Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klinkies

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Leanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 30 resensies vir Klinkies
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Wilma C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma C

Was net oornag maar baie gerieflik.

Sal beslis weer hier bly as ek in Potch is.

Elsabé M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé M

Awesome!

Will definitely stay there again!

Anna M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna M

Oornag tuiste met rustigheid.

Met die intrapslag het ons baie tuis gevoel. Skoon, netjies en rustige plekkie. Dankie.

Andre D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Ruim, baie netjies en laat mens tuis voel.

Baie lekker gebly. Privaat, skoon en netjies en baie ruim. In 'n lekker area gelee wat stil was, maar ook naby aan winkels, ens. Sal weer daar bly.

Keandra O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keandra O

I enjoyed my stay. It was warm and quiet.

It was wonderful. The room was neat and looked gorgeous.

Yolandi C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi C

Baie dankie vir baie aangename verblyf!

Sjoe, ek kan nie onthou wanneer laas ek in sulke ongelooflike skoon en netjiese verblyf oornag het nie! Die gasvryheid was uitstekend, en die verlengde inklok- en uitkloktye was baie gerieflik! Dis heerlik rustig en stil, die beddens slaap heerlik! As ons ooit weer deur Potch gaan, sal ons vir seker weer by julle oorslaap!

Klinkies se terugvoer

Julle was wonderlike gaste en is altyd weer welkom.

Klinkies
Tersia S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia S

Baie lekker. Sal weer gaan.

Ons het vreeslik lekker gebly. Dit is ons 2de keer by Klinkies en ons sal weer van hulle gebruik maak. Baie dankie vir wonderlike diens.

Dawie Snyman S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie Snyman S

Netjiese skoon verblyf teen billike prys.

Baie lekker gebly, dankie. Ek sou wel lugversorging wou bygevoeg.

Michael S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael S

Baie goeie ligging en gasvryheid.

Baie lekker, dankie. Rus en vrede was goed.

Theresa H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa H

Heerlik. Die braaigeriewe was 'n absolute bonus.

Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Frits T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frits T

Idiaal vir naweek aktiwiteite by NWU.

Lekker gebly by Klinkies.

Hennie R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie R

Whether I stay there again, will depend on the response to the rules issue.

It was okay. But I was embarrassed by the owners of Klinkies because their publication of the house rules on the website did not match up. Also, the owners should have sent through their rules on the date I made full payment and not on the morning of my arrival at the guest house.

Charlene, Ec D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene, Ec D

Advertensie is misleidend. Daar is nie 2 slaapkamers nie.

Misleidende bemarking. Dit lyk of daar 2 slaapkamers is, een met 'n dubbelbed en een met twee enkelbeddens. Die 2 enkelbeddens was egter in die sitkamer en was omtrent op die vloer en die ruimte is beslis nie geskik vir 4 volwassenes nie. Ons is amper 60 jaar oud en moes op daai lae beddens slaap. Daar was nie genoeg plek vir ons bagasie en om te loop nie. Die eenheid is ook nie gediens in die 4 dae nie. Ons asblik het oorgeloop van afval. Geen ekstra toiletpapier is uitgesit nie en die laaste aand het ons geen toiletpapier meer gehad nie. Die eienaar was ook nie baie vriendelik nie.

Dia R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dia R

Rustig, skoon en vriendelike diens.

Sien sterre.

Klinkies se terugvoer

Baie dankie dat jy by ons oorgebly het. Hoop ons sien jou sommer gou weer!

Klinkies
Hendrik S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S

Ons het baie lekker geslaap. Dit was stil en rustig en netjies en veilig.

Ons was baie vriendelik ontvang en alles wat nodig is was volledig verduidelik.

Jaco R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco R

Baie gerieflik en skoon. Goed toegeruste eenhede.

Eienaar was baie gaaf en hulpvaardig.

John W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John W

Baie lekker vir die doel wat ons gehad het.

Net een gedagte, die matras op die bed moes al sowat 20 jaar terug vervang gewees het.

Klinkies se terugvoer

Beste John.

Dankie vir jou terugvoer. Ons sal sodra ons weer fondse beskikbaar het werk maak van die matras. Dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het.

Klinkies
Mariette V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V

Baie dankie vir 'n heerlike verblyf. Die gasvryheid en netheid was uitstaande.

Klinkies is een van die skoonste en netjieste blyplekke wat ek nog by was. Die area is baie rustig en is nie ver van die Mooirivier Mall nie.

Etienne B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne B

Was vinnig en maklik.

Ek sal net kyk om die stortkop te verander, anders was dit regtig baie lekker dankie.

Klinkies se terugvoer

Dankie Etienne.

Ons sal verseker daarna kyk.

Klinkies
Goretti V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Goretti V

Veilig en baie netjies.

Sien sterre.

Klinkies se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons gebly het. Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Klinkies
Phillip S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip S

Lekker, stil omgewing en netjies.

Baie skoon en netjies.

Klinkies se terugvoer

Baie dankie dat jy by ons gebly het.
Ons hoop ons sien jou weer!

Klinkies
Amanda D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D

Gerieflik, ontspanne en rustig

Vriendelike, hulpvaardige diens, skoon en netjies, waarde vir geld.

Klinkies se terugvoer

Dankie vir jou antwoord. Laat weet gerus waar ons kon verbeter op die netheid vir jou.

Klinkies
Charmaine N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine N

Baie oulike plekkie.

Baie netjies en oulik. Veilig en stil.

Klinkies se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons oorgebly het.
Hoop ons sien julle weer.

Klinkies
Carina G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina G

Dit was heerlik om daar te bly, alles was netjies!

Ons gasvrou was fantasties, sy het die ekstra myl gegaan vir ons.

Klinkies se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering. Ons sien uit om julle weer te ontvang.

Leanie en Juan

Klinkies
Telani B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Telani B

Dit was perfek. Veilig en netjies met lekker leefarea. Gasvry en vriendelik ontvang.

Dit was 'n baie lekker oorslaap! Die eenheid is silwerskoon en die rustige atmosfeer laat mens sommer dadelik ontspan na 'n lang rit. Beslis waarde vir geld. Alles is daar wat mens kan nodig hê. Ons sal definitief weer daar oorslaap.

Klinkies se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie.

Ons sien uit om julle weer te verwelkom.

Klinkies
Corne M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne M

Huislik

Dit was bekostigbaar, skoon en gemaklik.

Klinkies se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien uit om julle weer te ontvang.

Klinkies
Denise B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denise B

Baie netjies en stil.

Sal graag wil sien dat daar 'n TV is. Maar andersins baie netjies en sal dit definitief aanbeveel.

Klinkies se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoering.

Klinkies
Sanmarie M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanmarie M

Gerieflike verblyf.

Skoon, gemaklike akkommodasie.

Klinkies se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons gebly het. Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Klinkies
Nicolai V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolai V

Werk in proses.

Op die oog af lyk Klinkies na 'n lekker plek. Dit is ook, maar daar is tog 'n paar goed wat pla. Die stort se teëlwerk is baie oud en nie netjies gedoen nie. Die grout van die boonste helfte is mooi wit, maar die onderste helfte is swart van vuil/ouderdom. My 2de opmerking is oor die dubbelbed - die matras daarop is nie op standaard nie. 3de opmerking is dat die prys te veel is vir wat mens kry. Die slaapkamer is baie klein. Die leefarea is die 2de slaapplek en as daar 2 enkelbedjies in is, dan sal daar nie leefarea wees nie. Positief: Daar is meer kamers as net die een waarin ons geslaap het. Dalk is daardie nie so oud soos ons s'n nie. Dit is 'n baie rustige area. Ons het geen geraas in die aand gehad nie.

Klinkies se terugvoer

Hallo Nicolai.
Jammer oor die stort. Dankie dat jy dit egter vir ons genoem het. Ons sal dadelik aan dit aandag gee.
Wees verseker dat ons wel bietjie skuiwings maak wanneer 2 persone die enkelbeddens gebruik om dit te gebruik.
Ons sal wel jou kommentaar in ag neem en kyk waar ons kan verbeter.

Klinkies
Niel V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel V

Baie gemaklik en netjies.

Plek vir 4, alles wat nodig is vir 'n rustige nagrus.

Klinkies se terugvoer

Baie dankie vir u goeie terugvoer. Ons sien uit om u weer te ontvang.

Klinkies
Vanaf
Vanaf R810
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R810
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Klinkenberg-straat 65, Van der Hoffpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2193547071f8344ffbf826d605890e4acf98716d4e89feee7a641ac299ceed2e3b95af7ee9585a8bbfeac6c41489dd048c49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R810 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 65 Klinkenberg Street Van der Hoffpark 2531 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -26.700203449391 27.11152073571

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang