Klipkraal- Langverwag House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R356, Plaas Klipkraal, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Vanaf R4 200 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Klipkraal- Langverwag House is langs die R356 en bied lieflike selfsorgverblyf aan 6 gaste.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Elektriese komberse, linne en handdoeke word voorsien.
Die ruim kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, 'n yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel.
Ander geriewe sluit 'n sitarea in wat gemaklike sitplek en 'n TV met DStv en WiFi het.
Buite die huis is braaigeriewe wat die perfekte plek is om die sterrehemel gade te slaan. Gaste kan ook 'n uitsig van die Suid-Afrikaanse Groot Teleskoop geniet. In die lente is daar veldblomme om te aanskou en in die winkel mag daar selfs sneeu val.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Lien Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 31
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Langs die R356, Plaas Klipkraal, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Gaste dink Klipkraal- Langverwag House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sutherland Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R356, Plaas Klipkraal, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang