Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipdrift Farm Stay

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Shandre T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Amazing. Our stay was lovely from the kids to young adults and us older adults had so much fun, the host was very welcoming and lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Verene V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Heerlik in die natuur. Ons was 'n gesin van 13 mense, van ouderdomme 12 jaar tot 82 jaar. Almal het hulself ten volle geniet. Daar is sein, maar dit is minimaal, want dit is op 'n plaas - wat heerlik was vir ons!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Creshan S
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Definitely the place if you're looking to escape the noisy, crazy city life. This was a wonderful break away for our staff. The surroundings allow for relaxation. The owner was very accommodating and friendly. I would definitely recommend it for a family stay as well. It is just you and your group, with access to a braai and swimming pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Solomon D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2024

Die rustigheid van die plaas is die moeite werd. Baie aangename verblyf. Die gasvrou was fantasties en het tot haar uiterste gegaan om ons gemaklik te maak. Die verblyf was gerieflik en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2023

Perfect getaway from the busy city life. Jackie and her family were amazing. I had to work while on holiday and they made it possible which was great as I could still spend time with family and friends on our short break away. Kids loved the play house and park area so much that they didn't want to come home. We have already recommended you to our friends and family. Thanks so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaqueline
Klipdrift Farm Stay
Thank you Liezl. We are glad that you enjoyed your stay with us and we truly appreciate you recommending people to us.

Natasha R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Organic and natural. I enjoy the peacefulness the farm offers. Teenagers enjoy it thoroughly. I like the fact that there is no cell reception. It's perfect if you want to getaway from suburban life and relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaqueline
Klipdrift Farm Stay
Thank you, Natasha. We are so glad you enjoyed your stay. You were 5-star guests, thank you.

Amanda S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Lekker kuierhuis vir 'n groep familie of vriende. Genoeg om almal besig te hou, baie bordspeletjies, asook pooltafel. Sentrale sitkamer in middel van groot rondawel, met kombuis, slaapkamers, braai en speletjies alles rondom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaqueline
Klipdrift Farm Stay
Baie dankie Amanda. Ons is bly julle het geniet.

Ementhia M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Fantasmagories. Dit is enige mens se droomplekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaqueline
Klipdrift Farm Stay
Emerenthia, ek is bly julle het geniet. Dit was 'n plesier om julle hier te hê.

Chantelle P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2022

Best family vacay destination. As a family, we enjoyed our stay tremendously. The kids were all entertained from age 11, all the way to age 32. Jackie was amazing and her hospitality is 5 stars worthy. A definite on the family lust of return venues. Although there is 9km's of gravel road before you reach the house, it was in good condition and gave the destination even more of a "middle of nowhere" feel. Which is what we wanted. Thank you Jackie for being so welcoming and hospitable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaqueline
Klipdrift Farm Stay
What a heartwarming review. Thank you Chantelle, we are so happy to hear that you enjoyed your stay and that you are satisfied.

Megan S
1 nag
5.0
Des 2021

Wonderlik. Klipdrift Farm is ’n wonderlike plek Baie rustig en sal beslis weer daarna wil gaan. Goeie plekkie vir familie. Sal enige familie aanraai om daarna te gaan. Die plekkie is toegerus met alles wat mens daagliks kan doen. Lekker kuier en gesellig verkeer. Jaqueline is ’n baie goeie mens en haar persoonlikheid het ons last tuis voel. 5 sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaqueline
Klipdrift Farm Stay
Baie dankie Megan. Ek is baie bly julle het julle tyd geniet. Dit is waarna ons streef om gaste this te laat voel.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jaqueline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Goudeweg, Klipdrift Plaas, Gouda, 7306, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA027302dbc9993267d4dfde72b8ba44268b6666f348b5971ffc82d1ac673f744f4c2eddea4cbe9cd699b4f6a5e9c45a523b5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 12) 23 5 1 5 Off Gouda Road Klipdrift Farm 7306 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.238369 18.946172

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang