Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipkopje Guest Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Marjolein B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

It was lovely and relaxing with nice walks on the estate. Lovely location in a peaceful, beautiful, secure eco/aero estate (you can land your small plane there). Our hostess was very friendly and welcoming. Very comfortable house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Peaceful, quiet, like being on a farm. Felt very welcome, lovely gracious host Linda. We were left on our own to do our thing. Lovely setting. Peaceful, quiet, beautiful house. Stoep for a sundowner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Heerlike verblyf. Ons het heerlik gekuier. Ruim akkommodasie, baie skoon en goed ingerig. Het gereis met ons honde en die verblyf was baie gemaklik en gerieflik vir ons hondjies ook. Baie veilig en goed geleë. Vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lieneke E
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Very pleasant stay. We enjoyed every moment. House is 100 years old. Lovely atmosphere, solid, but no modern utilities. I would suggest - especially for overseas visitors - a generator or solar panels to keep the lights on during load shedding. I am aware that this a costly item, but good advertisement.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeme P
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Beste waarde vir geld. Vreeslike gesellige en toegeruste blyplek. Beste waarde vir geld ooit! Vriendelikeheid van die gasvrou is oneindig. Sal elke keer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Heerlik rustig. Baie gerieflik. Die omgewing is pragtig. Die huis is heerlik stil, smaakvol en baie gerieflik ingerig, met alles wat nodig is byderhand. Linda, die gasvrou, is behulpsaam en gaan uit haar pad om gaste se behoeftes te akkommodeer. Ons kan dit vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2022

Naweek weg saam met ons ouers wat in 'n aftree oord is in Witrivier. Ongelooflike lekker rustige atmosfeer waar ons net lekker kon sit en gesels en die natuur geniet het asook dat ons honde lekker plek gehad het om te speel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lebogang Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Best of the best ever. Oh, really don't know where to start. We had a weekend of our life at Klipkopje Guest Cottage. Linda was the cherry on top for me, her kindness and always willingness to help is out of this world. My husband and our friends can't stop talking about the place. Thank you for everything Linda your place is really beautiful and everything works nicely we did not struggle with anything. The location was easy to find, the house was clean and the environment itself is beautiful, the fresh air, the tranquility, I definitely recommend it to anyone who would like to visit the Lowveld. What you see is what you get at Klipkopje Guest Cottage. Thank you for everything Linda.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

'n Baie lekker familie gastehuis. Uitstekend geleë gastehuis, met 'n vriendelike en hulpvaardige eienares wat ons kuier baie lekker gemaak het. Ek sien uit na ons volgende kuier by Klipkopje Guest Cottage!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2021

See below. We enjoyed the stay. Nice view of the KlipKoppie dam.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 4 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brightside-landgoed 21, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5308911f850f50ca74641d1e3ad3cb2b1388231ea7d3773c7f16bb5535971aadfc911f7c76e370acac5db45d3a4f5b3630bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag, vir 6 mense 70 5 1 5 21 Brightside Estate White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.230165507336 31.016879975796

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang