Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kliphuisjes

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 129 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
David B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Uitstekende akkommodasie. Goed toegerus en netjies. Ons het vreeslik lekker gekuier, die huisie is perfek uitgelê, warm komberse op die beddens en die kaggel was 'n welkome vreugde, dit was bitter koud. Die huis was pragtig skoon en netjies. Ons sal vir seker weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werna V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Huisie uit 'n storieboek vir kinders. Mooi en natuurlik. Baie lekker gekuier saam ons vriende uit Australië daar. Hulle het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

'n Kaggelvuur in Dullstroom is altyd 'n wenner. Pragtige plek. Ons het lekker gebly, dankie. Cozy en goeie geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Baie lekker gekuier en ontspan. Skoon, netjies, privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Will definitely want to come again and have recommended to friends. Kliphuisjes is super clean, cozy and comprehensively equipped (even washing machine, hair dryers, fans, full kitchen and equipment). Quality linen, fluffy robes. No tired, worn furnishings and everything works. Spacious indoor and outdoor areas with a lovely garden. This is where you want to get snowed in! Fireplace, heaters, electric blankets. Pleasant and private braai area on the stoep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrew
Kliphuisjes
Hi Christa, I appreciate your review and am looking forward to seeing you back soon. Kind regards, Andrew.

Camelia S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Gemaklike met baie spasie. Sentraal gelee met volle geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

'Home away from home'. Baie lekker gebly, amper soos jou eie huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanli D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Baie aangenaam. Ongelooflike verblyf. Sal net voorstel dat die badkamer en kombuis geskei word en dat die badkamer meer privaat is. Nietemin, sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Pleasant. Daar is aandag gegee aan klein goedjies wat wel saakmaak. 'n Haardroër, spieël, met goeie beligting, koffie en beskuit vir as mens slegs oorslaap oppad iewers heen het dit vir ons 'n gerieflike oornag gemaak. Die kaggel was 'n bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Paul D
1 nag Saam met vriende
4.6
Apr 2024

Most enjoyable. We were pleasantly surprised at the elegance and space offered by the Kliphuisjes rooms. The peaceful surroundings and convenient location added to a very pleasant overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 129

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Crane-straat 264, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbCnA4WDAqpAj15KGQVJTNyItmNAVxOiLsKG2n2MofA2cvkFW77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 129 5 1 5 264 Blue Crane Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.416632771203 30.102763312234

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang