einde. Monica & Anna se vriendelike diens. Dit het gevoel of ons by die huis gekuier het net met die meeste wonderlikste uitsig bygevoeg. Regtig 'n baie baie nice plek. Netjies, goed uitgerig, die heerlikste ontbyt. Die privaatheid. Die ekstra myl wat hulle loop. Nee heng, julle het verseker `n gereelde kliënt bygekry. 'n Familie weg van die huis - baie dankie vir die mees wonderlikste wegbreek ooit.

Susan M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan M

Gerieflik. Beste venue vir walviskyk.

Gerieflike kamers. Vriendelike en goeie diens. Ontbyt heerlik, maar kan miskien bietjie afwissel. Beste uitsig vir walviskyk.

Tea N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tea N

Courteous and efficient service. Great breakfast with an awesome view!

Delightful B&B in good location within De Kelders. Recommended for short stay. No swimming beach in proximity, if that is a priority!

Bennie D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie D

Pragtige plek.

Baie vriendelike mense en puik diens.

Susan M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan M

Goeie ligging, wonderlike uitsig, gerieflik en goeie, vriendelike diens.

Ideaal vir walvisbesigtiging.

Nicholas H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas H

Excellent stay!

Fantastic guesthouse with an excellent location (and a wonderful breakfast). Highly recommend.

Adriana G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriana G

Pragtige gastehuis met 'n ongelooflike uitsig.

Vriendelike en goeie diens. Heerlike ontbyt.

Courtney L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Courtney L

Rustig, asemrowende uitsig en 5 ster-gasvryheid.

Alhoewel dit 'n baie vlugtige kuiertjie was, was Kleinzee presies wat ons nodig gehad het. Vanaf 'n warm welkom na uitspan op die balkon met 'n uitsig wat eintlik jou asem wegslaan was dit presies wat ons nodig gehad het. Rus vir die siel. Sal beslis weer 'n draai daar maak en die keer vir 'n langer kuier! Sal definitief aanbeveel vir enige iemand wat net weg wil kom van al die daaglikse gejaag.

Abee H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abee H

Baie goeie ligging, heerlike ontbyt, gerieflike kamer, baie goeie diens.

Die gastehuis is op die seefront met 'n lekker ou voetpaadjie wat jou lei na oulike plekkies en die uitsig oor die baai is onbeskryflik mooi.

Tes B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tes B

Weekend at Kleinzee.

Lovely and perfect spot for whale watching and enjoying the view. Also to enjoy walking along the coast into the nature reserve.

Esmé V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esmé V

Wonderlik om so naby aan die see te wees

Die ontvangs was hartlik en om op jou eie stoep n heerlike ontbyt te geniet is n lekker bederf. Die uitsig en om so naby aan die see te wees was n lekker bonus

Nerina P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerina P

Wat 'n ongelooflike mooi plek en ervaring!

Kleinzee is 'n definitiewe moet as jy jou siel wil laat rus. Die personeel, diens en kos was uitstekend. Sekerlik een van die mooiste uitsigte van Walkerbaai en die Overberge! Sal definitief weer terugkom.

Rian O - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rian O

Aangename rustige verblyf, uitstekende diens, alles baie skoon en netjies, besonderse uitsig.

Kamer en algemene diens uitstekend, 'n item wat egter aandag moet kry, TV-opvangs was buite werking, belofte was gemaak dat herstel sou plaasvind, egter nie uitgevoer, vir die soort tarief behoort alles in werking te wees. Voorstel - voorsiening van 'n ysbak met ys.

Johan D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Uitstekende verblyf wat ek aanbeveel.

Kleinzee Oceanfront Guesthouse is van die heel beste wat ek wêreldwyd teëgekom het.

Frederick H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick H

Ongelooflike uitsig en baie vriendlike gasheer.

Die uitsig en atmosfeer van ons voordeur af was ongelooflik! Dit gekoppel met die supervriendelike Linda het Kleinzee een van ons mees onvergeetlike avonture gemaak.

Antonie L - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie L

Ons sal definitief weer daar bly indien ons weer in die omgewing is!

Ek dink dit was absoluut fantasties, met wonderlike, persoonlike diens!

Vanaf
Vanaf R2 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cliff-straat 59, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a84b14defd67f5de0bb32514e585df1c638cde39e2b628d07a3b4e041ea44e97197bcd3be9977df15c3e5203ecd59f52beb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 59 Cliff Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.553385 19.367728

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang