Klipbok @ Porcupine Hills Guest Farm
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van der Stel Pas-weg 113/7, Porcupine Hills Guest Farm, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Klipbok @ Porcupine Hills Guest Farm is 'n bekoorlike selfsorghuis op 'n werkende olyfplaas in die Overberge langs die pragtige Van der Stel-pas. Porcupine Hills Guest Farm is ongeveer 32 km vanaf Grabouw en 20 km vanaf Botirivier.
Hierdie huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, elk met 2 enkelbeddens. Die 4 en suite-badkamers het 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die sitarea met rusbanke en die buitekombuis met 'n gasstoof.
Daar is 'n lieflike braai-area met 'n boma en kampstoele, asook 'n eetarea buite. Gaste kan bergfietsry, swem, voëlkyk en 4x4-roetes verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Cha Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 15
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Van der Stel Pas-weg 113/7, Porcupine Hills Guest Farm, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Villiersdorp Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van der Stel Pas-weg 113/7, Porcupine Hills Guest Farm, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang