Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klip River Country Estate

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Jean D
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Voel of jy tuis kom. Die plek is awesome en die mense se gasvryheid uit die boeke. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Heerlik. Sal definitief weer gaan, rustig daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Geen klagtes nie. Bitter goeie diens en vriendelike mense! Sal weer hier bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukas B
1 nag
5.0
Mei 2024

Sal verseker 'n opvolg besoek onderneem! Baie rustige nagrus gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius C
1 nag Besigheidsreis
4.8
Feb 2024

Netjiese verblyf, rustige omgewing, heerlike ontbyt. Heerlike netjiese verblyf met baie lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Line L
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2024

Netjies, hulpvaardig en goed geleë vir atletiek. Dit was baie aangenaam. Ons was in Vereeniging/Meyerton vir 'n skole atletiek en dit was lekker naby die skool. Ons het ook 'n lekker ontbyt voor die atletiek gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
1 nag Besigheidsreis
4.2
Nov 2024

Aanvaarbaar met die ontbyt uitgesluit. Heel ok, maar hul ontbyt was 'n ramp met 'n stukkende koffiemasjien en 'n onbekwame persoon wat ontbyt aanbied en vermoedelik voorberei.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinette V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Pragtige plek. Baie rustige plek, skoon en netjies. Sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew B
1 nag
5.0
Jul 2023

Absolutely great. Very spacious and comfortable rooms. Great attention to detail. The service by all the staff was top class. From arrival to departure, an absolute pleasure. Well done!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anastasia O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Had a beautiful weekend stay, the garden is a magical place. Mother and daughter weekend away with such a beautiful experience. Breakfast was so delish and the views of the river were so relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marike Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 860
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKay Estate 2, Donald-weg, Vereeniging, 1929, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7366f7fe2b26d56c2e208cc06699c488768fa2cac74cc30b30056cc65eab5fbd5afe54430364a618343a282d6210e22caaa8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 2 McKay Estate Donald Road 1929 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.624509317755 27.983379364014

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang