Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipkappertjie

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 113 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Antoinette L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Great. Baie lekker gebly, rusting netjies en skoon. Eienaars baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan D
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Voel soos op 'n plaas in die dorp. Sal definitief aanbeveel. Baie gerieflike en skoon plek. Voel soos op 'n plaas in die dorp. Sal definitief weer daar bly. Eienaar was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Pragtig, skoon en netjiese verblyf! Gaan uit hul pad om verblyf onvergeetlik te maak. Sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilese V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Uitstekende verblyf en bekostigbaar. Baie tevrede! Het so lekker warm geslaap in 'n yskoue nag in Bloem. Baie baie netjies, alles wat ons nodig gehad het. Sal beslis weer hier gaan bly. Hopelik volgende keer meer as een nag. Baie dankie, was topklas!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leana
Klipkappertjie
Dankie Marilese, julle was puik gaste. Altyd welkom!

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christien T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Klipkappertjie is 'n oase in die stad. Klipkappertjie het weer eens nie teleurgestel nie. Dit bly ons eerste keuse vir verblyf wanneer ons Bloemfontein toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leana
Klipkappertjie
Dankie Christien, altyd 'n voorreg om julle hier te ontvang.

Orna P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Uitstekende ligging! Lieflike plek. Vrugteboorde en wingerd. Hulle maak selfs hulle eie wyn! Heerlike skoon en gerieflike kamers met badkamer en kombuishoekie - met alles wat jy nodig het. Leana is 'n gasvrou duisend! Sal nooit weer op 'n ander plek in Bloemfontein bly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Fantasties. Eersteklas akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vivian L
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Awesome. Awesome stay. Beautiful place, with lots of personal touches. Swimming towels, rusks, plasters, etc. Garden and pool are so pretty and well-maintained. Lots of birdlife. Unit was clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Mooiste omgewing, skoon en baie netjies. Mooiste omgewing en baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 113

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 740
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 740
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 44, Soutpansberglaan, Spitskop, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI1YTY5Y2UxLTBkOWItNGJmNi1hMmE5LWMwMjJhODAzNzA1MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag, vir 2 mense 113 5 1 5 Plot 44 Soutpansberg Avenue 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.094236111111 26.141652777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang