Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipkappertjie

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 111

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 111 resensies vir Klipkappertjie
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Mariana V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana V

Pragtig, skoon en netjiese verblyf!

Gaan uit hul pad om verblyf onvergeetlik te maak. Sal enige tyd aanbeveel.

Marilese V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilese V

Uitstekende verblyf en bekostigbaar. Baie tevrede!

Het so lekker warm geslaap in 'n yskoue nag in Bloem. Baie baie netjies, alles wat ons nodig gehad het. Sal beslis weer hier gaan bly. Hopelik volgende keer meer as een nag. Baie dankie, was topklas!

Klipkappertjie se terugvoer

Dankie Marilese, julle was puik gaste. Altyd welkom!

Klipkappertjie
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Christien T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christien T

Klipkappertjie is 'n oase in die stad.

Klipkappertjie het weer eens nie teleurgestel nie. Dit bly ons eerste keuse vir verblyf wanneer ons Bloemfontein toe gaan.

Klipkappertjie se terugvoer

Dankie Christien, altyd 'n voorreg om julle hier te ontvang.

Klipkappertjie
Orna P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Orna P

Uitstekende ligging!

Lieflike plek. Vrugteboorde en wingerd. Hulle maak selfs hulle eie wyn! Heerlike skoon en gerieflike kamers met badkamer en kombuishoekie - met alles wat jy nodig het. Leana is 'n gasvrou duisend! Sal nooit weer op 'n ander plek in Bloemfontein bly nie.

Kevin S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin S

Fantasties.

Eersteklas akkommodasie.

Vivian L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivian L

Awesome.

Awesome stay. Beautiful place, with lots of personal touches. Swimming towels, rusks, plasters, etc. Garden and pool are so pretty and well-maintained. Lots of birdlife. Unit was clean.

Mariana V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana V

Mooiste omgewing, skoon en baie netjies.

Mooiste omgewing en baie netjies en skoon.

Hermanus M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermanus M

Regtig lekker en rustig.

Ons het dit baie geniet.

Nico V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico V

Goeie ligging naby die N1 en eetplekke.

Gerieflike, goed toegeruste verblyf.

Leonita J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonita J

Gerieflike en skoon verblyf.

Netjies, skoon, ingerig. Ons het lekker gebly. Sal weer daar bespreek.

Alexis M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexis M

Dit was die mooiste plekkie in Bloem, so rustig en naby alles.

Ons was aangenaam verras met hoe netjies die plek is!

Jano B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jano B

Baie netjies, skoon en rustig.

Het baie lekker gebly, goeie waarde vir geld. Die kamer het als wat jy benodig vir selfsorg.

Albie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albie V

Baie goeie fasiliteite.

Sien sterre.

Adriaan S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan S

Baie lekker gebly die erf was mooi. Alles was skoon en nettjies.

Baie lekker gebly die erf was mooi. Alles was skoon en nettjies. Niks om oor te kla nie en prys was billik.

Klipkappertjie se terugvoer

Dankie Adriaan. Julle was puik gaste.

Klipkappertjie
Elmarie V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Baie netjies en goeie waarde vir geld.

Goed geleë in 'n veilige area.

Klipkappertjie se terugvoer

Dankie Elmarie, ek is dankbaar as die gaste lekker hier gebly het. Julle is altyd welkom.

Klipkappertjie
Willem S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S

Oornag op reis na Pretoria.

Uitstekende ligging, pragtig, rustig en skoon. Puik diens van Leana.

Klipkappertjie se terugvoer

Baie dankie Willem, julle is ook gaste duisend. Dis 'n groot plesier om julle te ontvang.

Klipkappertjie
Tania V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania V

Uitsonderlike diens!

Leana is 'n gasvrou duisend. Sy het ons per WhatsApp al die nodige detail gestuur - hoe om die adres te kry en hoe om in die kamer te kom. Sy het self ook kom inloer om ons welkom te heet. Later die aand het sy 'n boodskap gestuur van nabygeleë restaurante wat ons kan besoek. Die plekkie is so mooi. Het glad nie gevoel of jy eers in Bloem was nie. Eerder op 'n stil plaas. Uitsonderlike diens en gasvryheid! Beste nog!

Klipkappertjie se terugvoer

Baie dankie Tania, ons sal julle graag weer hier wil ontvang.

Klipkappertjie
Dries K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dries K

Baie netjiese, ruim en gerieflike oornagplek.

Is selfs geskik vir langer verblyf aangesien die kombuis ingerig is met alles wat nodig is vir selfsorg-verblyf.

Hermann S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermann S

What a find.

Naby die N1 maar dit voel of jy op 'n plaas is. Ruim. Gemaklike parkering. Swembad. WiFi het goeie spoed. Baie lekker restaurante minder as 'n kilometer weg.

Marelee J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelee J

Heerlik rustig.

Ek waardeer die klein detail in elke kamer. Sal beslis weer Klipkappertjie besoek. Rustige omgewing ver van stadsgejaag.

Klipkappertjie se terugvoer

Dankie Marelee. Ons sal julle graag weer hier wil ontvang.

Klipkappertjie
Tanya C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya C

Uitstekende oornagverblyf tussen die Kaap en PTA.

Ons het baie lekker oornag! Dis 'n netjiese plek op 'n baie mooi kleinhoewe. Ons het laat die aand aangekom en eers werklik die volgende oggend gesien hoe mooi dit is. Ek kan niks fout vind en sal graag weer daar oornag.

Ruan M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan M

5-ster.

Skoon en netjies met alles wat nodig is in 'n rustige, veilige omgewing.

Willem V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Altyd 'n plesier om hier te vertoef.

Vorige kere was ek alleen hier. Hierdie keer was my vrou saam. Sy was baie beïndruk met die verblyf. Alles wat nodig is om vir jouself te sorg is daar. Dit is naby 'n besigheidsentrum geleë met alles wat jy wil koop. Ook uitsonderlike restaurante!

Christien T - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christien T

Plattelandse gasvryheid in die stad.

Klipkappertjie het aan al ons vereistes voldoen en selfs ons verwagtinge oortref. Die kamer, kombuis en badkamer was ruim en netjies en luuks toegerus met alles wat 'n mens mag nodig kry. Daar was ook genoeg parkeerplek vir ons groot sleepwa. Alhoewel Klipkappertjie op 'n kleinhoewe geleë is is dit báie naby aan gerieflike winkels en bekostigbare eetplekke. Die onderhoud van die tuin en swembad is uitmuntend en Klipkappertjie lyk na die ideale plek vir die samekoms van 'n klein groepie vriende of familie.

Tinus P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tinus P

Rustige omgewing en gasvrye eienaar.

Puik diens en atmosfeer.

Hardie V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardie V

Fantastiese akkommodasie om familie "memories" te maak.

Die kamers is baie gerieflik ingerig en pragtig skoon, daar word ook spesiale aandag aan detail gegee. Ons het persoon in rolstoel in ons groep gehad en daar is baie goed aan sy behoeftes voorsien. Baie dankie vir onvergeetlike naweek, ons familie gaan nog lank van ons kuier by julle pragtige fasiliteite praat.

Este P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Este P

Baie netjies en skoon, pragtige plekkie.

Ek en my 4 dogtertjies het dit baie geniet, was skoon, netjies en alles wat ons nodig gehad het.

Willem V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Alles wat ek nodig kon kry en meer was beskikbaar.

Klipkappertjie is naby 'n winkelsentrum. Rustige omgewing. Sal vir seker weer gebruik maak van Klipkappertjie.

Heidi F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi F

Pragtig, rustig, en gerieflik.

Baie lekker gebly, dankie.

Nellie L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellie L

Heerlik gebly.

Baie goeie diens en vriendelik mense. Area lekker stil, veral as 'n mens van die plaas afkom en stilte soek.

Retha H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha H

Smaakvol en silwerskoon, pragtige omgewing.

Die kamer het alles wat mens nodig het, selfs klein goedjies soos pleisters in die badkamer. Alles was pragtig skoon en netjies. Die tuin is 'n fees vir die oog met 'n lekker lapa en genoeg ruimte en speelgoed as mens met kinders sou kom. Leana was altyd bereikbaar en het van die begin af al die nodige inligting gekommunikeer.

Klipkappertjie se terugvoer

Baie dankie! Ons waardeer jou positiewe woorde. Hoop ons sien jou gou weer.

Klipkappertjie
Natascha T - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natascha T

Verblyf was alles wat mens nodig het op 'n naweek weg van die huis.

Baie tevrede met die behuising.

Piet J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet J

Fantastiese plek met vriendelike mense.

Dit voel of mens op 'n plaas tuisgaan maar jy is in die middel van die stad.

Klipkappertjie se terugvoer

Baie dankie, Piet! Geniet jou naweek.

Klipkappertjie
Helga B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga B

Baie lekker gebly.

Sou net graag TV-kanale vir kinders wou gehad het.

Fanie F - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie F

Alles netjies en gereed by aankoms sonder enige stres.

Sien sterre.

Justine A - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justine A

Baie mooi verblyf en erf met baie om te ondersoek.

Ons het baie lekker oorgebly. Sou maklik langer kon bly. Ons het dit baie geniet om rond te loop op die erf en die diere en tuine te besigtig. Swembad en braai area is pragtig en alles is skoon en netjies. Voel soos 'n plaasvakansie, maar naby aan alles.

Annerie E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie E

Rustig en gerieflik!

Klipkappertjie is die perfekte naweek- of werkverblyf. Alles wat benodig word vir selfsorg en personeel is vriendelik! 'n Ekstra pluimpie vir die lekker koffie wat verskaf word!

Richard F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard F

Absoluut puik gehalte en waarde vir geld. Het klaar aanbeveel aan ander!

Klipkappertjie is ’n juweel. Absoluut puik gehalte en waarde vir geld. Het klaar op my voorkeurlys gevoeg en ook reeds aanbeveel aan ander!

Gerhard M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard M

Rustige en ideale kuierplek.

Wat 'n lieflike oornagplek. Ons blyplek was gerieflik en smaakvol ingerig. Die kerkie, vrugteboorde, braailapas, konferensiegeriewe, goedversorgde tuine, afdakke en nabygeleë inkopiesentrum, maak dit ideaal.

Cliffie S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cliffie S

Baie skoon, netjies en rustige verblyf.

Ek sal Klipkappertjie enige tyd aanbeveel. Wanneer ons in Bloemfontein moet oornag kom ons elke keer terug na hierdie rustige gastehuis met sy gasvryheid.

Retha S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha S

Heerlik.

Daar is 'n heerlike plaasatmosfeer in die hartjie van die stad. Pragtige plek. Leana was baie behulpsaam met die stoor van ons wa. Kamers net bietjie donker. Sterker gloeilampies sal goed wees. Baie goed toegerus en mooi netjies en skoon. Waarde vir geld.

Leonie V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie V

Fantastiese, netjies en skoon verblyf.

Ons het baie lekker by Klipkapoertjie gebly. Eenhede is stylvol en netjies, baie mooi. Dit is naby aan restaurante en inkopiesentrum.

Js V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Js V

Wonderlik.

Is 'n baie lekker plekkie naby winkels. Kamer is pragtig en skoon. Vriendelik ontvang. Sal beslis weer daar oornag.

Carissa J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carissa J

Voel asof jy op een of ander bederf gasteplaas is. Asemrowend.

Dit was vreeslik lekker om hier te bly vir 'n hele naweek. Ons was in Bloem vir 'n troue en ons het saam vriende daar oorgeslaap wat van wyd en suid afgekom het. Ons kon lekker ontspan voor die troue en die mans kon lekker swem en onder die bome lê. Die eienaar het vir ons mooi al die nodige informasie gegee en alles was ontsettend netjies en so mooi.

Marisa H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa H

Beslis een van die beste gastehuise waar ek nog geslaap het!

Rustige area, maar tog naby aan 'n winkelsentrum vir 'n paar vinnige inkopies!

Chrismari S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrismari S

Rustige, netjiese verblyf en lafenis 'uit die stad', hoewel naby aan alles.

Alles was gereed met ons aankoms, pragtige dekor en skoon. 2 badkamers is ideaal, hoewel die storte se druk bly wissel. Pragtige tuin, voel kompleet of mens op 'n plaas is. Dit is binne loopafstand van winkelsentrums. Beskuit was heerlik!

Gerhard M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard M

Lovely farm atmosphere.

Always satisfied with the service and quality of this gem in Bloemfontein. This is our place of preference when we need accommodation in Bloemfontein.

Ashwin B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ashwin B

Friendly service.

I stayed with friendly people who when I needed help assisted me.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vriendelike diens.

Vriendelike mense wat my gehelp het toe ek hulp nodig gehad het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Venessa F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Venessa F

Fantasties!

Puik keuse! Ontsaglik netjies en diens is vriendelik en ek het die rustigheid geniet!

Elize O - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize O

Klipkappertjie se dekor is smaakvol, heerlike beddens. Dis goed toegeruste chalets.

Klipkappertjie is die stilte in die stad. Dit voel of jy êrens op 'n plaas oornag. Die chalets is keurig en smaakvol toegerus. Die beddens slaap lekker. Die chalets is goed toegerus. Dit was 'n heerlike ervaring. Ek sal enige tyd weer daar gaan oornag.

Marlize R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize R

Mooi, skoon en heerlike spasie.

100% vir netheid & spasie.

Joy M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joy M

I will definitely stay there again next time I need accommodation in Bloemfontein.

The homemade rusks were scrumptious.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ek sal beslis weer daar oornag die volgende keer as ek verblyf in Bloemfontein benodig.

Die tuisgemaakte beskuit was heerlik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Flip A - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip A

Gereiflik en netjies.

Reëlings puik. Kamer baie netjies en gerieflik met veilige parkering en ligging. Ons kan Klipkappertjie aanbeveel vir akkommodasie.

Brandon L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon L

Convenience and value.

Well set up unit in a quiet area. Lovely garden, pool and chapel area. The hosts were very accommodating which made the stay more pleasurable.

Bernadette W - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette W

Regte warm Vrystaatse atmosfeer.

Dit is 'n fantasiese plekkie, die eienaars doen regtig baie moeite en laat jou sommer dadelik welkom voel. Gaan beslis in die toekoms weer daar tuisgaan.

Cecile-jo S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile-jo S

Netjies en behulpsame eienaar.

Ek en 2 vriende het ons verblyf by Klipkappertjie baie geniet. Die eienaar was 'n baie vriendelike vrou en was baie behulpsaam. Ons wou 'n ekstra nag bly en het dit sommer maklik gereël! Die kamers word mooi skoongemaak, behalwe op Sondae. Daar was 3 oulike honde op die perseel.

Mari N - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari N

Heerlik.

Baie netjies. Rustige area.

Izelle S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle S

Puik.

Vooraf reëlings i.v.m sleutels maak aankoms baie gerieflik. Verblyf netjies. Veilig. Klein dingetjies soos bekertjie melk in yskas is baie waardeer. Sal beslis Klipkappertjie aanbeveel.

Elmarie T - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie T

Wonderlik!

Ons het baie lekker gebly by Klipkappertjie, verwyder van die besige stad, maar naby genoeg om binne minute by die nodige winkel te wees. Dankie Leana, jou plek is puik! Ons sal beslis weer daar tuis gaan.

Maryna L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna L

Lekker geslaap en kamer was baie gerieflik.

Dis 'n pragtige plek met baie mooi kamers. Gerieflik gemeubileer en netjies. Sal verseker weer daar oornag.

Ezelle O - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ezelle O

Baie netjies, baie professioneel, goed ingerig.

Dis 'n baie skoon en netjiese plekkie, privaat en alles is vooraf gereël en baie professioneel, niemand het mens ooit gepla nie, en dis 'n baie mooi stil omgewing tog naby aan winkels ens.

Elisma O - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisma O

ABSOLUUT STUNNING!

Ons het baie lekker gebly, die stil omgewing, netjiese selfsorg-eenheid en gasvrye eienaars het ons tyd baie spesiaal gemaak! Kan beslis aanbeveel!

Elsabe R - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe R

Fantasties.

Dit was so heerlik om daar te bly! Rustig gevoel soos plaas.

Madelize C - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelize C

'n Heerlike tuiskoms.

Ons was aangenaam verras met hoe mooi en groot die familie-eenheid was: twee badkamers, 'n pragtige volledig toegeruste kombuis en lieflike uitsig oor die swembad en olyfbome. Leana, ons gasvrou, was ook baie vriendelik en behulpsaam. Ons kom vir seker terug!

Ashwin B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashwin B

Very nice, it has everything.

See stars.

Linda N - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda N

Gerieflik.

Interressante omgewing en dinge om te doen op die perseel.

Dorette V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorette V

Tuiste weg van die huis.

My man se opsomming was "hier is ons blyplek in Bloem". Die ruimte en stilte laat 'n mens voel jy is op die plaas. Die honde het 'n groot rol gespeel in die lekker ondervinding. Ons sal en gaan beslis weer daar bly.

Lizelle V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V

Stunning.

Pragtige plek! Rustig en die mense is baie vriendelik. Daar is alles wat jy nodig het en nog meer. Sal nie by 'n ander plek gaan bly as ons weer in daardie rigting gaan nie!

Ronelle D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle D

Verrassing!

Ons was totaal stomgeslaan en verras! Pragtige plek en beslis waarde vir geld. Ek sal jul plek baie sterk aanbeveel vir almal! Dankie!

Sirilda B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sirilda B

Ongelooflik lekker.

Sal Klipkappertjie aanbeveel. Die ligging, veiligheid, netheid, waarde vir geld en die vriendelikheid van die eienaars sal maak dit so dat ons sal terugkom.

Elzanne Botha B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzanne Botha B

Heerlik!

Ons het die rustigheid geniet, dit is nie so sentraal in die stad nie en het 'n plaasatmosfeer. Waarde vir geld. Baie mooi, skoon en netjies met alles wat mens nodig het.

James R - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James R

Baie gerieflik.

Lekker plaasgevoel. Baie goed toegerus. Skoon en gebruikersvriendelik.

Retha V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Retha V

Pragtig ingerigte selfsorg eenheid, met alles wat 'n mens mag nodig kry, en fyn aandag aan detail.

Ons het in die donker aangekom, en 'n bietjie gesoek na die regte straat, maar verder was alles perfek. Ek wens ons kon 'n week daar gebly het! Baie dankie vir die aandag aan detail en die baie gerieflik ingerigte blyplek. Ons sal dit beslis aanbeveel.

Elmarie R - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie R

Baie lekker gebly en dit was skoon en netjies.

Sien gerus die sterre.

Jacolien B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacolien B

Baie rustig en lekker.

Baie netjies. Vriendelike verwelkoming. Baie lekker rusplek.

Anonieme gas - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Corlia J - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia J

Pragtige plek, rustige atmosfeer.

Wat 'n lieflike plek! Die kinders het die swaai en groot grasperk vreeslik geniet, en dit was besonders om die klein kerkie te verken en daar rustigheid te kry. Die familie-eenheid is baie ruim en is goed ingerig, net 'n jammerte dis by die oop swembad. Moes maar mooi ogie hou oor ons kleuters. Sal beslis weer daar gaan oorbly!

Louise H - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise H

Klipkappertjie is 'n fenominale plek! Puik kamers en diens!

Dit was ons 2de keer by Klipkappertjie en sal oor en oor soontoe gaan! Puik mense, diens en baie kindervriendelik!

Johan P - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Pragtige, rustige omgewing. Vriendelike ontvangs. Modern, skoon en luuks.

Een van die beste oornag-ervarings ooit. Rustiek, mooi, skoon, waarde vir geld en veilig.

Martie C - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie C

Goeie verblyf teen sakpastariewe.

Klipkappertjie is baie goed ingerig, baie netjies en skoon. Ons is vriendelik ontvang. Dit is goed geleë, naby winkelsentrums en het 'n rustige atmosfeer.

Sara-lea V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sara-lea V

Waarde vir geld, luukse verblyf met wonderlike gasvrou.

BESLIS die moeite werd vir enige tipe verblyf benodig. Die eenheid is volledig en smaakvol ingerig en die gasvrou en haar reëlings is uiters professioneel! Die Klipkappertjie sal altyd my voorkeur verblyf wees in Bloemfontein.

James R - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James R

Baie netjies, warm en gerieflik.

Moeitelose bespreking deur LekkeSlaap. Reëlings was vooraf getref met betrekking tot sleutel, kode vir hek en aanwysings. Dit was 'n plesier.

Nicolaas T - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas T

Goeie vriendelike diens, netjiese fasiliteite en 'n rustige atmosfeer. Definitief goeie waarde vir geld.

Die fasiliteite was baie netjies en ons het heerlik warm geslaap met die ekstra kombers en warmwatersak. Ons sal verseker weer van Klipkappertjie se dienste gebruik maak.

Elsabe C - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe C

'n Besonderse skoon en aangename gastehuis wat uitstekend toegerus is.

Lieflike tuine en rustige atmosfeer. Moenie huiwer om hier te bly nie, dit was uitstekende verblyf!

Ansie J - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie J

Baie netjies en gemaklik. Mens het niks meer nodig nie.

Heerlike plek om tuis te gaan.

Lana W - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana W

Fantasties.

Weereens was my verblyf heerlik in die stil omgewing en Leana is 'n onverbeterlike gasvrou. Die kamers is regtig uitsonderlik netjies en skoon en baie baie gerieflik. Die omgewing is fantasties absoluut n heerlike plekkie om oor te slaap op reis.

Frits V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frits V

Baie aangenaam.

Besonder netjies. Reeds aanbeveel vir ander. Sal in toekoms weer gebruik. Gerieflik naby Universiteit.

Antoinette B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette B

Rustige verblyf.

Rustige, stil atmosfeer. Die kamer is pragtig gemeubileer. Ek sal definitief weer gebruik maak van hulle diens.

Fanie F - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie F

Oornagverblyf vir besigheid in Bloemfontein.

Dit is netjiese verblyf in 'n rustige omgewing teen 'n baie goeie prys en Leana is 'n baie professionele gasvrou. Ons het die hond se kuiertjie baie geniet!

Mignon D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mignon D

2 aande se oorslaap tydens gradeplegtigheid - rustig, vredig (as mens nie omgee om entjie te ry nie, want dis ver van die middestad af).

Rustig, vredig en perfek ingerig. As mens nie omgee om entjie te ry nie, want dis ver van die middestad af, is dit 'n heerlike wegbreek van die stadsgewoel sonder om te ver te wees. Definitief my blyplek van keuse as ons weer Bloem toe gaan.

Jim B - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jim B

Goeie waarde vir geld en aangename swart hond wat saggies wag hou.

Lekker plek. Leana is `n goeie gasvrou.

Denise R - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Denise R

'n Afsaalplek na 'n besig dag in die stad.

Alles mooi skoon, gerieflik en net lekker om jou voete op te sit na 'n lang dag in die stad.

Estelle S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle S

Rustig en aangenaam. Dit was lekker om hier te oornag!

Besonderse gastehuis met eie wynkelder. Baie beïndruk met die netjies versorgde terrein. Die swart hond is goeie geselskap en stap graag saam.

Wieger V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wieger V

Baie netjies en gasvry!

Alles baie goed gereël gewees en vriendelike eienaars.

Lana W - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana W

Uitstekende verblyf verskriklik mooi rustig en baie, baie netjies.

Alles is perfek! Sal definitief weer daar oornag. Dankie Leana dit was uit die boeke!

Annemarie D - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie D

Pragtige, uitstekende verblyf, vyfster

Uitstekende verblyf vir in 'n stad. Alles baie netjies en gerieflik.Gasheer en gasvrou baie vriendelik. Voorwaar Vyfster verblyf vir 'n lae tarief. Annemarie de Klerk, Kathu

Riki V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riki V

Dit was heerlik, baie naby snelweg en maklik om te vind.

Baie netjies, skoon en afgerond, alles en nog meer as wat nodig is, heerlik stil en het baie lekker oorgeslaap. Dankie!

Kevin S - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin S

Absoluut fantasties!

Goed geleë naby die N1. Baie netjies.

Lizelle V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V

Baie mooi en netjies!

Sien die sterre hieronder.

Geanne G - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geanne G

Baie netjies en absolute waarde vir geld.

Dankie, ons verblyf was regtig goed. Dit was alles wat ons nodig gehad het (dankie ook vir die haardroër en 'n lekker warmkombers vir die skielike winter wat ons oorval het). Die plek is veilig in 'n rustige omgewing en goed geplaas vir vinnige toegang tot hoofroetes.

Leatitia D - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leatitia D

Heerlik en baie rustig. Voel of ons 'n week weg was.

Wat 'n heerlike tyd het ons by Klipkappertjie gehad. Die kamer was pragtig skoon en netjies, so ook die res van die huisie. Ons het self 'n "surprise" op ons kussings gekry. Beslis 'n blyplek vir enige iemand wat Bloemfontein besoek. Die lugverkoeler was 'n wenner.

Lannice W - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lannice W

Skoon, netjies, rustig en so mooi. Ons bly net daar wanneer ons in Bloemfontein kom!

Dis 'n heerlike plekkie om te bly. Dit is in 'n lekker deel van die stad geleë. Ons voel altyd tuis en veilig daar. Dis mooi, skoon en so lekker rustig!

Ilze V - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze V

Baie netjies, skoon en mooi. Voldoen aan behoeftes om oor te slaap.

Sal dit enige tyd aanbeveel. Die prys is ook bekostigbaar. Baie prakties, netjies en skoon.

Anton G - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton G

Puik verblyf. Waarde vir geld.

Goed geleë. Vriendelike gasvrou. Baie netjies. Sien julle definitief weer.

Anzette L - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anzette L

'n Pragtige gastehuis en puik diens.

Ek sal die gastehuis vir enige iemand aanbeveel. Die diens wat ons ontvang het, was puik. Die kamers is pragtig en mens kry werklik waarde vir jou geld. Dankie vir 'n wonderlike tydjie by julle!

Anmarie P - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anmarie P

Die verblyf was wonderlik, maar dis nie so rustig soos wat ons verwag het nie.

Dit was voorwaar 'n uitsonderlike netjiese en silwerskoon gastekamer. Hulle diens is wonderlik en Leana gaan uit haar pad om dit vir jou so gerieflik as moontlik te maak. Al negatiewe punt: dit is geleë naby 'n pad wat verkeer het. Maar dit was steeds goeie diens en ek sal dit aanbeveel vir vriende. Baie dankie!

Karen V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V

Ek was baie beïndruk met alles. Niks kortgekom nie!

Alles was skoon en met smaak gemeubileer. Die plekkies is pragtig en baie gemaklik. Alles wat 'n mens kon nodig kry, was beskikbaar. Ek besef dat die baie ligte vir veiligheidsredes aangebring is, maar dit steur bietjie in die nag wanneer mens wil slaap. Maar dis nie 'n klagte nie, net 'n voorstel. Baie dankie dat ons so welkom kon voel, ons sal beslis weer gebruik maak van die plek.

Marcelle S - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle S

Ons verblyf was aangenaam en Klipkappertjie is baie keurig.

Pragtige verblyf, keurig en tuine 'n lushof. Rustige atmosfeer. Verblyf geniet! Sal weer by Klipkappertjie oornag!

Linita K - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linita K

A beautiful place with very friendly owners

Very clean and beautiful rooms - friendly owners and staff. Highly recommended.

Corlia B - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia B

Presies wat ons nodig gehad het!

Sal dit definitief aanbeveel!

Vanaf
Vanaf R740
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 44, Soutpansberglaan, Spitskop, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI1YTY5Y2UxLTBkOWItNGJmNi1hMmE5LWMwMjJhODAzNzA1MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag, vir 2 mense 111 5 1 5 Plot 44 Soutpansberg Avenue 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.094236111111 26.141652777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang