Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipgat Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Charne V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Aangenaam en lekker. Ons is vriendelik verwelkom en het dadelikk gemaklik en welkom gevoel. Geriewe was baie lekker en genoeg gewees. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jul 2022

Baie lekker plaasatmosfeer. Baie lekker ruim huis met als wat jy nodig het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jan S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2021

Uitstekend! Baie lekker ontvang en lekker gekuier. Die is definitief die plek om oor te bly as jy in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie V
Kort verblyf
4.4
Jan 2021

Rustige wegbreek van die stad se lawaai. Was 'n rustige vakansieplek, naby aan die natuur.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter R
Kort verblyf
5.0
Sep 2020

Stil en rustig en veilig. Die twee slaapkamer huisie het alles gehad wat nodig is om 'n aangename wegbreek saam met ons familie te spandeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shirley O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2020

'n Rustige atmosfeer. Daleen is vriendelike, behulpsame en 'n gasvrye persoon. Hulle gastehuis is baie gerieflik en pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Klipgat Gastehuis
Baie dankie. Kom kuier gerus weer.

Dillon G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2020

Dit was regtig baie lekker om hier te bly. Daleen was vriendelik en vreeslik besorg oor ons. Die huis is ruim en gemaklik. Ons het niks gekort nie. Alles was skoon en netjies. Sal enige tyd die plek aanbeveel vir enige iemand. Dit het ons ver reis soveel makliker gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anke D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2019

Baie lekker gebly. Ons was oor die langnaweek by Klipgat en het baie lekker gekuier by Daleen hulle. Vriendelike mense, lekker plaas en wild ondervinding gehad. Mooi huis. Sal dit aanbeveel vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerry W
Kort verblyf
5.0
Apr 2019

Relaxing! The house was so much more than the photo's showed! Apart from everything being large and neat and tidy, very well equipped. The views around the house were amazing! There were tables outside that you can sit at and watch the antelope that come to the clearing right outside the house to feed. You drive in through a herd of young male Impala that just hang around the camp, the swimming pool is right near the fence so that you can again see the animals coming in. Just great! Loved it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2019

Dit was asemrowend mooi, vriendelike diens, voel soos familie. Dis een van die mooiste plekke, en ons sal beslis weer gaan. Mens het niks kortgekom nie en die diens was meer asof ons by familie gaan kuier het as 'n gastehuis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipgat Plaas, Langs die R511, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDljNWM3ODhkLTU2ZTUtNGNmNi1hOTllLTEwN2ZhYTFjMmQ3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 Farm Klipgat Off the R511 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.677393519616 27.455172574388

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang