Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kliphuis on Kleinfontein Farm

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Daleen L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Dit was 'n baie spesiale naweek, ontspannend, rustig en baie bordspelle. Dit was 'n perfekte naweek weg saam met ons 4 voetkinders. Sal vir seker weer gaan. Die berge is fantasties en die geriewe in die huis, alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jayson
Kliphuis on Kleinfontein Farm
Baie dankie, Daleen. So bly julle het dit geniet, en wat die huisie alles bied. Sien binnekort weer. Mooi bly.

Radia C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Amazing, fantastic. Daar is glad nie 'n woord nie. Dit was super amazing verby. It was fantastic.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jayson
Kliphuis on Kleinfontein Farm
Baie dankie Radia, ons waardeer 'n positiewe resensie. Super bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.

Elsabe B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Stunning uitsig. Ek het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet (jazz) V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Beste saam met vriende! Loved it - dankie. Will recommend to anyone that wants peace and quiet. Beautiful surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jayson
Kliphuis on Kleinfontein Farm
Thank you kindly, as we always value a positive review. Best of luck.

Dominique F
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Die uitsig is magies! Die uitsig was ongelooflik en beslis die hoogtepunt van die verblyf. Kliphuis is op 'n vrugteplaas net buite Tulbagh en hier word jy deur die pragtige berge omring. Ons het baie lekker gebraai en op die balkon uitgespan. Die sterre snags is asemrowend. Die verblyf is lekker naby aan wynplase en Tulbagh.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jayson
Kliphuis on Kleinfontein Farm
Thank you kindly for taking the time to write us a review, Dominique. We are delighted to hear that your stay was pleasant and you loved what Tulbagh had to offer.

Sebastian S
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2024

Peaceful break away. Very peaceful break away from the city. Pristine views and all round great vibes at this spot. You can even go for a quick little run in the morning if so inclined. (Take note you must pick up the keys in town).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Suzanne M
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Apr 2024

Mooi omgewing. Lekker gaan draf en fietsry. Koue stort en geen krag onaangenaam. Die ligging is mooi, maar ons het die Saterdag en Sondag geen gas, dus geen warm water gehad nie. Sondag was daar nie krag nie, dus geen koffie nie. (Daar was nie loadshedding nie).

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Jayson
Kliphuis on Kleinfontein Farm
Goeie dag, Suzanne. Jammer om te hoor dat u so ongelukkig was. Tulbagh en omliggende areas het 'n groot storm gehad die naweek wat u hier was, rede vir al die krag onderbrekings. U het wel genoem daar was nie gas die Sondag nie, nie Saterdag ook nie. Opreg jammer dat u soveel ongerief moes verduur.

Richardt V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Het die kuier baie geniet. Die ligging is perfek en die uitsig is asemrowend. Kliphuis het alles wat jy nodig het en was goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jayson
Kliphuis on Kleinfontein Farm
Baie dankie Richardt dat u vir ons n 5ster resensie gegee het, weet ons waardeer opreg. Mooi dag verder.

Roxanne M
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Views to die for. Unsurprisingly our second time here. So incredibly beautiful! Definitely will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jayson
Kliphuis on Kleinfontein Farm
Thank you kindly Roxanne, as we were delighted to have been your host in Tulbagh, and would love to host you again in the nearby future. All the best for the rest of 2023. Safe travels.

Robert K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2023

Heerlike "rustic" huisie. Onverbeterlike uitsig! Rustigheid op 'n werkende vrugteplaas.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jayson
Kliphuis on Kleinfontein Farm
Baie dankie vir die resensie, sien uit na u volgende besoek.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Jayson Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 75

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kleinfontein Plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ac0b4fca9a9ad9f8fe2fdc706610a03e7659b8f90002812198eba6c3adbf5894238b1b20ad46dc8239f9810e94920c7a3e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense 51 5 1 5 Kleinfontein Farm Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.203479908609 19.187185635582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang