Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kliphotel Country Store

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.4
Rentia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Gerus en rustig. Baie lekker gebly en geslaap, alles was mooi en skoon. Gaan vir seker weer daar 'n draai maak in die toekoms. Kan nie wag om ons kinders die plekkie te gaan wys nie en 'n aand weer daar oor te kan slaap saam met hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alisha K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

We thoroughly enjoyed the break away from the hustle and bustle of the city. Barry was really great, and made us feel so welcome. Thank you for going the extra mile in making sure we settled in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barry
Kliphotel Country Store
Baie dankie. Hoop ons sien julle weer, onder ander omstandighede. Mooi loop

Kathy R
1 nag
5.0
Mei 2023

A soft place to fall, solitude in the country, just what I needed for my first night away. A delightful old stone hotel with a fascinating history, it's just on the border of the Eastern and Western Cape. It's on the main road yet the traffic noise is hardly heard, the road was quiet while I was there. Beautiful views of farmland with an interesting garden and farm stall shop. Such friendly hosts who were both attentive in checking up on me.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ellick S
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Aug 2024

Rustig en lekker. Baie lekker gebly. Alles wat nodig was, en die mense was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Mosima L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2024

It was wonderful. It was peaceful, quiet, and relaxing. The owner was very friendly, telling us about places we could go and which route to take.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elsje L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Stilte en rus! Die Kliphotel is baie gerieflik geleë aan die R62 en bied 'n ideale oornagopsie as jy die omgewing wil verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsje L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Interessante historiese plek! Ons het baie lekker gebly. Barry en Elmarie het ons vriendelik ontvang en iets vertel van die agtergrond van die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barry
Kliphotel Country Store
Dankie Elsje. Dit was goed om julle weer te sien en oor so baie goed in 'n kort tyd te kon gesels. Ja, alles is 'n daguitstappie vanaf die Kliphotel, ongeag hoe ver en wat mens se belangstelling is. Groete uit die Langkloof.

Elise H
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Des 2023

Friendly host, rustic farmhouse accommodation. Barry was very hospitable and accommodated our late arrival time. The shower light didn't work and there was no hot water but otherwise okay for an overnight stay. The description said it's on the Garden Route in the Tsitsikamma area but it's on a very different route about 200 kms off the Garden Route so double check the location before you book.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Barry
Kliphotel Country Store
Hi Elise. Ja, kamer 3 en 4 se geyser sit ongelukkig vêr. Hy vat so tydjie, maar ons vra om verskoning dat ons dit nie genoem het nie. Alles wat ons adverteer, is R62 Langkloof. Ongelukkig maak baie mense die fout, dat hulle dink dit is die Tsitsikamma aan die N2 se kant. Google Maps gaan sê Tsitsikamma, omdat die Kliphotel aan die noorde kant van die Tsitsikamma berg lê, maar op die R62 wat parallel lê met die N2. Groete Barry

Dawson F
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2021

Lekker, maar kan beter. Lekker plek om buite te speel vir kinders, maar niks binne, nie TV of games. kinders moes in eie kamer slaap so geen familiekamer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Barry
Kliphotel Country Store
Hi Dawson, Ons het nog nooit familie kamer gehad nie en gaan ook nie binnekort een hê nie. As mense vra vir slaapplek vir kleinkindertjies dan dra ons matrasse in. Hierdie kinders was bo ouderdom van 12. Ons adverteer dat hier geen TV is nie. Speletjies word nie voorsien nie. Besit hierdie plek 2 jaar waarvan ons 8 maande toe was weens Covid. Ons probeer hard om weer aan die gang te kom en werk sonder enige personeel. Indien gas ingaan op die site om booking te maak moet hy als lees en vandaar neem hy die besluit. Niemand dwing hom nie. Al die inligting is korrek en indien enige vrae kan persoon mos vrae vra. Dit wat ons adverteer en dit wat jy hier kry is die ware Jakob. Jammer vir die persoon wat dit verkeerd verstaan. Regards, Kliphotel Country Store

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Barry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Misgund plaas, Langs die R62, Misgund, 6440, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeSDFXajUXTfzBH3bcuixJZOJybuJm9Ulki7UvFotZapm2vcHKY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Misgund Farm Off the R62 6440 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.7413173 23.4368531

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang