Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipgat Gastehuis

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipgat Plaas, Langs die R511, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Klipgat Gastehuis is op 'n plaas net 17 km vanaf Thabazimbi geleë.

Verblyf word in die hoofhuis en 'n tweede eenheid genaamd Nyala gebied.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers wat die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort deel. 'n Buitestort en 'n buitetoilet is beskikbaar. Elkeen van die kamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed, sowel as 'n enkelbed. Gaste kan in die sitkamer ontspan en binnebraaigeriewe is beskikbaar.

Nyala beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Die eenheid lei na 'n onderdakstoep met sitplek buite en braaigeriewe.

Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar.
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Die area bied verskeie doendinge soos voël- en wildkyk.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Klipgat Plaas, Langs die R511, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Gaste dink Klipgat Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipgat Plaas, Langs die R511, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDljNWM3ODhkLTU2ZTUtNGNmNi1hOTllLTEwN2ZhYTFjMmQ3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 Farm Klipgat Off the R511 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.677393519616 27.455172574388

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang