Klipheuvels Guest Farm
Beskrywing
Hierdie eenheid beskik oor ’n slaapkamer, ’n oopplan-badkamer, ’n oopplan-leefarea en ’n kombuisie. Die slaapkamer het ’n koningingrootte-bed. Die badkamer het ’n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met ’n yskassie, mikrogolfoond, houtvuur-stoof, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het ’n etenstafel, ’n gerieflike bank en ’n TV teen die muur met Netflix. Gratis WiFi word voorsien. Die eenheid lei na ’n stoep met ’n ingeboude braai en ’n eetstel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Dit sluit ’n yskassie, mikrogolfoond, houtvuur-stoof, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware in.
Huisreëls
Let asb. daarop dat daar 'n grondpad van 10 km lank na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie aangesien die eienaars hulle eie troeteldiere het en op die perseel woon.
'n Skoonmaakdiens is beskikbaar teen 'n ekstra koste vir gaste wat langer bly.
Elektrisiteit word deur sonkrag voorsien.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié oopplan-kothuis bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank vir kinders. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskassie, braaipan en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Tee, koffie, suiker, melk, beskuit en ontbytgraankos word voorsien. Die eenheid het 'n TV met Netflix asook 'n gasverwarmer vir die winter.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
Huisreëls
Let asb. daarop dat daar 'n grondpad van 10 km lank na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie aangesien die eienaars hulle eie troeteldiere het en op die perseel woon.
'n Skoonmaakdiens is beskikbaar teen 'n ekstra koste vir gaste wat langer bly.
Elektrisiteit word deur sonkrag voorsien.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Langs Rante AP2259, Klipheuvels Plaas, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang