Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipinnibos Nature Farm

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Klipinnibos Nature Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ronelle L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle L

'n Heerlike asemskeptyd in die natuur met pragtige voëlgesang as musiek.

Dit was 'n heerlike asemskeptyd in die natuur! Die huis is met alles toegerus wat mens benodig (behalwe 'n mikrogolfoond, maar ek het dit nie gemis nie).

Ronelle V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle V

Kos vir die siel.

Pragtige kliphuis met lekkerste kuierstoep.

Marianne P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne P

Pragtige, stil bestemming perfek vir 'n wegbreek.

Ek het vir 'n week hier gebly om skryfwerk te doen, weg van al die geraas en afleidings van allerdaagse lewe. Die stil omgewing en vars lug het dit 'n baie produktiewe week gemaak. Die kliphuis is lieflik ruim en skoon, met gemaklike beddens. 'n Onderdak stoep/braai area kyk uit op 'n ruig en groen inheemse bos. Dit is die perfekte plek om te sit en ontspan en na die verskillende voëls en ander bosgeluide te luister. Daar is staproetes deur die bos asook teen die berg op na 'n grasvlakte met 'n pragtige uitkyk. Die natuurskoon alleen is genoeg om my te laat terugkom, maar as bonus is die "hosts" wonderlike, vriendelike en behulpsame mense, met baie kennis oor die omgewing.

Esmie P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmie P

Wegbreek.

Dankie vir die gasvryheid, Lisa en Sunley! Ons beveel Klipinniebos verseker aan vir natuurliefhebbers.

Klipinnibos Nature Farm se terugvoer

Ek is so bly julle het dit geniet!

Klipinnibos Nature Farm
Vanaf R3 440
R3 440 R2 408
per nag, vir 8 mense
Vanaf R3 440
R3 440 R2 408
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Weltevreden-pad, Klipinnibos Natuurplaas, Schoemanskloof, 1207, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b6a84a847e726c9774dd1b3164318cf564970cbd55fd4155d01f74ae59302051cda194337cf30c74a888a184f05dff8505a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 440 nouVanaf R2 408 per nag, vir 8 mense 4 5 1 5 Weltevreden Road Klipinnibos Nature Farm 1207 Mpumalanga 021 201 8901 11:00-17:00 11:00 -25.357524937498 30.533113084685

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang