Klipgooi Woonstel
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jeanette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Annelise B - Jan 2024
Algehele gradering
Baie rustig en veilige area.
Klipgooi Woonstel se terugvoer
Hallo Annelise,
Baie dankie vir jou resensie. Dit was lekker om julle by Klipgooi te ontvang.
Klipgooigroete
Lizel V - Des 2023
Algehele gradering
Rest and peace.
Klipgooi Woonstel se terugvoer
Hallo Lizel. It was a privilege to welcome you at Klipgooi. You are welcome at any time to visit us again. Klipgooigroete
Pieter U - Nov 2023
Algehele gradering
Perfekte ligging, alles wat nodig is, baie vriendelike ontvangs.
Klipgooi Woonstel se terugvoer
Dankie Pieter.
Dit was lekker om julle te ontmoet. Julle is enige tyd weer welkom.
Anton U - Feb 2024
Algehele gradering
Goed gelee, bekostigbare basiese verblyf.
Klipgooi Woonstel se terugvoer
Dankie Anton. Dit was lekker om julle te ontvang by Klipgooi. Klipgooigroete.
Nelmaré L - Mrt 2024
Algehele gradering
Familie wegbreek vir langnaweek.
Klipgooi Woonstel se terugvoer
Hallo Nelmaré.
Ek is bly julle het die wegbreek geniet. Kom gerus weer.
Eddie V - Jan 2024
Algehele gradering
Gemaklik, naby alles en 'n lekker blyplek.
Klipgooi Woonstel se terugvoer
Hallo Eddie,
Dit was net 'n plesier om julle by Klipgooi te ontvang en julle entoesiasme te beleef. Ek hoop ons sien julle in die toekoms weer by Klipgooi.
Veronica P - Nov 2023
Algehele gradering
Sal beslis weer by Klipgooi Woonstel gaan kuier.
Klipgooi Woonstel se terugvoer
Hallo Veronica, ek is baie bly julle kon 'n langverwagte see-vakansie geniet. Julle is enige tyd weer welkom by Klipgooi.
Louis C - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly, gerieflik, veilig, privaat en in ’n stil woonbuurt naby alles.
Lees meerKlipgooi Woonstel se terugvoer
Hallo Louis
Dankie vir jou volledige resensie. Ek is bly as julle die tyd in Klipgooi geniet het. Dit was lekker om jou te ontmoet. Julle is enige tyd weer welkom.
Manzi J - Okt 2023
Algehele gradering
Rustige, netjiese en alles-in-een plekkie.
Klipgooi Woonstel se terugvoer
Hallo Manzi,
Ek is baie bly julle het die tyd in Klipgooi geniet. Ek hoop om julle volgende keer te ontmoet.
Klipgooigroete
Gerrit D - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik ontspan.
Klipgooi Woonstel se terugvoer
Hallo Gerrit en vriende
Dit is heerlik om gaste soos julle te ontvang! Dankie dat julle Klipgooi so netjies gelos het. Julle is enige tyd weer welkom.
Klipgooigroete
Mary S - Feb 2023
Algehele gradering
Stil en rustig.
Klipgooi Woonstel se terugvoer
Hallo Mary, dit was so lekker om julle te ontvang. Kom gerus weer vir die motorskou.
Villeen S - Jan 2023
Algehele gradering
Gerieflike vakansieakkommodasie.
Klipgooi Woonstel se terugvoer
Hallo Villeen, dit was lekker om julle te ontmoet. Ek ontvang julle graag weer in die toekoms. Jeanette
Lindie P - Mei 2023
Algehele gradering
Ons het vir 'n langnaweek in Hartenbos gekuier met ons twee klein kindertjies.
Annelie D - Apr 2023
Algehele gradering
Klipgooi is 'n pragtige en stil plekkie.
Klipgooi Woonstel se terugvoer
Hallo Annelie, dit was lekker om julle gesin te ontvang by Klipgooi. Ek hoop om julle weer in die toekoms te kan ontvang. Klipgooigroete
Philip S - Jan 2023
Algehele gradering
Quiet.
Klipgooi Woonstel se terugvoer
Hallo Philip, I am glad that you found Klipgooi comfortable and well equipped. I hope to see you again in the future. Jeanette
Alna S - Mei 2023
Algehele gradering
Die eenheid het alles wat mens nodig het om kommervry te bly sonder om ekstra items saam te bring.
Klipgooi Woonstel se terugvoer
Hallo Alna,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is bly dat julle lekker gebly het. Ek hoop om julle weer in die toekoms te kan ontvang.
Klipgooigroete
Morne F - Des 2022
Algehele gradering
Baie aangename ontvangs. Woonstel skoon en netjies en gerieflik geleë. Sal weer daar wil bespreek en vir al my familie en vriende aanbeveel.
Klipgooi Woonstel se terugvoer
Hallo Morne, dit was 'n plesier om julle as gaste in Klipgooi te akkommodeer. Ek sien uit na die volgende besoek. Jeanette
Chantal H - Apr 2022
Algehele gradering
Pynlik netjies en loopafstand van alles af.
Klipgooi Woonstel se terugvoer
Hallo Chantal
Baie dankie vir die resensie en dankie dat julle alles so mooi skoon gelos het. Julle is enige tyd weer welkom.
Klipgooi-groete
Sanri S - Mrt 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld en loopafstand van die strand.
Klipgooi Woonstel se terugvoer
Dankie Sanri. Dit was lekker om julle te ontvang en die plek is pragtig netjies gelos. As julle weer begin verlang na die see is julle baie welkom.
Belia J - Apr 2022
Algehele gradering
Baie veilig en lekker gekuier.
Klipgooi Woonstel se terugvoer
Hallo Belia,
Ek is altyd bly as my gaste hulle verblyf geniet. Ek ontvang julle graag weer in die toekoms.
Hennie B - Jan 2022
Algehele gradering
Netjies en gerieflik. Waarde vir geld.
Klipgooi Woonstel se terugvoer
Dankie, Hennie. Dit was lekker om julle te leer ken. Julle is enige tyd weer welkom by Klipgooi.
Willem D - Okt 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Klipgooi Woonstel se terugvoer
Hallo Willem. Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Ons sien julle graag weer in die toekoms.
Pieter S - Des 2021
Algehele gradering
Als wat jy nodig het, lekker gebly!
Ria U - Des 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Cecil Clive R - Sep 2021
Algehele gradering
Definitely value for your money.
Eugene S - Sep 2021
Algehele gradering
Wonderlik. Rustige omgewing en stapafstand van strand.
Klipgooi Woonstel se terugvoer
Hallo Eugene.
Dit was 'n plesier om julle te huisves. Julle is enige tyd weer welkom.
Andre O - Aug 2021
Algehele gradering
Goed geleë met vriendelike diens.
Klipgooi Woonstel se terugvoer
Dankie Andre. Dt was lekker om julle te ontvang. Julle is enige tyd weer welkom.
Mardi B - Apr 2021
Algehele gradering
Perfek!
Klipgooi Woonstel se terugvoer
Dit was lekker om julle as gaste by Klipgooi te ontvang. Sien uit om julle weer in die toekoms te ontvang.
Shaunton S - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Klipgooi Woonstel se terugvoer
Dit was lekker om julle familie by Klipgooi te ontvang. Die huis is pragtig skoon agter gelaat. Julle is enige tyd weer welkom.
Chere D - Feb 2021
Algehele gradering
Lekker
Klipgooi Woonstel se terugvoer
Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Sien julle graag weer in die toekoms.
Altus B - Aug 2020
Algehele gradering
Lekker gemaklike en skoon verblyf, wat 'n klipgooi van als is. Hoop ons kan weer daar uitkom.
Klipgooi Woonstel se terugvoer
Beste Altus en gesin.
Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Julle is enige tyd weer welkom.
Laetitia W - Sep 2020
Algehele gradering
Ons is baie vriendelik verwelkom en die crunchie koekies was heerlik saam met ons oggendkoffietjie.
Hennie W - Des 2019
Algehele gradering
Baie dankie aan Klipgooi, julle plekkie was baie goed,.
Klipgooi Woonstel se terugvoer
Dankie Hennie. Dit was 'n plesier om julle te huisves.
Bernadette K - Des 2019
Algehele gradering
Behalwe vir die wind was die verblyf aangenaam.
Klipgooi Woonstel se terugvoer
Dankie Bernadette, dit was 'n plesier om julle te huisves en julle is enige tyd weer welkom.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boomplaats-weg 4, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang