Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kliphuis @ Biedouw Vallei Wegbreek

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Biedouw Vallei Wegbreek, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 320 per nag, vir 12 mense

Beskrywing

Kliphuis @ Biedouw Vallei Wegbreek bied rustige en gemaklike verblyf met 'n fokus op die Biedouwvallei se pragtige natuurskoon. Hierdie verblyf is op die oewer van die Biedouwrivier, tussen ander eenhede, geleë en bied 'n rustige toevlugsoord in 'n skilderagtige omgewing.

Dié huis het slaapplek vir 12 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die derde en vierde slaapkamers het onderskeidelik 'n dubbelbed en 2 stapelbeddens. Gaste deel die gebruik van 2 badkamers wat elk 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Dit strek tot by die sitarea met gemaklike rusbanke.

Die huis het 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en 'n pragtige uitsig oor die plaas en op die berge.

Kamer-opset

Kapasiteit: 12 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xDubbelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
2 xDubbelslaapbank
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 96

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Biedouw Vallei Wegbreek, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Sederberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 320
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R2 320
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Biedouw Vallei Wegbreek, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA817897a658685572cf4d69af0882d3ce81dcb0d2d3ef137a072502b2c767153d065849ea72e4ed3de902fccf1e713711cdf6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 320 per nag, vir 12 mense Biedouw Vallei Wegbreek Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.177977931385 19.158850524346

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang