Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipdrift Farm Stay

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Goudeweg, Klipdrift Plaas, Gouda, 7306, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Klipdrift Farm Stay bied selfsorgverblyf vir 12 gaste op 'n werkende plaas langs die Bergrivier, sowat 20 km vanaf Riebeek-Wes.

Dié ruim rondawel beskik oor 4 slaapkamers wat 2 badkamers deel. Een van die kamers het 'n dubbelbed en 2 van die ander kamers het elk 3 driekwartbeddens. Die vierde kamer het 4 driekwartbeddens. Beddegoed word voorsien. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank toegerus. Die leefarea het 'n binnebraai, pool-tafel en 'n TV met OpenView-kanale.

Gaste kan in die tuin ontspan of afkoel in die swembad, en kinders kan in die boomhuis of speelarea speel. Daar is 'n jetty met 'n uitsig oor die rivier en gaste is welkom om hul visvangtoerusting en fietse saam te bring indien dit vooraf met gereël is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 12 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Shandre T
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Our stay was lovely from the kids to young adults and us older adults had so much fun, the host was very welcoming and lovely.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Verene V
Gesin met tieners
5.0
Heerlik in die natuur. Ons was 'n gesin van 13 mense, van ouderdomme 12 jaar tot 82 jaar. Almal het hulself ten volle geniet. Daar is sein, maar dit i...
Sien meer
Des 2023
Creshan S
5.0
Definitely the place if you're looking to escape the noisy, crazy city life. This was a wonderful break away for our staff. The surroun...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Solomon D
Saam met vriende
4.8
Die rustigheid van die plaas is die moeite werd. Baie aangename verblyf. Die gasvrou was fantasties en het tot haar uiterste gegaan om ons gemaklik te...
Sien meer
Feb 2024
Liezl M
Saam met vriende
4.8
Perfect getaway from the busy city life. Jackie and her family were amazing. I had to work while on holiday and they made it possible w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jaqueline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Langs Goudeweg, Klipdrift Plaas, Gouda, 7306, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klipdrift Farm Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Swartland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Goudeweg, Klipdrift Plaas, Gouda, 7306, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA027302dbc9993267d4dfde72b8ba44268b6666f348b5971ffc82d1ac673f744f4c2eddea4cbe9cd699b4f6a5e9c45a523b5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 12) 23 5 1 5 Off Gouda Road Klipdrift Farm 7306 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.238369 18.946172

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang