Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipkoppie Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Een van die beste gaste huis waar ons nog gebly het. Baie goed toegerus. Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ontspannend, netjies, vriendelik, pragtige en praktiese ligging. Dit was regtig baie lekker en so ontspannend vandat ons in die eenheid in geloop het met die massiewe rotse buite en 'n pragtige tuin. Al die fasiliteite is in uitstekende toestand en meer goed as wat ons sou gebruik. Estie was baie vriendelik en tegemoetkomend en behulpsaam. Enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

As above. It was really close to everything and a pleasant surprise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharmaine B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig. Was heerlik - mooiste plekkie. Ons was so vriendelik ontvang en die gasvrou is fantasties. Jammer dit was net 'n vinnige oornag - Sal definitief weer gaan en dan langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Ons het baie lekker gekuier. Klipkoppie is vir sy prysklas 'n ongelooflik goeie keuse vir 'n blyplek. Dit is besonders mooi, skoon en die diens is voortreflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Heerlike ontspanne verblyf geniet in 'n stil woonbuurt naby besigheidsentra. Klipkoppie eenheid is 'n goedbedinkte, netjies geboude en stylvol gemeubileerde eenheid. Die kompakte kombuis is goed ingerig met genoeg kombuisgereedskap om gerieflik te kan kosmaak. Die badkamer is nie beknop nie, met 'n groot stort, goeie waterdruk en 'n hoë stortkop vir lang persone. Groot ruim stoep met tafel en stoele is 'n heerlike koel buiteruim om te geniet. Die eenheid is gerieflik geleë naby besigheidsentra, baie veilig met groot onderdak parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel M
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jul 2024

Klipkoppie sien my beslis weer. Ek is baie vriendelik ontvang deur die gasheer, die netheid en geriewe was opmerklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Vicky D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Ervaring. Vriendelike diens. Gemaklike uitleg en baie mooi kamers en dekor. Pragtige tuin!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cherene C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Lieflike, stil ligging. Ons sal nie weer by 'n ander gastehuis in Nelspruit oorbly nie. Klipkoppie Cottage is in 'n stil woonbuurt en die gastekamers is lieflik teen die moosite koppie geleë en is baie privaat en mooi. Kamers is pragtig en ons het heerlik daar gekuier en gebly. Wel gedaan aan Estie vir so pragtige juweel van 'n plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Estie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smartstraat 16, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3395a4d68627de61d7bedacc9dcba70e107e89a5eb5cd5ce667e33f92d5c6f824a6523c9bd90604f321e48136be6d8273dd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 85 5 1 5 16 Smart Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.484149197389 30.984956389549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang