Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kliphotel Country Store

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Misgund plaas, Langs die R62, Misgund, 6440, Oos-Kaap
  • Vanaf R500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kliphotel Country Store is in die Langkloofvallei geleë. langs die R62, en bied gaste ontspanne verblyf in 'n rustige omgewing.

Dié hotel het nog steeds sy historiese uitleg van 1931 en beskik oor 4 slaapkamers wat in 'n lang gang is wat dit ideaal vir groepe maak. Elke kamer het 'n dubbelbed, verwarmer en 'n lessenaar. Linne en handdoeke word voorsien. Kamer 1 en 2 het 'n en suite-badkamer met 'n stort, en kamer 3 en 4 maak gebruik van twee storte langs die ketting-toilette. Let wel dat die kamers nie TV's het nie.

Die kamers maak gebruik van 'n gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is 'n toegeboude stoep met vensters en 'n skuifdeur wat 'n binne-braai het.

Besoekers aan Kliphotel Country Store kan op die groot stoep wat oor die omgewing uitkyk ontspan, sterrekyk, en die sonsopkoms en sonsondergang geniet. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Rentia V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerus en rustig. Baie lekker gebly en geslaap, alles was mooi en skoon. Gaan vir seker weer daar 'n draai maak in die toekoms. Kan nie wag om ons kind...
Sien meer
Jun 2024
Alisha K
Saam met vriende
5.0
We thoroughly enjoyed the break away from the hustle and bustle of the city. Barry was really great, and made us feel so welcome. Thank...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Kathy R
5.0
A soft place to fall, solitude in the country, just what I needed for my first night away. A delightful old stone hotel with a fascinat...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2023
Elsje L
Saam met lewensmaat
4.8
Stilte en rus! Die Kliphotel is baie gerieflik geleë aan die R62 en bied 'n ideale oornagopsie as jy die omgewing wil verken.
Sep 2023
Elsje L
Saam met lewensmaat
4.8
Interessante historiese plek! Ons het baie lekker gebly. Barry en Elmarie het ons vriendelik ontvang en iets vertel van die agtergrond van die plek.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Barry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Misgund plaas, Langs die R62, Misgund, 6440, Oos-Kaap
  • Gaste dink Kliphotel Country Store het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tsitsikamma Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Misgund plaas, Langs die R62, Misgund, 6440, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeSDFXajUXTfzBH3bcuixJZOJybuJm9Ulki7UvFotZapm2vcHKY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Misgund Farm Off the R62 6440 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.7413173 23.4368531

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang