Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipdrift Dam Vakansie Oord

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.7
Veiligheid
4.4
Jp D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Veilige en lekker visvang-oord. Kinders kon lekker speel by die speelterrein terwyl pappa kon visvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Freda
Klipdrift Dam Vakansie Oord
Baie dankie vir julle kuier so in die koue. Maak gerus gou weer so. Klipdrift groete

Nelis N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2023

Ons eenheid was netjies en skoon, ons het lekker gebraai en dit baie geniet. Die eenheid was verder van die water(dam) af as ander en het ons gerusgestel dat ons kind nie maklik by die water gaan kan kom nie. Daar is springmatte en 'n klimraam vir kinders. Ons het die wegbreek baie geniet en sal definitief weer kom. Groete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Freda
Klipdrift Dam Vakansie Oord
Baie dankie vir jul kuier hier by ons. Kom kuier gerus gou weer.

Abri V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Safe and good fishing spot. Very good. Unfortunately, it was raining the whole time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.6
Jan 2023

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Freda
Klipdrift Dam Vakansie Oord
Jammer dat julle nie heeltemal tevrede was nie. Fotos van die eenhede is beskikbaar om die opset te sien asook n beskrywing van elke eenheid. Xtra beddegoed is wel in die kas in die kamer vir die slaapbanke. Die kas in die kombuis area beskik ook oor xtra plek vir inkopies indien nodig. Van die staanplekke was nog nat na die reen en die trekker kan nie in di dam om di gras voor in die water te sny nie. Dit is jammer dat julle nie bespreek het met ons dat ons jul kon skuif na n beter staanplek nie, wat ons beslis sou doen. Asook die beddegoed aangeleentheid . Ons vra verskoning vir jul ongerief.

Carol D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2023

Great place. Good value for money. However, the local fish need to be aware that they are part of the package and as such need to bite baits and hooks. How do you have a fishing trip if you don't catch fish?

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Freda
Klipdrift Dam Vakansie Oord
Apologies from the local fish's club. Apparently, their menu changed as they had cravings for something different. They invite you for another trip to settle this little problem. Thank you for your stay at Klipdrift Dam. Looking forward to seeing you again soon.

Christelle V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Fantastic place. Clean, friendly people, lots to do for the kids - highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanelene M
Kort verblyf
4.6
Feb 2022

Baie lekker gekuier, netjiese en skoon oord. Klipdrift Dam Vakansie Oord is fantasties vir hengelaars. Jy is op die oewer. Chalets is baie netjies en skoon. Die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal vir seker weer na die oord gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Viani D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2022

Rustige visvang ervaring. Die huisies is baie netjies en lekker vis gevang, ons sal beslis weer gaan. Baie modder tussen huisies en dam na reën wat buite instansie se beheer is so maak seker jy pak gumboots as dit reën, dis nie hulle skuld nie. Gerieflike afstand van winkel met benodigdhede soos ys.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan B
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Apr 2022

The chalets are nice, neat, clean. The only problem is the low water pressure. Great dam for fishing. Enjoyed the fishing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ane N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Apr 2022

Heerlike naweek van lekker visvang! Baie netjies, gerieflik met als wat met benodig. Veilig en gemaklik! Netjies en skoon!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Freda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N12, Klipdrifdam, Potchefstroom, 2520, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61bd32abe615a7d5e71bef809a86d8e183436ca99dc0981415b142514ef54ff1b6f7ff94e2fd0239e65a20194d66cbcf433a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 3) 14 5 1 4 Off the N12 Klipdrifdam 2520 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.606294219026 27.293525934219

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang