Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kliphuisjes

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 132 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Johan J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Baie lekker gebly in netjiese plek. Pragtige plek. Baie netjies met alles wat jy nodig het. Heerlik gekuier op die stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Uitstekende akkommodasie. Goed toegerus en netjies. Ons het vreeslik lekker gekuier, die huisie is perfek uitgelê, warm komberse op die beddens en die kaggel was 'n welkome vreugde, dit was bitter koud. Die huis was pragtig skoon en netjies. Ons sal vir seker weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werna V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Huisie uit 'n storieboek vir kinders. Mooi en natuurlik. Baie lekker gekuier saam ons vriende uit Australië daar. Hulle het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

'n Kaggelvuur in Dullstroom is altyd 'n wenner. Pragtige plek. Ons het lekker gebly, dankie. Cozy en goeie geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Baie lekker gekuier en ontspan. Skoon, netjies, privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Will definitely want to come again and have recommended to friends. Kliphuisjes is super clean, cozy and comprehensively equipped (even washing machine, hair dryers, fans, full kitchen and equipment). Quality linen, fluffy robes. No tired, worn furnishings and everything works. Spacious indoor and outdoor areas with a lovely garden. This is where you want to get snowed in! Fireplace, heaters, electric blankets. Pleasant and private braai area on the stoep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrew
Kliphuisjes
Hi Christa, I appreciate your review and am looking forward to seeing you back soon. Kind regards, Andrew.

Camelia S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Gemaklike met baie spasie. Sentraal gelee met volle geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

'Home away from home'. Baie lekker gebly, amper soos jou eie huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanli D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Baie aangenaam. Ongelooflike verblyf. Sal net voorstel dat die badkamer en kombuis geskei word en dat die badkamer meer privaat is. Nietemin, sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ray Peter K
1 nag Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Het dit baie geniet. Het een aand oorgebly met my dogters, en het dit baie geniet. Lieflike plek, met groot kamers en 'n kombuis. Dit was maar aan die koel kant in Dullstroom, en ons het besluit om 'n lekker kaggelvuur te maak. Alles was ok, maar later het al die rook by die skoorsteen uitgekom. Die hele plek was vol rook. So hulle sal moet kyk daarna.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrew
Kliphuisjes
Thank you Ray Peter for your feedback. I am sorry that you had smoke from the fire coming into the room. The fireplace usually has a good draft up the chimney, but if the fire burns low, sometimes the updraft is not strong enough and some smoke escapes into the room. The solution is to put some more wood on the fire. Kind regards Andrew

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 132

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 232
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 232
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Crane-straat 264, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbCnA4WDAqpAj15KGQVJTNyItmNAVxOiLsKG2n2MofA2cvkFW77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 232 per nag (plek vir 2) 132 5 1 5 264 Blue Crane Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.416632771203 30.102763312234

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang