Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipdrift Sands Bush Camp

Langtermynverblyf-aanbod 55% af

Kry 55% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wagendrift, Klipdirft, Erfdeel 10 van Plaas 80, Erfdeel 10 van Plaas 80, Hammanskraal, 0407, Gauteng
  • Vanaf R1 150 R517 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Klipdrift Sands Bush Camp is op die grens van die Dinokeng Wildreservaat, net buite Pretoria en 30 minute vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe geleë. Dit bied oornagverblyf, perfek vir gaste wat op soek is na 'n afgesonderde vakansie in die bosveld. Dit spog met pragtige uitsigte oor die omliggende bosveld.

Die plaas bied gaste 'n keuse van 3 verblyftipes en is geskik vir kampeerders wat die natuur en gerief geniet. Die hoofhuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en bied 'n uitsig oor die bosveld. Die solderslaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Badhanddoeke word voorsien.

Die chalets bied elk oornagverblyf aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed.

Die cabin bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en instapstort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, eetgerei en breekware toegerus.

Gaste kan in die gemeenskaplike swembad ontspan en die pragtige uitsig vanaf die balkon geniet. Klipdrift Sands Bush Camp bied ook 'n bosveldarea vir piekniek onder die sterre of vir kinders om te speel. Daar is ook braaigeriewe en voetslaanroetes. Veilige parkeerplek word voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir Klipdrift Sands Bush Camp
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dup Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • De Wagendrift, Klipdirft, Erfdeel 10 van Plaas 80, Erfdeel 10 van Plaas 80, Hammanskraal, 0407, Gauteng
  • Gaste dink Klipdrift Sands Bush Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
R1 150 R517
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 150
R1 150 R517
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wagendrift, Klipdirft, Erfdeel 10 van Plaas 80, Erfdeel 10 van Plaas 80, Hammanskraal, 0407, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA828c5561a683e2f3387e8a35833c42fe485a91ea6d155877687854c8edbd95dfce0e92bc282fff2ebeb555f1dc317e20c683?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R517 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 De Wagendrift, Klipdirft Portion 10 of Farm 80 Farm 80 Portion 10 0407 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.344598960233 28.459811795634

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang