Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klinkies

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Wilma C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Was net oornag maar baie gerieflik. Sal beslis weer hier bly as ek in Potch is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabé M
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Awesome! Will definitely stay there again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Oornag tuiste met rustigheid. Met die intrapslag het ons baie tuis gevoel. Skoon, netjies en rustige plekkie. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Ruim, baie netjies en laat mens tuis voel. Baie lekker gebly. Privaat, skoon en netjies en baie ruim. In 'n lekker area gelee wat stil was, maar ook naby aan winkels, ens. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keandra O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

I enjoyed my stay. It was warm and quiet. It was wonderful. The room was neat and looked gorgeous.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Baie dankie vir baie aangename verblyf! Sjoe, ek kan nie onthou wanneer laas ek in sulke ongelooflike skoon en netjiese verblyf oornag het nie! Die gasvryheid was uitstekend, en die verlengde inklok- en uitkloktye was baie gerieflik! Dis heerlik rustig en stil, die beddens slaap heerlik! As ons ooit weer deur Potch gaan, sal ons vir seker weer by julle oorslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leanie
Klinkies
Julle was wonderlike gaste en is altyd weer welkom.

Tersia S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Baie lekker. Sal weer gaan. Ons het vreeslik lekker gebly. Dit is ons 2de keer by Klinkies en ons sal weer van hulle gebruik maak. Baie dankie vir wonderlike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie Snyman S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2024

Netjiese skoon verblyf teen billike prys. Baie lekker gebly, dankie. Ek sou wel lugversorging wou bygevoeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael S
Kort verblyf
4.6
Jul 2024

Baie goeie ligging en gasvryheid. Baie lekker, dankie. Rus en vrede was goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Theresa H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Feb 2024

Heerlik. Die braaigeriewe was 'n absolute bonus. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Leanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Klinkenberg-straat 65, Van der Hoffpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2193547071f8344ffbf826d605890e4acf98716d4e89feee7a641ac299ceed2e3b95af7ee9585a8bbfeac6c41489dd048c49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 65 Klinkenberg Street Van der Hoffpark 2531 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -26.700203449391 27.11152073571

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang