Kliphotel Country Store
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Barry Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Rentia V - Jun 2024
Algehele gradering
Gerus en rustig.
Alisha K - Des 2023
Algehele gradering
We thoroughly enjoyed the break away from the hustle and bustle of the city.
Kliphotel Country Store se terugvoer
Baie dankie.
Hoop ons sien julle weer, onder ander omstandighede.
Mooi loop
Kathy R - Mei 2023
Algehele gradering
A soft place to fall, solitude in the country, just what I needed for my first night away.
Ellick S - Aug 2024
Algehele gradering
Rustig en lekker.
Mosima L - Jan 2024
Algehele gradering
It was wonderful.
Elsje L - Sep 2023
Algehele gradering
Stilte en rus!
Elsje L - Sep 2023
Algehele gradering
Interessante historiese plek!
Kliphotel Country Store se terugvoer
Dankie Elsje.
Dit was goed om julle weer te sien en oor so baie goed in 'n kort tyd te kon gesels.
Ja, alles is 'n daguitstappie vanaf die Kliphotel, ongeag hoe ver en wat mens se belangstelling is.
Groete uit die Langkloof.
Elise H - Des 2023
Algehele gradering
Friendly host, rustic farmhouse accommodation.
Kliphotel Country Store se terugvoer
Hi Elise.
Ja, kamer 3 en 4 se geyser sit ongelukkig vêr. Hy vat so tydjie, maar ons vra om verskoning dat ons dit nie genoem het nie.
Alles wat ons adverteer, is R62 Langkloof.
Ongelukkig maak baie mense die fout, dat hulle dink dit is die Tsitsikamma aan die N2 se kant.
Google Maps gaan sê Tsitsikamma, omdat die Kliphotel aan die noorde kant van die Tsitsikamma berg lê, maar op die R62 wat parallel lê met die N2.
Groete
Barry
Dawson F - Mrt 2021
Algehele gradering
Lekker, maar kan beter.
Kliphotel Country Store se terugvoer
Hi Dawson,
Ons het nog nooit familie kamer gehad nie en gaan ook nie binnekort een hê nie. As mense vra vir slaapplek vir kleinkindertjies dan dra ons matrasse in. Hierdie kinders was bo ouderdom van 12. Ons adverteer dat hier geen TV is nie. Speletjies word nie voorsien nie. Besit hierdie plek 2 jaar waarvan ons 8 maande toe was weens Covid. Ons probeer hard om weer aan die gang te kom en werk sonder enige personeel. Indien gas ingaan op die site om booking te maak moet hy als lees en vandaar neem hy die besluit. Niemand dwing hom nie. Al die inligting is korrek en indien enige vrae kan persoon mos vrae vra. Dit wat ons adverteer en dit wat jy hier kry is die ware Jakob. Jammer vir die persoon wat dit verkeerd verstaan.
Regards,
Kliphotel Country Store
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Misgund plaas, Langs die R62, Misgund, 6440, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang