Klinkies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Leanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Wilma C - Aug 2024
Algehele gradering
Was net oornag maar baie gerieflik.
Elsabé M - Aug 2024
Algehele gradering
Awesome!
As M - Mei 2024
Algehele gradering
Oornag tuiste met rustigheid.
Andre D - Mei 2024
Algehele gradering
Ruim, baie netjies en laat mens tuis voel.
Keandra O - Apr 2024
Algehele gradering
I enjoyed my stay. It was warm and quiet.
Yolandi C - Jan 2024
Algehele gradering
Baie dankie vir baie aangename verblyf!
Klinkies se terugvoer
Julle was wonderlike gaste en is altyd weer welkom.
Tersia S - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker. Sal weer gaan.
Dawie Snyman S - Feb 2024
Algehele gradering
Netjiese skoon verblyf teen billike prys.
Michael S - Jul 2024
Algehele gradering
Baie goeie ligging en gasvryheid.
Theresa H - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik. Die braaigeriewe was 'n absolute bonus.
Frits T - Apr 2024
Algehele gradering
Idiaal vir naweek aktiwiteite by NWU.
Hennie R - Feb 2024
Algehele gradering
Whether I stay there again, will depend on the response to the rules issue.
Charlene, Ec D - Mei 2024
Algehele gradering
Advertensie is misleidend. Daar is nie 2 slaapkamers nie.
Lees meerDia R - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig, skoon en vriendelike diens.
Klinkies se terugvoer
Baie dankie dat jy by ons oorgebly het. Hoop ons sien jou sommer gou weer!
Hendrik S - Feb 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker geslaap. Dit was stil en rustig en netjies en veilig.
Jaco R - Feb 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en skoon. Goed toegeruste eenhede.
John W - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker vir die doel wat ons gehad het.
Klinkies se terugvoer
Beste John.
Dankie vir jou terugvoer. Ons sal sodra ons weer fondse beskikbaar het werk maak van die matras. Dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het.
Mariette V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie dankie vir 'n heerlike verblyf. Die gasvryheid en netheid was uitstaande.
Etienne B - Jun 2022
Algehele gradering
Was vinnig en maklik.
Klinkies se terugvoer
Dankie Etienne.
Ons sal verseker daarna kyk.
Goretti V - Okt 2021
Algehele gradering
Veilig en baie netjies.
Klinkies se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons gebly het. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Phillip S - Mei 2021
Algehele gradering
Lekker, stil omgewing en netjies.
Klinkies se terugvoer
Baie dankie dat jy by ons gebly het.
Ons hoop ons sien jou weer!
Amanda D - Mei 2021
Algehele gradering
Gerieflik, ontspanne en rustig
Klinkies se terugvoer
Dankie vir jou antwoord. Laat weet gerus waar ons kon verbeter op die netheid vir jou.
Charmaine N - Apr 2021
Algehele gradering
Baie oulike plekkie.
Klinkies se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons oorgebly het.
Hoop ons sien julle weer.
Carina G - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik om daar te bly, alles was netjies!
Klinkies se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering. Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Leanie en Juan
Telani B - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was perfek. Veilig en netjies met lekker leefarea. Gasvry en vriendelik ontvang.
Klinkies se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie.
Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Corne M - Jan 2021
Algehele gradering
Huislik
Klinkies se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Denise B - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie netjies en stil.
Klinkies se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering.
Sanmarie M - Okt 2021
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Klinkies se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons gebly het. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Nicolai V - Okt 2021
Algehele gradering
Werk in proses.
Lees meerKlinkies se terugvoer
Hallo Nicolai.
Jammer oor die stort. Dankie dat jy dit egter vir ons genoem het. Ons sal dadelik aan dit aandag gee.
Wees verseker dat ons wel bietjie skuiwings maak wanneer 2 persone die enkelbeddens gebruik om dit te gebruik.
Ons sal wel jou kommentaar in ag neem en kyk waar ons kan verbeter.
Niel V - Nov 2020
Algehele gradering
Baie gemaklik en netjies.
Klinkies se terugvoer
Baie dankie vir u goeie terugvoer. Ons sien uit om u weer te ontvang.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Klinkenberg-straat 65, Van der Hoffpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang