Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipdrift Akkommodasie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Jessica P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Sielskos, pragtig, skoon, veilig, natuurskoon. Dit was sielskos, 'n pragtige plekkie, rustig, skoon en veilig. Dekor was pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maricke
Klipdrift Akkommodasie
Hi Jessica. Dit is so lekker om te hoor, ek is bly julle kon weer batterye herlaai. Hopelik sien ons julle in die toekoms weer. Groete Maricke

Marie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Lekker blyplek en baie netjies. Ons het dit geniet en ons het die kuier van die honde. Hulle is te oulik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin C
1 nag
4.8
Sep 2023

Hidden Gem! Great find! Perfect unique location. Very neat and tidy, a lovely place on the farm. Even had owls outside in the tree. Great stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Maricke
Klipdrift Akkommodasie
Hi Gavin Dit was wonderlik om jou hier te kon hê en baie dankie vir die mooi woorde. Hopelik sien ons jou gou weer!

Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Rustig, stil en ontspanne. Was heerlik en rustig, probleem met geraas het gasvrou onmiddellik opgelos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bronwyn R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2024

Overall enjoyable with a few small irritations. Lovely, big old farmhouse with beautiful surroundings but the house has a number of smaller maintenance issues that need attention (door and window latches not working / all 4 showers have terrible water pressure and the shower heads need to be replaced as the water comes out in a solid stream / the bed in the 4th bedroom is very uncomfortable / the living area also desperately needs some comfortable seating and there is no outside bin). We really enjoyed the company of the 4 farm dogs who quickly made themselves at home with us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Bernadine D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2023

'n Lekker rustige plaas atmosfeer. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marissa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Rustige "recharge". Ons het heerlik gekuier. Danie en Maricke gee duidelike aanwysings en die self-inklok was baie gemaklik. Die eenheid het alles wat jy mag nodig kry vir selfsorg en Maricke was deurentyd beskikbaar vir navrae, bv. oor beurtkragtye. My man het ook lekker gehengel by die rivier. O, en nog 5 sterre vir die oulike honde op die perseel, vriendelik en uiters goed gemanierd. Let wel dat die matras op die bed baie ferm is, dit het ons nie eintlik gepla nie, maar as ons langer sou kuier sou ek dalk my eie bed begin mis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Amanda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2023

Groot oop spasies. Of jy wil visvang, lang ente stap met die honde of net op die stoep sit. Hulle bied dit alles. Dit is 'n werkende plaas so jy is stapafstand vir die varkhokke en perdekampe af.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Burgert G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Des 2023

Waarde vir geld. Baie lekker gebly, awesome huis. Enigste issue is die honde wat hulself gemaklik maak in die huis.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Maricke
Klipdrift Akkommodasie
Hi Burgert Baie dankie vir die goeie resensie. Ek is so bly julle het lekker gekuier. En ai ja, die honde is baie gemaklik en van die ander gaste se honde glo ek het hulle self ook tuis gemaak. Hopelik sien ons julle weer in die toekoms.

Jeannine K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Tranquility and peace. Lovely, clean accommodation. Great host. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Maricke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipdriftplaas, R316, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ad147abc4431f8d115dc418803dc74d23e057300b723af422dca52a0ced67f9fd8b8917ac3530c30eb9e75388f5cae40c24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Klipdrift Farm R316 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.360442303706 19.630366249728

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang