Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kliphuis @ Slangboskloof

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Michéle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Great getaway from the busy city to recharge. What a gem! Peaceful with fantastic views. Lovely nature walks, birds and wildlife.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niel M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2024

Voor die kaggelvuur in die Koue Bokkeveld. Ons verblyf by Kliphuis @ Slangboskloof was heerlik gewees. Groot vuurherd / kaggel. Oorvloed vuurmaakhout is voorsien. Volledig toegeruste kombuis. Omgewing met dam en berge is baie mooi. Baie rustig. Ideaal vir 'n naweek wegbreek. Geen sein en geen WiFi, wat ek persoonlik waardeer het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nico J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Breathtaking. Amazing and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Giorgio P
Kort verblyf
3.8
Des 2024

Idilliese ligging nie so idilliese verblyf nie! Nie die geld werd nie! Die ligging is idillies, maar die huisie nie soveel nie. Die huis het baie onderhoud nodig; die stoele was stukkend, die sambreel was gebroke sowel as die stort. Die toeknyproosters was oud en stukkend. Die huis was nie ordentlik skoon gemaak toe ons daar aangekom het nie; die vorige mense se gemors was nog in die asblikke en die vlieë het ons kos uit ons monde uit ge-eet (ek het nog nooit soveel vlieë in my lewe gesien nie, so vat maar 5 kannes Doom saam). Die plek het soveel potensiaal, maar die toestand van die huis laat dit in die steek! Skoonmaakmiddels sou waardeer word as 'n basiese gegewe. Vir die prys wat ons betaal het en vir wat ons gekry het, sou ek dit nie aanbeveel nie. Ek weet mens betaal vir die view, maar dan wil jy ook die waarde in die verblyf sien!

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Aletmarie
Kliphuis @ Slangboskloof
Hallo Giorgio Baie dankie dat u die tyd geneem het om u ervaring met ons te deel. Ons waardeer regtig u eerlike terugvoer, want dit help ons om ons diens en geriewe te verbeter. Ons is baie jammer om te hoor dat u verblyf nie aan u verwagtinge voldoen het nie. Ons wil graag reageer op die kwessies wat u genoem het: Ons vra om verskoning vir enige ongerief wat deur die toestand van die huisie veroorsaak is. Ons sal die gebroke stoele, sambreel, stort en toeknyproosters dadelik aanspreek om seker te maak alles is in werkende toestand. Wat skoonmaak betref, is dit glad nie die standaard wat ons vir ons gaste wil stel nie. Ons sal hierdie saak dringend met ons skoonmaakspan bespreek om te verseker dat so iets nie weer gebeur nie. Ons neem kennis van die oorlas wat die vlieë veroorsaak het. Ons het reeds sommige maatreëls in plek gestel soos 'n outomatiese gif 'dispenser' en lokvalle buite op die perseel. Ons sal ook oorweeg om skoonmaakmiddels as standaard by ons huisie beskikbaar te stel, soos deur u voorgestel. Ons verstaan dat u meer waarde vir die prys verwag het, en ons is jammer dat ons nie daarin geslaag het om aan daardie verwagtinge te voldoen nie. Ons hoop opreg dat ons in die toekoms die geleentheid sal kry om u ervaring te verbeter en te wys dat ons erns maak met ons gaste se terugvoer. Baie dankie vir u eerlike opmerkings en ons wens u alles van die beste toe. Vriendelike groete, Aletmarie Gibson

Nikita V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Dit was ongelooflik lekker om bietjie weg te breek uit die stads gewoel en die absolute rustigheid en stilte te kon geniet en ontspan. Die kliphuis is perfek as jy wil wegkom uit die geskare en gejaag van elke dag om rustigheid en stilte te kan geniet en om werklik tyd as gesin saam te kan spandeer sonder die afleiding van TV en selfone.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margi O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2023

The house is a very rustic farm house. The hot water was a bonus as were the beds. The setting is stunning. The house could do with a few more necessities - there were no hooks nor hanging rails to dry towels or wet clothes. The lights didn't work in many of the rooms and there was only one bedside lamp so it made reading difficult at night. The staff were very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Arrived on a wet afternoon, left the next day in the dry. I only received the T&Cs the day before I arrived. Some of the information is not on the website or differs from the website. The firewood was outside in the rain - no matches, no blits, no paper. Nice to have a loadshedding schedule - we don't even know what area/zone Kliphuis is in. The bed linen had what looked like water stains - not so nice on white linen. Watery hand soap in the bathroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aletmarie
Kliphuis @ Slangboskloof
Hi Andrew Thank you for the constructive feedback. I sincerely apologise for any inconvenience. Be assured that these matters are being addressed. Hope to see you again in the near future. Warm Regards Aletmarie

Erika D
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Okt 2023

Heerlik ontspan. Ons het baie tyd op die stoep deurgebring en ook 'n bietjie gestap. Die weer was perfek en die damme was vol. Die kombuis is goed toegerus. Soos ander al genoem het, alhoewel daar slaapplek is vir baie mense, is dit redelik oopplan vir die ander wanneer jy meer mense het. Die [accommodation_name] is weg van die hoofplaaswerf en dus privaat en stil. Dit het aan ons doel voldoen vir 'n klein wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tanya M
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2023

Baie mooi bestemming. Sien sterre

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhard K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2023

Rus en vreedsaamheid, perfek om kwaliteitfamilietyd te spandeer, prentjiemooi natuurskoon. Heerlik vir buitelugstap en verken met troeteldiere, geen geraas, geen mense in sig of enige steurings nie, net doodse stilte en die natuurgeluide met 'n ongeëwenaarde sterreruim saans. Ware stukkie paradys.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Aletmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R 2 800
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slangboskloof Plaas, Koue Bokkeveld, 64 km van Ceres af, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA375431ecedbde83f91630c507084093e8d994c3d5e5be33ca25780f9136b0b4c28bacd3fccc45986196c79ed58e749d6f053?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 9 mense 19 5 1 5 Slangboskloof Farm Koue Bokkeveld 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.917205861722 19.237232208252

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang