Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipfontein Game Reserve

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Denis Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 82

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 28 resensies vir Klipfontein Game Reserve
Netheid
3.9/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.1/5
Wanda D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda D

Rustige, ontspannende wegbreek.

Dit was regtig baie lekker!

Nicolene S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene S

Baie lekker verblyf.

Lieflike plaasatmosfeer, baie vriendelik ontvang, alles wat mens nodig het is beskikbaar.

Marileze F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marileze F

Absolute heerlikheid.

Lekker groot kamers, sitkamer, groot kombuis, stunning badkamer, groot stoep wat uitkyk op die wildsplaas en DSTV, so ons kon die rugby kyk. Ons het Saterdag deur die wildskamp gaan stap en zebras, blesbokke, gemsbokke, elande, rooibokke, springbokke en volstruise gesien. Die meeste met babas. Lekker ontspan en goed gerus. 'n Heerlike wegbreek met perfekte diens.

Hendriët P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendriët P

Jammer die wild is nie nader aan die huis nie, maar 'n stappie doen jou goed!

Baie lekker en so rustig. Het die stoep kuier baie geniet en die baie voëls.

Ben K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ben K

Die eenheid was basies maar skoon.

Die eenheid was basies, maar skoon en is elke dag skoongemaak. Die eksterne omgewing rondom die eenhede kan aandag kry. Ek sou voorstel gee aandag aan die voorkoms van die swembad en die omheinde kamp langsaan, en stoor die plaasimplemente buite sig van die eenhede.

Liza O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza O

Was 'n baie lekker plaasatmosfeer.

Sal net voorstel mense moet met 'n bakkie of 'n ander voertuig kom. Die pad is nie regtig bedoel vir klein platkarre nie. Verder 'n baie lekker plekkie.

Jeanette N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette N

Our stay was very nice, peaceful, lovely chalet.

See stars.

Saritha C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saritha C

Onstspanning in die hartjie van die natuur!

Ons is verwelkom met gasvryheid en het dadelik tuis gevoel! Sal beslis weer daar gaan kuier!

Simon D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Simon D

Baie geniet.

Lekker plek vir 'n wegbreek van die besige lewe.

Anita O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anita O

Goed vir oornag.

Goeie diens gekry en vriendelik. Sou hekkode net vooraf wou kry. Kort goeie skoonmaak, beddens wegtrek en skoonmaak. Stort lek in sitkamer in. Kamers baie knap. Goeie oornagplek vir net slaap en prys. Agterdeur nie sleutel gehad om te sluit. Baie warm in kamers, geen waaiers in kamers. Lekker swembad. Rustig en stil. Kort meer rigting-aanwysings langs pad.

Abednego B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abednego B

Nice and quiet facility, it was refreshing hiking in the pristine environment with animals around.

The sevice was excellent and the staff was very helpful friendly.

Cynthia G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia G

Altyd lekker.

Oom Dennis wag altyd persoonlik vir ons en gesels lekker. Voel altyd tuis daar.

Carl A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carl A

Baie lekker en rustig.

Nie luuks nie, maar tog die basiese wat meer as genoeg is.

Dennis G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dennis G

We enjoyed the stay and the opportunity to be out in nature.

Accommodation was great. We suggest that the kitchens receive some attention, like wine glasses, additional bowls, etc. Thank you for the lovely wood for the braai.

Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Sarina D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Sarina D

Skokkend onveilig.

Die pad na Klipfontein is nie geskik vir 'n gewone voertuig en jy sal 'n bakkie verseker benodig. Die huisie het basiese benodighede, maar is baie onveilig met geen sleutels vir deure. Kamers is baie klein en beknop en beddegoed is nie meer op goeie standaard. Geen diefwering op vensters. Baie teleurgesteld. Het na 20 min huiswaarts gekeer en nie gebruik gemaak van verblyf.

Juanita J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita J

Rustig, persoonlike aandag van die eienaar.

Ons het lekker gekuier, lekker gebraai, is goed ontvang deur Piet, die eienaar het later 'n draai gemaak en gebring wat ons benodig. Wat ons gekort het en vergeet het om vir die eienaar te vra was swartsakke in die vullisdrom en bietjie meer skottelgoedseep. Die kuier verder was wonderlik. Baie dankie.

Sanet L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet L

Baie lekker gebly!

Vriendelik en behulpsame eienaar.

Sam S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Sam S

Very bad welcome, no resources for animal viewing, rooms not organised.

Nothing to say at all. Very disappointed.

Ronald L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald L

Uitstekend.

Baie rustig, asemrowend, beslis 'n aanwins vir jagters ook.

Andre B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre B

Lekker rustig op die plaas.

Eienaar het ons lekker tuis laat voel en sal definitief weer in die toekoms gebruik maak van die verblyf.

Reinette R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Reinette R

Was baie lekker en rustig.

Die eienaar het vir ons 'n chalet aangebied teen dieselfde bedrag as wat ons vir ons oorspronklike kamers betaal het. Vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar gaan kuier.

Jakes O - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jakes O

Bekostigbare verblyf met vriendelike personeel.

Alles skoon en netjies en toegerus met die nodige.

Cherise L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Cherise L

Vinnige oornagverblyf en gaan verder.

Vir ons wat net slaapplek nodig gehad het vir een nag en wat weer 7 uur die oggend moet vertrek was dit redelik aanvaarbaar, behalwe dat daar nie braaitang of braaibak in die eenheid was nie en geen seep om skottelgoed te was nie. Swembad was vuil en sou graag in die hitte wou afkoel. Stort waterdruk was ook baie swak. Maar soos ek noem vir die goeie prys kan mens nie regtig te veel verwag nie. Neem net in ag dat mens kom met soms net om te oornag en as jy gou moet kos maak was daar tekortkominge.

Dalene B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene B

Fantasties.

Buiten die stofpad was dit 'n fantastiese ervaring, sal definitief weer by Klipfontein gaan ontspan. Wat het mens nou anders nodig as vriendelike mense wat jou 1ste stel en die wonderlike natuurskoon. Baie dankie Klipfontein vir die gasvryheid wat julle ons gebied het. Wens net ons kon langer vertoef. Dit was 'n plesier om daar te gaan ontspan.

Chantelle J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle J

Baie gerieflike chalets. Alles wat mens nodig het.

Verblyf en plekkie baie oulik. Net 'n voorstel om al die goed wat rondlê dalk netjies weg te pak, maar andersins mooi plekkie. Stilte vir die siel.

Corlia B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia B

Rustig.

Het lekker gebly, baie dankie.

Brenda V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Brenda V

Lekker plaasatmosfeer, vriendelike mense.

Roete aanwysings was bietjie skraps, daar aangekom is ons verwelkom en dadelik na ons akkommodasie geneem, baie vriendelike en hulpvaardige mense. Het die plaas atmosfeer en stilte geniet.

Vanaf
Vanaf R748
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R748
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipfontein Plaas, Oudedorp, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhZloywKcm29SUBuVd19InQmHBrteKqoiC8VpzpKbUF1hAAhx23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R748 per nag (plek vir 4) 28 5 1 5 Klipfontein Farm Oudedorp 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.5804441 27.0626005

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang