Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipkoppie Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Estie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 85 resensies vir Klipkoppie Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Hans T - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans T

Een van die beste gaste huis waar ons nog gebly het.

Baie goed toegerus. Lekker gebly.

Andre V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Ontspannend, netjies, vriendelik, pragtige en praktiese ligging.

Dit was regtig baie lekker en so ontspannend vandat ons in die eenheid in geloop het met die massiewe rotse buite en 'n pragtige tuin. Al die fasiliteite is in uitstekende toestand en meer goed as wat ons sou gebruik. Estie was baie vriendelik en tegemoetkomend en behulpsaam. Enige tyd weer daar bly.

Michael W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael W

As above.

It was really close to everything and a pleasant surprise.

Sharmaine B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharmaine B

Rustig.

Was heerlik - mooiste plekkie. Ons was so vriendelik ontvang en die gasvrou is fantasties. Jammer dit was net 'n vinnige oornag - Sal definitief weer gaan en dan langer bly.

Dawie K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie K

Ons het baie lekker gekuier.

Klipkoppie is vir sy prysklas 'n ongelooflik goeie keuse vir 'n blyplek. Dit is besonders mooi, skoon en die diens is voortreflik.

Riana P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana P

Heerlike ontspanne verblyf geniet in 'n stil woonbuurt naby besigheidsentra.

Klipkoppie eenheid is 'n goedbedinkte, netjies geboude en stylvol gemeubileerde eenheid. Die kompakte kombuis is goed ingerig met genoeg kombuisgereedskap om gerieflik te kan kosmaak. Die badkamer is nie beknop nie, met 'n groot stort, goeie waterdruk en 'n hoë stortkop vir lang persone. Groot ruim stoep met tafel en stoele is 'n heerlike koel buiteruim om te geniet. Die eenheid is gerieflik geleë naby besigheidsentra, baie veilig met groot onderdak parkering.

Carel M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carel M

Klipkoppie sien my beslis weer.

Ek is baie vriendelik ontvang deur die gasheer, die netheid en geriewe was opmerklik.

Vicky D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky D

Ervaring.

Vriendelike diens. Gemaklike uitleg en baie mooi kamers en dekor. Pragtige tuin!

Cherene C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherene C

Lieflike, stil ligging.

Ons sal nie weer by 'n ander gastehuis in Nelspruit oorbly nie. Klipkoppie Cottage is in 'n stil woonbuurt en die gastekamers is lieflik teen die moosite koppie geleë en is baie privaat en mooi. Kamers is pragtig en ons het heerlik daar gekuier en gebly. Wel gedaan aan Estie vir so pragtige juweel van 'n plekkie.

Nicolene R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene R

Topklas!

Alles wat jy nodig het en nog meer! Uitstekend!

Marike N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike N

Heerlik. Rustig en alles is oulik ingerig. Prakties en mooi.

Oor onverwagse omstandighede het ek alleen oorgebly. Kon heerlik ontspan. Rustige omgewing en die plekkie is pragtig ingerig met oulike klein detailtjies. Estie was baie behulpsaam met enige vrae en versoeke.

Angie C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie C

What an amazing place.

Wow. We had such a lovely stay at Estie's little slice of heaven. The air-conditioning was a welcomed pleasure and the stunning braai area with all the comforts of home. Would absolutely be returning for another visit.

Jolandie (johanna Maria) B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandie (johanna Maria) B

Was aangenaamm, skoon netjies en as hulp nodig gehad het was dit onmiddelik gegee.

Ons het regtig lekker gebly. Skoon netjies, goeie diens en was vinnig gehelp toe ons hek se afstandbeheer nie wou werk nie.

Mias R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mias R

Baie rustig en netjies.

Klipkoppie is baie skoon en netjies. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Conway R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conway R

Prentjiemooi gastehuis.

Dit was 'n ongelooflike lekker ervaring om by Klipkoppie oor te slaap. Die eenheid is ingenestel tussen lowergroen bome en soos die naam aandui teen 'n klipkoppie. Net die beste is gebruik om die eenheid te meubileer en aandag is gegee aan detail. Estie is 'n gasvrou van formaat en het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Ek het nie ervaring van ander gastehuise in Nelspruit nie maar dit sal moeilik wees om op Klipkoppie te verbeter.

Bambi D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bambi D

Verras oor netheid en gasvry.

Beslis waarde vir geld. Sal beslis weer van hul gebruik maak.

Hugo Amos V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo Amos V

Pragtige, netjiese en skoon verblyf met alles wat jy nodig het.

Ek sal beslis weer en weer hier lekkeslaap.

Wilhelm B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm B

Gerieflik, luuks, ontspanne, ruim.

Fantastiese waarde vir geld. Uitstekende ligging. Geriewe is topklas.

Karin F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karin F

Fabulous.

The place was absolutely great. It was clean and the hosts were lovely. Thank you so much.

Annette S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annette S

Baie lekker.

Ons het die rustige omgewing en verblyf geniet.

Louise P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise P

Stil en rustig.

Vriendelike diens met mooi kamer.

Judy K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy K

Perfek.

Ons is baie vriendelik ontvang deur Estie, en ons het dadelik tuis gevoel. Die kothuis is pragtig ten volle toegerus met alles waaraan jy kan dink. Ons sal definitief die plekkie vir enige iemand voorstel.

Salome H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome H

Stylvol en gemaklik, 'n Klipkoppie bederf.

Ons Klipkoppie kuier was 'n aangename verassing, mooier as die foto's en vreeslik gemaklik! Dankie aan Estie & span!

Liezel O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel O

Moet sien, moet bly.

Netjies, skoon, goeie ligging en waarde vir geld. Tweede keer hier oornag en was weereens nie teleurgesteld nie, kan beslis aanbeveel.

Danie R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie R

Soos altyd, fantasties, ontspanne in 5-ster-verblyf.

Dankie Estie vir jou gasvryheid en die pragtige eenheid. Alles en nog meer ontvang en ervaar. Sien julle beslis weer. Die derde besoek en baie beslis nie die laaste nie. Doen so voort.

Liezel O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel O

Lekker bly in Nelspruit.

Warm ontvangs, fantastiese en interessante tuin, spandeer bietjie tyd en verken. Mooi, skoon en netjiese selfsorgeenheid met alles wat jy nodig het. Kan definitief aanbeveel.

Nicole W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole W

Fantastiese diens.

Estie en haar man gaan regtig uit hulle pad uit om ons tuis te laat voel. Die woonstelletjie is verskriklik mooi en modern gemaak. Ek sal definitief geen ander plek oorbly as Klipkoppie Cottage nie.

Jacquie M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacquie M

Lovely cottage.

Estie is a great host and always there to help or advise if needed. We love the different types of accommodation offered, all beautiful and comfortable. A peaceful location but close to town. The pool was great on hot days. We will definitely return soon.

Marle T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marle T

Gasvry, vriendelik, skoon, pragtige plek.

Ons het verskriklik lekker gebly. Eienaars is gasvry en het ons baie vriendelik ontvang. Hul gaan regtig uit hul pad uit om dit makliker vir gaste te maak. Die eenheid waarin ons tuis gegaan het, was baie netjies, skoon en het alles en meer wat ’n mens in ’n selfsorgeenheid benodig! Sal beslis weer daar bespreek.

Hendrik V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik V

Lekker.

Skoon, vriendelik en rustig.

Loraine Z - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine Z

Lekker gebly.

Sal weer van Klipkoppie gebruik maak. Ons is vriendelik ontvang. Dankie Estie.

Antune B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antune B

Ons het dit baie geniet en wens ons kon langer bly.

Dit is baie stil en rustig. Die plekkie waar ons gebly het was regtig baie mooi en netjies.

Belinda A - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda A

Ons sal vir seker weer van Klipkoppie gebruik maak.

Ons het tuisgegaan in die Loerie-eenheid. Ons gasvrou, Estie, was baie vriendelik. Die eenheid was verskriklik mooi en netjies. Die klein detail was baie besonders, bv. beskuit en selfs 'n sjerrie tydens aankoms. Ons het vir seker baie tuis gevoel.

Melissa B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa B

Uitstekend.

Stil buurt naby alle besienswaardigehede in en om Nelspruit. Ons sal weer van Klipkoppie gebruik maak!

Heleen H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen H

Uitstekend! Sal beslis weer daar bly!

Pragtig en luuks! Estie gee soveel aandag aan detail om alles gerieflik vir gaste te maak. Ons sal beslis weer by Klipkoppie Cottage bly!

Ryno P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno P

The diens was ongelooflik.

Die terryn was ook skoon. Die kamer was groot en skoon en ontbyt was teen 'n ekstra koste, maar wonderlik en dit werd. Die bed is groot en sag. Die parkeerarea is veilig en skoonmaakpersoneel is vriendlik en behulpsaam.

Anri W - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri W

In die kol.

Ons het in die Suikerbekkie woonstel gebly en dit was wonderlik. Ideaal vir 'n gesin met 'n klein kind. Daar is alles wat jy nodig het en Estie was baie tegemoetkomend en vriendelik.

Ashwill B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashwill B

Fantasties.

Die eienaar is baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Die plek is regtig pragtig en ons het dit baie geniet om daar te woon vir 2 aande. Dis lekker naby 'n tennisbaan, so volgende keer bring ons rakette saam.

Tiffany M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tiffany M

Lekker.

Die plekkie waar ons gebly het was baie netjies en ons het lekker uitgerus. Die gastehuis het als gehad wat ons nodig gehad het. Gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig.

Nicolaasjohannes R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolaasjohannes R

Pragtige en veilige verblyf.

Die kamer was baie netjies, ruim en pragtig gemeubileer. Die stoep en braaigeriewe is baie goed. Het heerlik geswem en die verblyf is redelik naby aan goeie restaurante.

Lawrence H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lawrence H

Ideaal as 'n oornagfasiliteit.

Die dekor en afwerking was van 'n baie hoë gehalte. Ons het baie lekker gebly.

Karl S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Karl S

Presies wat ek vir 'n oornag wou hê.

Eenheid was goed ingerig en baie netjies. Geriewe is tops.

Cecilia R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia R

Pragtige en Netjies!

Plek in mooiste tuin met reuse rotse! Alles in plek elegant en puik!

Pieter L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

Uitstekende waarde vir geld en baie netjies.

Heerlik oornag in Nelspruit. Netjiese akkomodasie.

Deon M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon M

Heerlik oorgeslaap op pad wildtuin toe.

Vriendelike gasvrou en die kleinkinders wou net langer bly want daar was baie afleiding om hulle besig te hou.

Ilze K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze K

Skoon en netjiese plek in pragtige stil area. Ideaal vir oornag.

Een van die mooiste en netjiesste plekke waar ons nog oorgebly het. Baie vriendelike en behulpsame gasvrou, Estie. Baie aandag aan detail in kamer- verwelkomingssjerrie, koekies en ontbytgraan. Bed en linne van goeie kwaliteit - ons het heerlik geslaap. Pragtige tuin en swembad, veilige parkering.

Frieda K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frieda K

Rustige omgewing en gaan uit hul pad om ons welkom te laat voel.

Baie mooi en netjies.

Santie V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie V

Netjiese en veilige verblyf.

Klipkoppie Cottage is smaakvol gemeubileer en is presies soos op die fotos. Die omgewing is veilig en naby aan winkelsentrums. Die gasvrou is vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer daar bly en kan dit enige tyd aanbeveel.

Jan R - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan R

Goeie waarde vir geld.

In los-staande eenheid gebly met kollega - baie goeie diens en goeie waarde vir geld.

Gerda N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda N

Baie goeie waarde vir geld.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die kothuis was baie skoon met alles en meer wat ons nodig gehad het. Die bed slaap ongelooflik lekker. Ek kan Klipkoppie Cottage ten volle aanbeveel.

Nadia T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia T

Spesiale kuier in 'n ontspannende atmosfeer.

Ons het vreeslik lekker gebly, die lugversorger en swembad was 'n groot bederf in die hitte van die naweek. Baie netjies en ideaal geleë.

Pierre K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre K

Ruim, netjies, gasvryheid en waarde vir geld

Pragtige tuin en swembad. Die eenheid is ruim met pragtige meubels en goeie kwaliteit linne. Alles skoon en netjies afgerond.

Jaq S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaq S

Hoogs aanbeveel.

Pragtig mooi en silwer skoon. Die lekkerste stort wat ek nog in 'n gastehuis ervaar het. Bed slaap ook baie lekker en die gasvrou laat jou tuis voel. Ons sal enige tyd weer van hulle diens gebruik maak.

Albert B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Albert B

Gasvry en netjies.

Baie gasvry en netjies, ek het eers 02:00 die oggend gearriveer, Estie was vriendelik en laat jou dadelik tuis voel.

Lou P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lou P

Gerieflike verblyf.

Goed toegerus, gerieflike verblyf.

Gloria V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gloria V

Dit was puik.

Mense was vriendelik en gaaf, mooi plekkie, netjies en skoon, diens was 10 uit 10. Sal dit beslis aanbeveel en sal weer terug gaan om daar te bly.

Ilse R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse R

Gasvry, silwerskoon en baie smaakvol.

Vriendelike gasvrou en baie verwelkomend.

Salome V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome V

Gerieflik, veilig, pragtig en baie netjies.

Ons gasvrou was die beste. Die mooiste mooi en rustige verblyf met alles waarna mens kan vra. Melk, beskuit en wyn in die yskas, tot kitspap met 3 geure om van te kies. Mooiste tuin, baie naby aan alles. Ons beveel sterk aan. Dankie dit was heerlik.

Gerrie V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie V

Uitstekende akkommodasie, mooi omgewing, rustig, alles goed.

Die akkommodasie is uitstekend, ruim kamer, sitkamer, groot kombuis met alle toerusting, heerlike groot onderdakstoep met braaiplek, groot swembad, pragtige tuin, vriendelike diens.

Jack V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack V

A delightful accommodation establishment.

The cottage was extremely neat and tidy. Reception was super friendly and nothing was lacking. I thoroughly enjoyed my stay and will make Klipkoppie Cottage my first choice in accommodation when visiting Nelspruit in future. An absolute delight.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Heerlike verblyf-instansie.

Die kothuis was buitengewoon netjies en skoon. Ontvangs was super vriendelik en niks het gekort nie. Ek het my verblyf terdeë geniet en sal Klipkoppie Cottage my eerste keuse maak vir verblyf as ek in die toekoms in Nelspruit gaan kuier. 'n Absolute vreugde.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Paul S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S

Stunning and friendly.

Wonderful. Clean. Friendly. Will definitely use again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtig en vriendelik.

Wonderlik. Skoon. Vriendelik. Sal beslis weer daar bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Michelle D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D

Fantasties!

Baie dankie Estie en gesin. Ons het heerlik in Suikerbekkie woonstel gebly. Julle is tegemoetkomend en altyd bereid om die ekstra myl te gaan. Die verblyf is skoon, in 'n baie stil area en dit voel nie eers of 'n mens in die stad is nie. Ons het dit baie geniet. Ons sal definitief weer julle verblyf gebruik.

Susanne K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susanne K

Klipkoppie Cottage kan ek vir enige iemand aanbeveel. Ons hele verblyf verwagtinge oorskry!

Hierdie gastehuis is soos jou huis weg van die huis, maar net beter! Estie het aan alles gedink! Skoon, netjies en gemaklik is net die woorde om hierdie gastehuis te beskryf! Ek kom beslis weer!

Klipkoppie Cottage se terugvoer

Dankie Susanne!
Ons sien uit om jou weer hier te verwelkom.

Klipkoppie Cottage
Tertia S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia S

Baie goeie vriendelike waarde vir geld.

Ons was baie vriendelik ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel. Die plek is baie mooi ingerig. Ons sal graag weer daar gaan oorbly en sal die plek ten sterkste aanbeveel!

Klipkoppie Cottage se terugvoer

Lekker gewees om julle te ontmoet en hier te ontvang. Kom kuier weer.

Klipkoppie Cottage
Lodewickus V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lodewickus V

Fantasties! Verblyf was uitstekend.

Jacques is baie vriendelik en besorgd. Die hele perseel is baie baie netjies en baie veilig. Ons het ons 2 aande daar terdeë geniet en ons was in staat om gerieflik af te skakel. Baie dankie.

Obie P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Obie P

Uitmuntend!

Kan nie glo die plekkie het net 3 sterre nie. Die gasvrou het aan alles wat jy nodig het gedink! Wat 'n belewenis was Klipkoppie Cottage vir ons! Vriendelike, opregte diens en die plek is so mooi binne en buite. Decor is stylvol en meer as wat jy kan vra. So jammer ons het nie langer gebly nie, want ons volgende verblyf was nie naastenby in dieselfde klas nie alhoewel dit 4 sterre gehad het. Sal Klipkoppie Cottage aan al my vriende aanbeveel.

Michelle N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle N

Fantastiese skoon huislike verblyf!

Pragtige plekkie waar ons kon uitrus en wegkom van die dolle gejaag. Dankie vir jou gasvryheid.

Chanelle B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle B

Stylvol en gerieflik.

Baie dankie aan Klipkoppie Cottage vir die warm verwelkoming en gasvryheid. Sal verseker weer daar oornag. Die selfsorgeenheid is stylvol, gerieflik en het 'n besonderse mooi tuin met 'n spesiale klip.

Danie R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie R

Ongelooflik, rustig en prentjie mooi!

Wow! Watter ervaring in 'n prentjie mooi, skoon, en stylvolle plek met persoonlike diens uit die boonste rakke! Jy mag maar. Jy het letterlik aan alles gedink. Ons het so heerlik gebly, gerus, en jou interaksie met ons was fantasties. Mag jy net van krag tot krag gaan! Sien julle beslis weer.

Sonja S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S

Onbeskryflik mooi en uitmuntende gasvryheid!

Dit is sowaar 'n huis van die huis af, gemak en rus, alles is so perfek ingerig, so geen bekommernis as jy iets vergeet nie, of dit vir besigheid of persoonlik is, sal ek dit definitief aanbeveel. Die gasvryheid en mooi is uit die boeke, sien julle vinnig weer. Ek reis baie, 20 uit 10 vir Klipkoppie Cottage.

Klipkoppie Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Heerlik vir ons as ons gaste dit geniet.

Klipkoppie Cottage
Chanell S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanell S

Knus, rustig, heerlik!

Klipkoppie Cottage het die perfekte, rustige wegbreek besorg waarna ons gesoek het. Alles was netjies, skoon en goed ingerig.

Klipkoppie Cottage se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet! Besoek ons gerus weer.

Klipkoppie Cottage
Rynhard M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rynhard M

Die plekkie is baie sentraal en regtig netjies.

Klipkoppie Cottage is 'n wonderlike plek vir 'n wegbreek. My vrou en kinders het dit baie geniet. Plek is baie netjies en ook in 'n baie mooi tuin met lekker braaigeriewe. Daar kort niks. Ons kan nie wag om weer te gaan en daar oor te bly nie.

Ronel V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Rustig en stil.

Pragtige ruim eenheid. Duursame meubels, heerlike sagte beddegoed. Perfek ingerig. Baie vriendelik ontvang. Sal ten sterkste Klipkoppie aanbeveel.

Marisa W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa W

Estie is baie bedagsaam.

Die Klipkoppie Cottage is in 'n pragtige area. Die eenheid bied toegang tot 'n pragtige rotstuin. Estie het aan alles gedink - van heerlike koffie, gemaklike bed, lugversorging ens. Daar is selfs bederfies soos 'n lappie om jou gesig te verfris en 'n vol DStv-pakket.

Audrey W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey W

Dit was baie lekker, die aandag aan detail is ongelooflik. Baie mooi dekor, gemaklik, genoeg tee, koffie, melk.

Ek sal weer gaan, dit was beslis die moeite werd.

Tinie T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinie T

Uiters vriendelike gasvrou en uitsonderlike waarde vir geld.

Die eenheid is keurig gemeubileer en bevat alles wat 'n mens nodig het vir gerief. Die privaat tuin in die rotskoppie is pragtig met 'n bekoorlike uitsig. Die gasvrou gaan uit haar pad uit om 'n mens welkom te laat voel. Ons sal vir seker weer hier oorbly!

Rena V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rena V

Very nicely, decorated place. Real value for money!

The room has all the necessary facilities you need and more. Beautiful decor. Very nice and helpful hostess. Full DStv channels.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie mooi, versierde plek. Regtig waarde vir geld!

Die kamer het al die nodige fasiliteite wat u nodig het en meer. Pragtige dekor. Baie mooi en hulpvaardige gasvrou. Volledige DStv-kanale.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Yolandi T - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi T

Fantasties. Sal teruggaan met gesin.

Fantastiese verblyf. 'n Huis weg van jou huis. Gemak, netheid. Jou eie klip-eiland so fantasties. Sal vir seker weer gaan.

Jennifer M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer M

Die perfekte blyplek.

Dit was wonderlik om by Estie oor te bly. Die verblyf is netjies en baie veilig. Jy voel sommer dadelik welkom. Die kamer is gerieflik en het als wat nodig is vir 'n gemaklike oorbly in 'n ander stad.

Pieter K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K

Baie lekker.

Netjies, veilig, rustig en aangenaam.

Johan O - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O

Dit was asof ons by die huis was.

Estie was baie gasvry en ons dadelik laat tuis voel. Die verblyf was netjies, skoon en alles was daar van koffie, joghurt, beskuit en selfs iets te eet vir ontbyt. Ons het lekker ontspan en daar is alles vanaf Netflix tot Showmax. Ons het dit baie geniet.

Elize R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elize R

Uiters goed.

Besonder netjies en goed toegeruste eenheid. Sal dit sterk aanbeveel.

Theunis M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis M

Gemaklike verblyf.

Ek het in Suikerbekkie-kothuis geslaap. Baie ruim, netjiese eenheid in 'n baie stil woonbuurt in Nelspruit.

Kosie M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kosie M

Baie lekker gebly in netjiese cottage in stil, boomryke omgewing.

Estie het ons baie vriendelik ontvang en sy het gereeld navraag gedoen of ons iets benodig. Klipkoppie Cottage is in 'n stil straat geleë en weg van enige lawaai. Die huis is baie netjies, goed toegerus en die dekor getuig van goeie smaak. Veilige parkering onder skadunet is 'n pluspunt. Mooi, boomryke omgewing. Ons kan Klipkoppie met vrymoedigheid aanbeveel en sal graag self weer daar wil gaan kuier as ons die geleentheid kry.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smartstraat 16, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3395a4d68627de61d7bedacc9dcba70e107e89a5eb5cd5ce667e33f92d5c6f824a6523c9bd90604f321e48136be6d8273dd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 85 5 1 5 16 Smart Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.484149197389 30.984956389549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang