Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipfontein Farm Guesthouse

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Phillip V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Rustig. Was baie rustig so op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen S
1 nag Saam met vriende
4.6
Des 2023

As jy wil "Lekkeslaap" besoek Klipfontein Farm Guest House gerus. Baie lieflike groot, ruim, netjiese huis met lekker gesellige atmosfeer. Baie spesiale plek met super gasvrou. Kan verseker hoogs aanbeveel word. Alles wat jy mag nodig kry is daar en nog meer. Heerlike braai-area al reën dit. En dankie tog dat julle troeteldiervriendelik is. Daar is so min netjiese plekke wat aan die honne dink.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roeleen V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Ons kuier by Klipfontein Farm Guest House was heerlik, gekomplimenteer deur die gasvryheid van Koos en Madel! Die gastehuis is pragtig in stand gehou met 'n heerlike groot kombuis, groot stoep en leefvertrek waarin die kinders wawiele kon maak! Die slaapplek is so ingerig dat dit gelykstaande is aan 'n drieslaapkamerhuis. Die gasvryheid van die gasheer en -vrou was voortreflik! Van 'n vinnige "hallo"-sê om seker te maak alles is reg, tot om ons na en van die hek te vergesel met die 4x4 om seker te maak ons sit nie vas in die modder na die heerlike reën nie! En met aankoms was dit alreeds nodig om die sleeptou te haak! Die rustigheid het diep in ons harte gekruip en ons sal verseker weer daar oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Madelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R1 650
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R706 Plaas Klipfontein, Austin's Post, Edenburg, 9908, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1698ac1fa68e554b3ed6af71a16692b092e73efc99dfc0d3e53e4d56bb75f4d4fb534ebe7e30d4d07085b5c63acd56732d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 8 mense 3 5 1 5 R706 Plaas Klipfontein Austin's Post 9908 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.506344004464 25.789761791673

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang