Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipheuwel Cottage - Oupa Hannes

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Martin B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Skoon. Rustig. Jou privaatheid word gerespekteer. Alles was perfek. Geen negatiewe kommentaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janika C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Absoluut fantastiese plek vir 'n heerlike wegbreek. Ons het so lekker gebly. Die plekkie is baie gesellig en het absoluut alles wat mens sal nodig kry, en selfs nog meer. Oom Marais en Tannie se gasvryheid is uit die boonste rakke! Die area is pragtig en perfek vir enigiemand wat in die natuur wil kom ontsnap. En dan natuurlik is die warm bad absoluut tops! Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mara
Klipheuwel Cottage - Oupa Hannes
Janika, baie dankie. Hoop ons sien julle weer. Groete. Mara le Roux

Jes H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Beautiful mountain getaway. Beautiful scenery, and amazing hikes. Super friendly and professional service. Absolutely loved our stay here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mara
Klipheuwel Cottage - Oupa Hannes
Thank you, Jess. It was a pleasure to host you.

Ronel G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Heerlik gekamp, wens ons was nog steeds daar. Kamp op lekker groen gras, luister oggende hoe die padda's naby die fontein skinder, hoor hoe die verskillende voëls mekaar roep en verwag 'n uil wat aande bietjie kom inloer. Wat 'n rustige paar dae wat ons gehad het, net wat nodig was om die siel weer op te helder en die kop weer skoon te maak. Badkamers was ruim en skoon en die stort heerlik warm. Gasvrou Mara het ons vriendelik verwelkom en ons het sommer dadelik tuis gevoel. Julle sal ons weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Desember wegbreek. Baie vriendelike gashere, verblyf is skoon en netjies. Ons het die wegbreek op hierdie pragtige plaas geniet, dankie aan die Le Roux familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mara
Klipheuwel Cottage - Oupa Hannes
Megan, baie dankie. Ons het julle net so baie waardeer en geniet. Groetnis tot volgende keer.

Hester U
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2021

Ek en my man het slegs 1 nag oorgeslaap. Alles was baie skoon, netjies en goed toegerus. Die eienaar was baie behulpsaam en ons is vriendelik ontvang. Ons kon ’n vleisie braai met die hout wat sy ons goedgunstiglik gegee het. Die beskuit, melk. jogurtjies en en graankos in die kamer was ook 'n heerlike bonus. Ons het met die padjie agter die stal-kamers oor die kop geloop en die uitsig van daar oor die vallei bewonder, asook 'n entjie tussen die wingerde in die pad afgestap. Ons sou graag weer hiernatoe kom en sal ook die wandelpad na die dam in die berg wou stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N1, Klipheuwel Plaas, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99cd953e23661205518b328b3b4bb9b958ea64e58a8f9ed176a6cda9942870c11b40e8e92933cd44218b09e3f62f84c74439?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Off the N1 Klipheuwel Farm 6875 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.513453675316 19.52849381786

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang