Kliphuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Neville Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Chrissie C - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker geslaap en gekuier.
Monique B - Apr 2024
Algehele gradering
Rustige familie wegbreek.
Riaan F - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly in die Kliphuis.
Kliphuis se terugvoer
Dit was 'n plesier om jou as 'n gas te huisves.
Elnette V - Des 2023
Algehele gradering
Dis ons derde keer wat ons terugkeer na die oulike Kliphuisie. Klein en intiem.
Kliphuis se terugvoer
Elnette,
Julle was sulke rustige, vriendelike mense. Ons sien julle 'n volgende keer.
Neville Sleigh
Anina V - Okt 2023
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik afgeskakel.
Tanja V - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker privaat en cosy.
Kliphuis se terugvoer
Tanja en Noel is baie gawe en rustige mense, sal hulle enige tyd aanbeveel.
Neville Sleigh
Amanda V - Feb 2022
Algehele gradering
Absolutely fantastic place, clean, neat, beautiful place, best host. worth every cent.
Kliphuis se terugvoer
Thank you for the lovely review. It was only a pleasure having you guys. Such great guests. Looking forward to have you guys again.
Antonette L - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Dit is rustig en net wat jy nodig het!
Kliphuis se terugvoer
Baie dankie, Antonette
Neville
Willie V - Apr 2022
Algehele gradering
Gasvry en vriendelik.
Kliphuis se terugvoer
Dankie Willie.
Julle is pragtig, baie dankie, sal julle enige tyd weer ontvang.
Neville
Dirk H - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker plekkie.
Suzanne S - Aug 2021
Algehele gradering
Mooiste huisie, lieflike beddens. Stil en rustige area.
Kliphuis se terugvoer
Baie dankie
Dit was n groot plesier om julle hier te he baie vriendelik en rustige mense altyd weer welkom
Neville
Pauline K - Aug 2021
Algehele gradering
Ons het vreeslik lekker gebly die langnawerk wat ons hier was.
Kliphuis se terugvoer
Dankie Pauline,
Julle was een groot plesier om hier te he.
Baie dankie,
Neville.
Annamarie D - Mei 2021
Algehele gradering
Baie rustig en die natuur is baie mooi
Kliphuis se terugvoer
Dit was lekker om Tony en Joshua hier by ons te kon ontvang. Rustige netjiese manne.
Karen B - Okt 2021
Algehele gradering
Was a lovely comfortable clean place. Loved it!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Was 'n lieflike, gemaklike, skoon plek. Was mal daaroor!
Ek sal definitief hierdie bekoorlike klein plekkie aanbeveel. Baie rustig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Kliphuis se terugvoer
Guests that we will definitely host again.
What a pleasure having you here.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Ascot-sirkel 25, Long Acres, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang