Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klip en Kristal Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Pieter E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Dit was goeie waarde vir geld. Ons het dit geniet by Klip en Kristal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wp S
1 nag
5.0
Jul 2024

Fantasties! Het dit geniet. Sal dit aanbeveel en weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patricia M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Enjoyed the stay. Excellent customer service and the place is beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Professionele diens, vriendelik en hulpvaardig. Sien bo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Una
Klip en Kristal Guest House
Baie dankie vir die goeie terugvoer, Lorraine. Dit was ook lekker om julle hier te kon akkommodeer. Hoop om julle weer hier te verwelkom. Vriendelike groete Una

Reinhardt G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2022

Ruim Akkommodasie. Kamer was fantasties met alles wat ons nodig gehad het. Lieflike uitleg met baie spasie. Ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Una
Klip en Kristal Guest House
Baie dankie vir jou goeie terugvoering Reinhardt. Vriendelike groete, Una

Melissa V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Very comfortable Thank you, we enjoyed the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Rustig, aangenaam, met vriendelike personeel. Baie gerieflik in stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Die diens is puik! Dit was awesome!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ella M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2021

Dit was puik! Kamer, bad- en stortgeriewe uistekend! Ontbyt was puik en tafels was netjies gedek. Alles skoon, netjies en veilig! Sal hulle beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Una
Klip en Kristal Guest House
Baie dankie vir die goeie terugvoer Ella, Dit was ook lekker om julle hier te kon akkommodeer. Hoop om julle weer hier te verwelkom. Vriendelike groete Una

Nadia S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Baie netjiese kamer met als wat jy nodig het Netjies met baie vriendelike diens

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Una Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 602
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 602
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Moffat Straat, Bela Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b9aae71cfdcd1a2ba73bf7585acc2b5f43c8b192e5e5b1e86403cee4ce1b1be1029fd3c73def975eee368ad46a7ee415bb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 602 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 66 Moffat Street Bela Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.88346 28.28492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang