Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klinkies

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Klinkies Kuier
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die eenheid het 1 slaapkamer en is geskik vir 4 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en daar is 'n bank in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Let asb. dat die eenheid nie 'n TV het nie, maar wel WiFi. Verder is daar braaigeriewe en veilige parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Huisreëls

Slegs 1 voertuig per eenheid word op die perseel toegelaat.
Lugversorging is nie beskikbaar nie, maar waaiers en verwarmers word voorsien.
'n Bababedjie is op versoek beskikbaar.
Rook en vape is binnenshuis verbode.
Partytjies en geleenthede word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Bykomende gaste sal nie toegelaat word om oor te bly nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Klinkies Leef
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 'n privaat ingang en is 'n oopplan-kamer met 'n dubbel- en enkelbed. Daar is 'n sitarea en 'n kombuisie wat met 'n stoof, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die badkamer het 'n bad en stort en verder is daar 'n plafonwaaier en 'n lessenaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Huisreëls

Slegs 1 voertuig per eenheid word op die perseel toegelaat.
Lugversorging is nie beskikbaar nie, maar waaiers en verwarmers word voorsien.
'n Bababedjie is op versoek beskikbaar.
Rook en vape is binnenshuis verbode.
Partytjies en geleenthede word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Bykomende gaste sal nie toegelaat word om oor te bly nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Klinkies Suite
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die suite het 1 slaapkamer, sitarea, kombuis en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, gemaklike sitplek en 'n werkstasie. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Let asb. dat die eenheid nie 'n TV het nie, maar wel WiFi. Verder is daar braaigeriewe en veilige parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Huisreëls

Slegs 1 voertuig per eenheid word op die perseel toegelaat.
Lugversorging is nie beskikbaar nie, maar waaiers en verwarmers word voorsien.
'n Bababedjie is op versoek beskikbaar.
Rook en vape is binnenshuis verbode.
Partytjies en geleenthede word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Bykomende gaste sal nie toegelaat word om oor te bly nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Klinkenberg-straat 65, Van der Hoffpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2193547071f8344ffbf826d605890e4acf98716d4e89feee7a641ac299ceed2e3b95af7ee9585a8bbfeac6c41489dd048c49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 65 Klinkenberg Street Van der Hoffpark 2531 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -26.700203449391 27.11152073571

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang