Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipgooi Woonstel

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boomplaats-weg 4, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Klipgooi Woonstel is in Hartenbos geleë en bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin of groep vriende. Dit is ongeveer 500 meter vanaf die strand asook talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Klipgooi Woonstel beskik oor 2 slaapkamers en kan tot 4 gaste op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n aantrekkamer en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n aparte badkamer met 'n stort en 'n gastetoilet.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Ander geriewe in die nabygeleë area sluit 'n gimnasium, wassery, koffiewinkels, 'n pretpark en 'n verhitte swembad in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 34 resensies vir Klipgooi Woonstel
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jeanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Boomplaats-weg 4, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klipgooi Woonstel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boomplaats-weg 4, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0YKf8BaBvGh7N1P4lTW8SkYJ9i9DA8WdYDb9n1RyV3FZlwVuM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 4 Boomplaats Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.129319132073 22.114316119049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang