Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipfontein Game Reserve

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.1
Wanda D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Rustige, ontspannende wegbreek. Dit was regtig baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Baie lekker verblyf. Lieflike plaasatmosfeer, baie vriendelik ontvang, alles wat mens nodig het is beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marileze F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Absolute heerlikheid. Lekker groot kamers, sitkamer, groot kombuis, stunning badkamer, groot stoep wat uitkyk op die wildsplaas en DSTV, so ons kon die rugby kyk. Ons het Saterdag deur die wildskamp gaan stap en zebras, blesbokke, gemsbokke, elande, rooibokke, springbokke en volstruise gesien. Die meeste met babas. Lekker ontspan en goed gerus. 'n Heerlike wegbreek met perfekte diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendriët P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Feb 2024

Jammer die wild is nie nader aan die huis nie, maar 'n stappie doen jou goed! Baie lekker en so rustig. Het die stoep kuier baie geniet en die baie voëls.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ben K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Feb 2024

Die eenheid was basies maar skoon. Die eenheid was basies, maar skoon en is elke dag skoongemaak. Die eksterne omgewing rondom die eenhede kan aandag kry. Ek sou voorstel gee aandag aan die voorkoms van die swembad en die omheinde kamp langsaan, en stoor die plaasimplemente buite sig van die eenhede.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Liza O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Was 'n baie lekker plaasatmosfeer. Sal net voorstel mense moet met 'n bakkie of 'n ander voertuig kom. Die pad is nie regtig bedoel vir klein platkarre nie. Verder 'n baie lekker plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette N
1 nag
4.6
Mei 2023

Our stay was very nice, peaceful, lovely chalet. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Saritha C
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2023

Onstspanning in die hartjie van die natuur! Ons is verwelkom met gasvryheid en het dadelik tuis gevoel! Sal beslis weer daar gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simon D
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mei 2023

Baie geniet. Lekker plek vir 'n wegbreek van die besige lewe.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anita O
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Jan 2023

Goed vir oornag. Goeie diens gekry en vriendelik. Sou hekkode net vooraf wou kry. Kort goeie skoonmaak, beddens wegtrek en skoonmaak. Stort lek in sitkamer in. Kamers baie knap. Goeie oornagplek vir net slaap en prys. Agterdeur nie sleutel gehad om te sluit. Baie warm in kamers, geen waaiers in kamers. Lekker swembad. Rustig en stil. Kort meer rigting-aanwysings langs pad.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Denis Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 82

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R748
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R748
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipfontein Plaas, Oudedorp, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhZloywKcm29SUBuVd19InQmHBrteKqoiC8VpzpKbUF1hAAhx23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R748 per nag (plek vir 4) 28 5 1 5 Klipfontein Farm Oudedorp 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.5804441 27.0626005

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang