Klipkopje Guest Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 70
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Marjolein B - Apr 2024
Algehele gradering
It was lovely and relaxing with nice walks on the estate.
Jean H - Sep 2023
Algehele gradering
Peaceful, quiet, like being on a farm.
Marelize D - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Lieneke E - Feb 2023
Algehele gradering
Very pleasant stay. We enjoyed every moment.
Jeme P - Apr 2022
Algehele gradering
Beste waarde vir geld.
Hanlie P - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik rustig. Baie gerieflik.
Gert C - Feb 2022
Algehele gradering
Naweek weg saam met ons ouers wat in 'n aftree oord is in Witrivier.
Lebogang Z - Des 2021
Algehele gradering
Best of the best ever.
Lees meerJohan K - Sep 2021
Algehele gradering
'n Baie lekker familie gastehuis.
Gerda F - Aug 2021
Algehele gradering
See below.
Vernon K - Jun 2021
Algehele gradering
Naweekwegbreek.
Louie H - Jun 2021
Algehele gradering
Really great stay. Warm and welcoming host.
Linky F - Mei 2021
Algehele gradering
Absolutely fantastic!
Cindy D - Apr 2021
Algehele gradering
Ideale wegbreek met kinders.
Darryl H - Aug 2020
Algehele gradering
Wonderful place with plenty of space. Linda and Andre were very warm and accommodating.
Jackie B - Jan 2020
Algehele gradering
Great, clean, good value for money. Breathtaking view.
Ricardo F - Feb 2019
Algehele gradering
One of the best ever.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Een van die beste ooit.
Hierdie fasiliteit is perfek. Baie skoon, uiters vriendelike eienaars en baie veilig. Ek sal enige tyd met my familie, insluitende ons honde, terugkeer. Wat meer kan gesê word, behalwe die feit dat dit baie goed toegerus is met 'n pragtige uitsig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Klipkopje Guest Cottage se terugvoer
Dankie Ricardo, ons waardeer jou mooi kritiek op Klipkopje Gastehuis. Hoop ons sien jou weer, volgende keer met jou familie .
Groete Andre
Monique F - Jul 2019
Algehele gradering
Very clean accommodation with beautiful views from the back porch.
Pieter L - Nov 2018
Algehele gradering
Fantastiese ontvangs, baie vriendelik! Gasvry en sal enige tyd teruggaan.
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Nelis J - Okt 2017
Algehele gradering
Aangename verblyf!
Klipkopje Guest Cottage se terugvoer
Dankie vir die goeie verslag Nelis . Hoop om julle weer te kan ontvang!
Groete
Andre en Linda
Johanna R - Okt 2017
Algehele gradering
Andre en Linda baie gasvry.
Klipkopje Guest Cottage se terugvoer
Goeiedag Joey,
Dankie vir julle mooi verslag. Hoop om julle eendag weer te ontvang
Lekker dag verder
Andre en Linda
Sarah-ann B - Sep 2017
Algehele gradering
Gerieflike verblyf by Klipkopje.
Lees meerKlipkopje Guest Cottage se terugvoer
Goeie more Sarah-ann,
Dankie vir die mooi verwysing op Klipkopje.
Ons hoop regtig om julle weer te kan ontvang.
Lekker naweek en vakansie vir die kinders.
Vriendelike groete,
Andre en Linda
Nicky M - Aug 2017
Algehele gradering
Baie aangename gashere. Waarde vir geld.
Klipkopje Guest Cottage se terugvoer
Hi Nicky,
Dankie vir julle mooi verslag op Klipkopje. Hoop ons sien julle weer hier
Groete,
Andre
Herby G - Apr 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Wynand P - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Denise P - Feb 2017
Algehele gradering
Baie veilig en gerieflik.
Retha S - Jul 2017
Algehele gradering
'n Pragtige, rustige en stylvolle wegbreek.
Klipkopje Guest Cottage se terugvoer
Hi Retha
Dankie vir die mooi kritiek op Klipkopje Gastehuis
Hoop julle kom weer eendag kuier.
Vriendelike groete
Andre & Linda
Henning V - Sep 2016
Algehele gradering
Net een woord: fantasties.
Estelle B - Aug 2016
Algehele gradering
Pragtige, gerieflike, ruim plekkie.
Lyana P - Jul 2016
Algehele gradering
Absoluut 'n wonderlike plek.
Andries W - Jul 2016
Algehele gradering
Gerieflike, rustige en veilige verblyf.
Susan V - Apr 2016
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet, dis pragtig en 'n baie lekker plek om te bly.
Corne J - Mrt 2016
Algehele gradering
Ons verblyf was heeltemal te kort. Sou nog 'n week kon bly!
Sonja D - Feb 2016
Algehele gradering
Heerlik, almal het dit geniet.
Klipkopje Guest Cottage se terugvoer
Baie dankie Gert en Sonja en kinders vir julle goeie kommentaar oor Kliopje Gastehuis. Ons hoop om julle gou weer te ontvang.
Kom kuier as julle hier verby ry en drink 'n koppie koffie.
Vriendelike groete
Andre & Linda
Tina R - Feb 2016
Algehele gradering
Awesome plekkie.
Hannes K - Jan 2016
Algehele gradering
Netjies en rustig.
Doritha G - Okt 2016
Algehele gradering
Stil, rustig, veilig.
Enrico L - Aug 2016
Algehele gradering
Ons is so spyt dat ons NET twee nagte daar oorgebly het en nie die dae/omgewing kon geniet nie - ons sal weer gaan.
Lees meerJohan R - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie netjies en in 'n rustige omgewing. Beslis die moeite werd.
Heinrich Werner S - Des 2015
Algehele gradering
Vriendelik, afgesonder en geen fieterjasies nie, net jy in die bos.
Monja R - Des 2015
Algehele gradering
Wonderlike, vriendelike diens sal beslis weer gaan.
Andre P - Des 2015
Algehele gradering
Lieflik ruim, netjies en bekostigbaar.
Magda J - Okt 2015
Algehele gradering
Rustige verblyf.
Lucelle D - Sep 2015
Algehele gradering
Baie lekker, rustig en gemaklik.
Herby G - Sep 2015
Algehele gradering
Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer teruggaan.
Suzette O - Jul 2015
Algehele gradering
Baie mooi, baie gerieflik en baie skoon aan die binnekant. Gasvrou baie gaaf.
Thabang B - Mei 2015
Algehele gradering
Nice place.
Jans P - Feb 2015
Algehele gradering
Die verblyf was fantasties.
Cora M - Jul 2015
Algehele gradering
Dit was regtig aangenaam om daar te bly.
Martin K - Jun 2015
Algehele gradering
As gesin het ons net 1 nag oorgeslaap
Colleen G - Mrt 2015
Algehele gradering
Amazing, friendly and just a lovely spot!
Madelaine D - Apr 2015
Algehele gradering
André en Linda het ons baie welkom laat voel. Die plek is pragtig skoon en baie gerieflik met die mooiste uitsig.
Lees meerJoan S - Feb 2015
Algehele gradering
Aangenaam verras met gasvryheid en oulike veblyf. Sal verseker weer daar tuisgaan!
Malcolm H - Apr 2015
Algehele gradering
Good clean friendy establishment.
Ronnie V - Sep 2014
Algehele gradering
We were made so very welcome by Linda and Andre.
Joey R - Sep 2014
Algehele gradering
Pragtige, netjies skoon plek met alles wat jy nodig het, uitsig pragtig.
Charmaine S - Aug 2014
Algehele gradering
Ongelooflike gasvryheid en gemaklike, netjiese verblyf!
Ian T - Jul 2014
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang deur Andre en Linda! Het vyfster-verblyf geniet!
Annatjie N - Jul 2014
Algehele gradering
'n Baie mooi plek, rustig, privaat en veilig!
Ronnie G - Jul 2014
Algehele gradering
Baie lekker; skoon; netjies; alles wat 'n mens wil hê en 'n aangename gasheer en gasvrou!
Elize L - Jul 2014
Algehele gradering
'n Pragtige plek met 'n baie mooi uitsig.
Marnel S - Apr 2014
Algehele gradering
A home away from home...
Nicola W - Mrt 2014
Algehele gradering
Stunning viewes, comfortable accommodation, charming helpful hosts
Elzette G - Jan 2014
Algehele gradering
Friendly and a homely feeling.
Anita U - Jan 2014
Algehele gradering
Alles wat 'n mens nodig het! Gerieflik, skoon en veilig.
Lees meerSonja L - Nov 2014
Algehele gradering
Uitstekend!
Nicole S - Nov 2014
Algehele gradering
Good value for money
Deon J - Mrt 2014
Algehele gradering
Waarde vir geld en rustigheid wat nie maklik geewenaar sal kan word nie.
Henk D - Mei 2014
Algehele gradering
Lekke!
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brightside-landgoed 21, Witrivier, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang