Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klinkies

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Klinkenberg-straat 65, Van der Hoffpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R810 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Klinkies is in Van der Hoffpark in Potchefstroom en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Verblyf bestaan uit 3 eenhede wat met selfsorggeriewe toegerus is. Die eenhede is vir 2 tot 4 gaste geskik en elke eenheid het veilige parkeerplek en WiFi.

Daar is nie TV's nie, maar gaste kan gratis WiFi geniet.

Verder is daar braaigeriewe en veilige parkeerplek vir 1 voertuig per eenheid op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Wilma C
Saam met lewensmaat
5.0
Was net oornag maar baie gerieflik. Sal beslis weer hier bly as ek in Potch is.
Aug 2024
Elsabé M
Saam met vriende
5.0
Awesome! Will definitely stay there again!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Anna M
Saam met lewensmaat
5.0
Oornag tuiste met rustigheid. Met die intrapslag het ons baie tuis gevoel. Skoon, netjies en rustige plekkie. Dankie.
Mei 2024
Andre D
5.0
Ruim, baie netjies en laat mens tuis voel. Baie lekker gebly. Privaat, skoon en netjies en baie ruim. In 'n lekker area gelee wat stil was, maar ook n...
Sien meer
Mei 2024
Keandra O
Besigheidsreis
5.0
I enjoyed my stay. It was warm and quiet. It was wonderful. The room was neat and looked gorgeous.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Leanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Klinkenberg-straat 65, Van der Hoffpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Klinkies het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R810
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R810
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Klinkenberg-straat 65, Van der Hoffpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2193547071f8344ffbf826d605890e4acf98716d4e89feee7a641ac299ceed2e3b95af7ee9585a8bbfeac6c41489dd048c49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R810 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 65 Klinkenberg Street Van der Hoffpark 2531 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -26.700203449391 27.11152073571

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang