Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipheuwel Cottage - Oupa Hannes

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Klipheuwel Kothuis
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Klipheuwel Kothuis is geskik vir 2 gaste met 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en lugversorging. Daar is ook 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, induksiestoofplaat, tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Losstaande braai en speserye is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Nie vir selfsorg toegerus nie, maar het verhit- en eetgeriewe.

Huisreëls

Daar is selfoonsein, maar die kothuis en kampterrein het nie WiFi of ’n TV nie.
Die kampeerplek het nie elektriese punte by die staanplek nie, maar daar is wel 'n kragpunt op die stoep en hope kragpunte binne die badkamers en genoeg lig buite snags.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N1, Klipheuwel Plaas, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99cd953e23661205518b328b3b4bb9b958ea64e58a8f9ed176a6cda9942870c11b40e8e92933cd44218b09e3f62f84c74439?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Off the N1 Klipheuwel Farm 6875 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.513453675316 19.52849381786

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang