Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipkopje Guest Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 70 resensies vir Klipkopje Guest Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Marjolein B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marjolein B

It was lovely and relaxing with nice walks on the estate.

Lovely location in a peaceful, beautiful, secure eco/aero estate (you can land your small plane there). Our hostess was very friendly and welcoming. Very comfortable house.

Jean H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean H

Peaceful, quiet, like being on a farm.

Felt very welcome, lovely gracious host Linda. We were left on our own to do our thing. Lovely setting. Peaceful, quiet, beautiful house. Stoep for a sundowner.

Marelize D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize D

Heerlike verblyf.

Ons het heerlik gekuier. Ruim akkommodasie, baie skoon en goed ingerig. Het gereis met ons honde en die verblyf was baie gemaklik en gerieflik vir ons hondjies ook. Baie veilig en goed geleë. Vriendelike gasvrou.

Lieneke E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lieneke E

Very pleasant stay. We enjoyed every moment.

House is 100 years old. Lovely atmosphere, solid, but no modern utilities. I would suggest - especially for overseas visitors - a generator or solar panels to keep the lights on during load shedding. I am aware that this a costly item, but good advertisement.

Jeme P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeme P

Beste waarde vir geld.

Vreeslike gesellige en toegeruste blyplek. Beste waarde vir geld ooit! Vriendelikeheid van die gasvrou is oneindig. Sal elke keer daar bly!

Hanlie P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie P

Heerlik rustig. Baie gerieflik.

Die omgewing is pragtig. Die huis is heerlik stil, smaakvol en baie gerieflik ingerig, met alles wat nodig is byderhand. Linda, die gasvrou, is behulpsaam en gaan uit haar pad om gaste se behoeftes te akkommodeer. Ons kan dit vrymoedigheid aanbeveel.

Gert C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert C

Naweek weg saam met ons ouers wat in 'n aftree oord is in Witrivier.

Ongelooflike lekker rustige atmosfeer waar ons net lekker kon sit en gesels en die natuur geniet het asook dat ons honde lekker plek gehad het om te speel.

Lebogang Z - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebogang Z

Best of the best ever.

Oh, really don't know where to start. We had a weekend of our life at Klipkopje Guest Cottage. Linda was the cherry on top for me, her kindness and always willingness to help is out of this world. My husband and our friends can't stop talking about the place. Thank you for everything Linda your place is really beautiful and everything works nicely we did not struggle with anything. The location was easy to find, the house was clean and the environment itself is beautiful, the fresh air, the tranquility, I definitely recommend it to anyone who would like to visit the Lowveld. What you see is what you get at Klipkopje Guest Cottage. Thank you for everything Linda.

Johan K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

'n Baie lekker familie gastehuis.

Uitstekend geleë gastehuis, met 'n vriendelike en hulpvaardige eienares wat ons kuier baie lekker gemaak het. Ek sien uit na ons volgende kuier by Klipkopje Guest Cottage!

Gerda F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda F

See below.

We enjoyed the stay. Nice view of the KlipKoppie dam.

Vernon K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon K

Naweekwegbreek.

Linda baie dankie vir jou vriendelikheid en lekker gesels en ook jou hulp met ns aankoms. Dit is 'n heerlike rustige en baie veilige plek om te bly en nie eers te praat van hoe lekker ons honde gekuier het met die groot tuin. Ons sal weer kom kuier.

Louie H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louie H

Really great stay. Warm and welcoming host.

We had wonderful stay. Linda was warm, welcoming and super accommodating. Well fitted kitchen. Beds were fabulous. Magnificent garden. Will go back there easily.

Linky F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linky F

Absolutely fantastic!

We had such a lovely time at Klipkopje Guest Cottage. We will definitely go back. The house is very cozy and comfortable. Lovely stoep with a beautiful view of the private dam where you can catch barbel, bass and kurper. We had a lot of fun. Thank you Linda and André for sharing your lovely cottage with us and for your hospitality.

Cindy D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy D

Ideale wegbreek met kinders.

Linda en Andre was vriendelike en gawe gashere. Die huisie is toegerus met alles wat mens kan nodig kry. Die huisie word elke dag skoon gemaak behalwe vir Sondae en vakansie dae wat beteken het dat ek bietjie kon rus. Die pophuis en die speelarea het die kinders vir ure besig gehou. Dit is baie veilig en rustig. Daar is fantastiese fietsryplek 'n klipgooi weg by MTO Trails.

Darryl H - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Darryl H

Wonderful place with plenty of space. Linda and Andre were very warm and accommodating.

Klipkopje is situated in a very safe eco estate. There are beautiful views that one can enjoy. The garden is fantastic that makes for an interesting walk. The estate is open and can also be enjoyed with a stroll. The house has everything you need and is really comfortable for six people. Great for couples who want to get out.

Jackie B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie B

Great, clean, good value for money. Breathtaking view.

Great place to stay. Very nice hosts with excellent comfort.

Ricardo F - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo F

One of the best ever.

This facility is perfect. Very clean, extremely friendly owners and very safe. I would return there anytime with my family, including our dogs. What more can be said besides the fact that it is very well equipped with a lovely view.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Een van die beste ooit.

Hierdie fasiliteit is perfek. Baie skoon, uiters vriendelike eienaars en baie veilig. Ek sal enige tyd met my familie, insluitende ons honde, terugkeer. Wat meer kan gesê word, behalwe die feit dat dit baie goed toegerus is met 'n pragtige uitsig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Klipkopje Guest Cottage se terugvoer

Dankie Ricardo, ons waardeer jou mooi kritiek op Klipkopje Gastehuis. Hoop ons sien jou weer, volgende keer met jou familie .
Groete Andre

Klipkopje Guest Cottage
Monique F - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique F

Very clean accommodation with beautiful views from the back porch.

Self-catering accommodation in a house that is 100 years old. House on a private property. Owners are very friendly and see to your every need. The house is clean and neat. Beds are great and everything you need is in the house. We enjoyed our stay!

Pieter L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

Fantastiese ontvangs, baie vriendelik! Gasvry en sal enige tyd teruggaan.

Lieflike mense, baie rustig en veilig.

Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Nelis J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelis J

Aangename verblyf!

Hartlike ontvangs, pragtige uitsig by alle vensters. Silwerskoon geriewe.

Klipkopje Guest Cottage se terugvoer

Dankie vir die goeie verslag Nelis . Hoop om julle weer te kan ontvang!

Groete
Andre en Linda

Klipkopje Guest Cottage
Johanna R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna R

Andre en Linda baie gasvry.

Verblyf baie skoon, ruim en netjies. Fantastiese uitsig.

Klipkopje Guest Cottage se terugvoer

Goeiedag Joey,

Dankie vir julle mooi verslag. Hoop om julle eendag weer te ontvang

Lekker dag verder
Andre en Linda

Klipkopje Guest Cottage
Sarah-ann B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah-ann B

Gerieflike verblyf by Klipkopje.

Ons het heerlik gebly tydens ons besoek aan Klipkopje. André en Linda het ons hartlik en baie gasvry ontvang - ons het dadelik tuis gevoel. Alles wat jy nodig het is daar en die huis was ruim genoeg vir ons vyf. Die stoep met sy lieflike uitsig was 'n wenner en daar is spasie vir kinders om buite te speel. Die WiFi was 'n wonderlike bonus vir die tieners. As ons ooit weer in daardie rigting gaan sal ons beslis weer by Klipkopje tuisgaan en ons sal dit aanbeveel by almal wat ons ken. Nogmaals baie dankie!

Klipkopje Guest Cottage se terugvoer

Goeie more Sarah-ann,

Dankie vir die mooi verwysing op Klipkopje.
Ons hoop regtig om julle weer te kan ontvang.
Lekker naweek en vakansie vir die kinders.

Vriendelike groete,
Andre en Linda

Klipkopje Guest Cottage
Nicky M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky M

Baie aangename gashere. Waarde vir geld.

Ons het heerlik gebly by Klipkopje. Die eenheid was netjies en skoon en het als gehad wat ons nodig sou hê. Die kothuis is geleë op 'n pragtige eco landgoed wat lekker stil en die buitelug was silwerskoon! Sal beslis aanbeveel en weer daar gaan bly!

Klipkopje Guest Cottage se terugvoer

Hi Nicky,
Dankie vir julle mooi verslag op Klipkopje. Hoop ons sien julle weer hier
Groete,
Andre

Klipkopje Guest Cottage
Herby G - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herby G

Uitstekend.

Baie goeie waarde vir geld. Rustige plek vir ontspanning.

Wynand P - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand P

Baie lekker.

Sal weer by Klipkopje oorbly!

Denise P - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise P

Baie veilig en gerieflik.

Die huis is baie goed ingerig met alles wat jy nodig kan hê. Eienaars is baie vriendelik. Baie mooi uitsig. Baie veilig.

Retha S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha S

'n Pragtige, rustige en stylvolle wegbreek.

Ons het laat gearriveer maar is met soveel liefde ontvang. Dit is 'n pragtige skoon en stylvolle plek wat alles het wat 'n mens benodig. Daar is genoeg plek vir ons met 3 tieners gewees en die WiFi was 'n baie groot pluspunt by hulle! Dankie vir 'n heerlike twee dae. Ons beveel Klipkopje beslis aan.

Klipkopje Guest Cottage se terugvoer

Hi Retha
Dankie vir die mooi kritiek op Klipkopje Gastehuis
Hoop julle kom weer eendag kuier.
Vriendelike groete
Andre & Linda

Klipkopje Guest Cottage
Henning V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henning V

Net een woord: fantasties.

Andre and Linda went out of their way to assist us with our accommodation request. Very friendly and helpful and the guest house is situated in beautiful surroundings. A stay over here is highly recommended and we will be back!

Estelle B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle B

Pragtige, gerieflike, ruim plekkie.

Ons was bae hartlik ontvang deur Andre en Linda. Die cottage het die mooiste uitsig en is privaat. Dis ruim en baie smaakvol toegerus.Ons gasheer en gasvrou is twee baie interessante mense en laat jou sommer dadelik tuis voel.

Lyana P - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyana P

Absoluut 'n wonderlike plek.

Die plek is perfek vir 'n gesin om weg te breek van die wilde stadslewe. Plek is goed toegerus met alles wat mens nodig sou kon kry. Ons sal vir seker weer hier woon.

Andries W - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries W

Gerieflike, rustige en veilige verblyf.

Eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

Susan V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Ons het dit baie geniet, dis pragtig en 'n baie lekker plek om te bly.

Sal dit definitief aanbeveel. Skoon en netjies en die eienaars is baie vriendelik. Baie lekker plek om te bly. Stil en rustig.

Corne J - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne J

Ons verblyf was heeltemal te kort. Sou nog 'n week kon bly!

Pragtige omgewing, wonderlike verblyf, ongelooflike gasvryheid!

Sonja D - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D

Heerlik, almal het dit geniet.

Dis die bes bewaarde geheim in die Laeveld.

Klipkopje Guest Cottage se terugvoer

Baie dankie Gert en Sonja en kinders vir julle goeie kommentaar oor Kliopje Gastehuis. Ons hoop om julle gou weer te ontvang.

Kom kuier as julle hier verby ry en drink 'n koppie koffie.

Vriendelike groete

Andre & Linda

Klipkopje Guest Cottage
Tina R - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina R

Awesome plekkie.

Sal graag weer daar tuis gaan. Voel tuis en welkom.

Hannes K - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes K

Netjies en rustig.

Baie vriendelike en gasvrye gasheer en gasvrou. Die kothuis is baie ruim, netjies en in 'n rustige en veilige omgewing.

Doritha G - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Doritha G

Stil, rustig, veilig.

Heerlik gekuier, Sal weer besoek.

Enrico L - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Enrico L

Ons is so spyt dat ons NET twee nagte daar oorgebly het en nie die dae/omgewing kon geniet nie - ons sal weer gaan.

Ons moes onlangs naby Witrivier oornag vir 'n boekefees in Witrivier en het op Klipkopje afgekom. Van die oomblik wat ons met André en Linda kontak gemaak het om toegang te reël, tot ons weggery het was dit 'n absolute plesier om daar te oornag. Ons is spyt dat ons program nie toegelaat het dat ons hier langer kon bly en die dae geniet nie, want dit is beslis die plek waar jy wil 'unwind'! Ons beveel Klipkopje aan met grootste vrymoedigheid vir enigeen wat 'n paar dae in die Witrivier/Nelspruit (Mbombela) omgewing wil/moet deurbring. Dit kan ook werk as 'n goeie eerste-paar-nagte stop voor julle Kruger aandurf!

Johan R - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan R

Baie netjies en in 'n rustige omgewing. Beslis die moeite werd.

Andre en sy eggenote het ons dadelik welkom laat voel. Die plek was netjies en skoon. Die banke, stoele en beddens was baie gerieflik. Ons het ook die heeltyd veilig gevoel. Beslis 'n plek wat ek weer sal besoek.

Heinrich Werner S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich Werner S

Vriendelik, afgesonder en geen fieterjasies nie, net jy in die bos.

Die eenvoud van die plek is ideaal vir die wat net nodig het vir afskaal. Die bosbou-wêreld omring jou en jy herlaai jou batterye weer.

Monja R - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monja R

Wonderlike, vriendelike diens sal beslis weer gaan.

Andre en Linda is wonderlik. Die plek is net soos die foto's en alles is net perfek.

Andre P - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre P

Lieflik ruim, netjies en bekostigbaar.

Klipkopje was 'n fees van 'n oornag-plekkie en ons sal weer vir Andre en Linda gaan kuier!

Magda J - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda J

Rustige verblyf.

Pragtige plekkie in 'n baie veilige omgewing. Linda en Andre het ons baie vriendelik verwelkom en seker gemaak dat alles in orde is. Die plekke is baie netjies, maar ek kan dalk net aanbeveel dat daar lugversorging geïnstalleer word. Ek sal verseker weer daar gaan inklok.

Lucelle D - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucelle D

Baie lekker, rustig en gemaklik.

Definitief 'n aanbeveling. Baie vriendelike eienaars, fantastiese diens. Baie dankie vir 'n wonderlike naweek.

Herby G - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herby G

Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer teruggaan.

Rustige plek om te bly en het waarlik tuis gevoel. Ek sal dit by enige iemand aanbeveel.

Suzette O - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette O

Baie mooi, baie gerieflik en baie skoon aan die binnekant. Gasvrou baie gaaf.

Klipkopje Guest Cottage kan ek beslis aanbeveel.

Thabang B - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabang B

Nice place.

I enjoyed my stay and also the welcome we got from Andre and his wife was nice. I will make sure to return back soon.

Jans P - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jans P

Die verblyf was fantasties.

Dit was heeltemal toegerus met alles wat 'n mens kan nodig hê en die eienaars was baie vriendelik.

Cora M - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cora M

Dit was regtig aangenaam om daar te bly.

Die mense is baie vriendelik en hulpvaardig en ek sal die plek enige tyd aanbeveel. Enigste nadeel is dat slegs 'n gasbraaier beskikbaar is. Baie dankie vir alles.

Martin K - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin K

As gesin het ons net 1 nag oorgeslaap

Baie netjiese plek. Goed toegerus. Privaat. Uitstekende diens en vriendelikheid.

Colleen G - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colleen G

Amazing, friendly and just a lovely spot!

Can definitely recommend it!

Madelaine D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madelaine D

André en Linda het ons baie welkom laat voel. Die plek is pragtig skoon en baie gerieflik met die mooiste uitsig.

Die gesin het die verblyf baie geniet. Die ligging was perfek vir die gesin, kon uitry elke dag, maar het na stilte en rustigheid teruggekeer in die aand, heeltemal afgesny van die samelewing. Die honde op die perseel was glad nie 'n probleem nie, inteendeel die kinders het dit vreeslik geniet om met hulle te speel en glad nie eers 'n swembad gemis nie. Ek sal beslis weer daar tuisgaan wanneer ons Witrivier besoek.

Joan S - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joan S

Aangenaam verras met gasvryheid en oulike veblyf. Sal verseker weer daar tuisgaan!

Oulik met lekker kuierarea. Volle DStv was 'n bonus. Gasvrye mense wat heeltyd behulpsaam was.

Malcolm H - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Malcolm H

Good clean friendy establishment.

Enjoyed the tranquility and friendliness of the owners and the surrounding area was ideal for our cycling.

Ronnie V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie V

We were made so very welcome by Linda and Andre.

An eco-estate paradise for guests. It was a wonderful weekend, far too short to enjoy all there was to offer. Will definitely return.

Joey R - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey R

Pragtige, netjies skoon plek met alles wat jy nodig het, uitsig pragtig.

Sal enige tyd aanbeveel en sal definitief self weer daar tuisgaan as ek in die omgewing is. Dis meer as groot genoeg vir 'n gesin, die plek is lieflik, die omgewing pragtig en die uitsig asemrowend.

Charmaine S - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine S

Ongelooflike gasvryheid en gemaklike, netjiese verblyf!

Ons het so lekker hier gebly! Die gashere, André en Linda, is mense met harte van goud. Persoonlike aandag in elke vertrek van die gastehuis. Top-gehalte verblyf, uiters veilig en ideaal vir klein kinders met die pophuis en klimrame. Die omgewing is asemrowend mooi, beslis 'n aanwins!

Ian T - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian T

Baie vriendelik ontvang deur Andre en Linda! Het vyfster-verblyf geniet!

Sal dit aanbeveel vir enige persone wat van styl hou. Dit is perfek en baie netjies; niks ontbreek nie. Die plek is baie rustig en plaas mens in 'n vakansiestemming.

Annatjie N - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie N

'n Baie mooi plek, rustig, privaat en veilig!

Ons het heerlik gekuier. Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Die plek word skoon gehou. Die sekuriteit is goed, so dis baie veilig. Die gastehuis is goed toegerus met al die basiese toerusting wat mens nodig het. Kan Klipkopje Gastehuis beslis aanbeveel! Dankie Linda en Andre. Hoop ons sien julle gou weer!

Ronnie G - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie G

Baie lekker; skoon; netjies; alles wat 'n mens wil hê en 'n aangename gasheer en gasvrou!

Baie dankie Linda en André, ons het heerlik gekuier! Sien julle een van die dae weer!

Elize L - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize L

'n Pragtige plek met 'n baie mooi uitsig.

Die gasheer en -vrou was baie vriendelik en behulpsaam. Sal die plek beslis aanbeveel!

Marnel S - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnel S

A home away from home...

Klipkopje Guest Cottage is a true home away from home. From the hospitality on our arrival to the absolute scenic beauty, we could not have asked for a more perfect place to spend a few days away from home. The ideal place for a family with small children. Safe and peaceful! Thank you so much for the wonderful experience. We will certainly be visiting again!

Nicola W - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola W

Stunning viewes, comfortable accommodation, charming helpful hosts

Stunning views, comfortable accommodation, very charming and helpful hosts, will go back, and certainly will recommend.

Elzette G - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette G

Friendly and a homely feeling.

Very safe, and views of nature were excellent.

Anita U - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita U

Alles wat 'n mens nodig het! Gerieflik, skoon en veilig.

Ons het dit so geniet en is beslis van plan om weer die Cottage te bespreek, dié keer vir 'n langer tyd en vir vakansie. My 3-jarige het dit so geniet. Die tuine en uitsig is pragtig met goeie sekuriteit. Dit is skoon en netjies met al die geriewe en nog meer. Die ontvangs was fantasties en so professioneel, ons het dadelik tuis gevoel. As daar een ding is wat ons kan aanbeveel, is dit waaiers in elke kamer vir daardie lekker warm somersaande. Baie dankie vir 'n baie lekker verblyf.

Sonja L - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja L

Uitstekend!

Baie geniet, goed ingerig en netjies. Voel of mens by vriende tuisgaan met Andre en Linda se gasvryheid.

Nicole S - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole S

Good value for money

Nicely situated not too far from town, good value for money, and breathtaking views. Accommodating management. Be aware there is a dog on-site, also don't leave any open food, crisps etc. on counters as ants are a problem (not the owners fault, it's an area issue).

Deon J - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon J

Waarde vir geld en rustigheid wat nie maklik geewenaar sal kan word nie.

Sekuriteit en veilgheid word hoog op prys gestel en voldoen Klipkopje Guest Cottage aan all standaarde. Natuurskoon is iets om te waardeer en gasvryheid is uitstekend. nDak waaiers en ensekwerende gaas voor die vensters sal aanbeveel word.

Henk D - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henk D

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brightside-landgoed 21, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxYTY2ODM3LTIzNjUtNDQ4My1hOWFmLWJlYTk3ZDY4MjdhZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 70 5 1 5 21 Brightside Estate White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.230165507336 31.016879975796

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang