Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipdrift Dam Vakansie Oord

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Freda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 14 resensies vir Klipdrift Dam Vakansie Oord
Netheid
4.1/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.7/5
Jp D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp D

Veilige en lekker visvang-oord.

Kinders kon lekker speel by die speelterrein terwyl pappa kon visvang.

Klipdrift Dam Vakansie Oord se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier so in die koue. Maak gerus gou weer so.
Klipdrift groete

Klipdrift Dam Vakansie Oord
Nelis N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelis N

Ons eenheid was netjies en skoon, ons het lekker gebraai en dit baie geniet.

Die eenheid was verder van die water(dam) af as ander en het ons gerusgestel dat ons kind nie maklik by die water gaan kan kom nie. Daar is springmatte en 'n klimraam vir kinders. Ons het die wegbreek baie geniet en sal definitief weer kom. Groete.

Klipdrift Dam Vakansie Oord se terugvoer

Baie dankie vir jul kuier hier by ons. Kom kuier gerus gou weer.

Klipdrift Dam Vakansie Oord
Abri V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abri V

Safe and good fishing spot.

Very good. Unfortunately, it was raining the whole time.

Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Carol D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carol D

Great place.

Good value for money. However, the local fish need to be aware that they are part of the package and as such need to bite baits and hooks. How do you have a fishing trip if you don't catch fish?

Klipdrift Dam Vakansie Oord se terugvoer

Apologies from the local fish's club. Apparently, their menu changed as they had cravings for something different. They invite you for another trip to settle this little problem. Thank you for your stay at Klipdrift Dam. Looking forward to seeing you again soon.

Klipdrift Dam Vakansie Oord
Christelle V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V

Fantastic place.

Clean, friendly people, lots to do for the kids - highly recommended.

Hanelene M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanelene M

Baie lekker gekuier, netjiese en skoon oord.

Klipdrift Dam Vakansie Oord is fantasties vir hengelaars. Jy is op die oewer. Chalets is baie netjies en skoon. Die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal vir seker weer na die oord gaan.

Viani D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Viani D

Rustige visvang ervaring.

Die huisies is baie netjies en lekker vis gevang, ons sal beslis weer gaan. Baie modder tussen huisies en dam na reën wat buite instansie se beheer is so maak seker jy pak gumboots as dit reën, dis nie hulle skuld nie. Gerieflike afstand van winkel met benodigdhede soos ys.

Johan B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan B

The chalets are nice, neat, clean. The only problem is the low water pressure. Great dam for fishing.

Enjoyed the fishing.

Ane N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ane N

Heerlike naweek van lekker visvang!

Baie netjies, gerieflik met als wat met benodig. Veilig en gemaklik! Netjies en skoon!

Alta J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta J

Fantasties!

Alles was perfek, chalet was skoon en netjies toe ons daar aankom, en die uitsig oor die dam was asemrowend, vernaam met sonsopkoms in die oggende, stil en rustig, als wat ons nodig gehad het. Sal beslis weer gaan!

Niek L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Niek L

Well kept.

Will visit again in future.

Wessel O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Wessel O

Was lekker om weg te kom, maar ...

Ons tyd was redelik oukei, behalwe dat ons plek nie so skoon was nie. Daar was heeltyd 'n visreuk selfs in die yskas gewees. Baie vlieë ook. Ons beddegoed was ook nie vlekvry gewees nie.

Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N12, Klipdrifdam, Potchefstroom, 2520, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61bd32abe615a7d5e71bef809a86d8e183436ca99dc0981415b142514ef54ff1b6f7ff94e2fd0239e65a20194d66cbcf433a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 3) 14 5 1 4 Off the N12 Klipdrifdam 2520 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.606294219026 27.293525934219

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang