Klipdrift Dam Vakansie Oord
- Kapasiteit: 48 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N12, Klipdrifdam, Potchefstroom, 2520, Gauteng
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Klipdrift Dam Vakansie Oord bied 'n veilige en ontspanne wegbreek aan vriende en familie langs die Klipdriftdam.
Dié oord bied verblyf in chalets met slaapplek vir 3 tot 6 gaste. Die eenhede het dubbelbeddens, enkelbeddens of slaapbanke en 'n privaat badkamer met 'n bad óf 'n stort.
Die chalets het elk 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolf, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Van die eenhede het ook elk 'n yskas. Gaste kan in die privaat sitarea ontspan of van die braaigeriewe gebruik maak. Daar is parkeerplek.
Gaste kan hul eie visvangtoerusting en bote saambring. Die oord het ook 'n speelarea vir kinders en 'n gemeenskaplike swembad. Die dam is die tuiste van verskeie voëlspesies, soos lepelaars, flaminke en ooievaars.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Freda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Langs die N12, Klipdrifdam, Potchefstroom, 2520, Gauteng
- Gaste dink Klipdrift Dam Vakansie Oord het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Wes-Rand Wieg van die Mensdom Gauteng
- Kapasiteit: 48 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N12, Klipdrifdam, Potchefstroom, 2520, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang