Klipkraal Gasteplaas
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Celeste Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
David C - Jul 2023
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek!
Klipkraal Gasteplaas se terugvoer
David, dankie vir jou mooi resensie. So bly julle het Taaibos geniet! Celeste
Anthony W - Feb 2023
Algehele gradering
Long weekend.
Klipkraal Gasteplaas se terugvoer
Dankie Anthony vir jou mooi resensie. Dit was 'n voorreg om julle by Taaibos te kon huisves.
Celeste
Frikkie B - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig, stil, netjies.
Klipkraal Gasteplaas se terugvoer
Frikkie, dankie vir jou resensie. Bly om te hoor dat julle Kiepersol geniet het. Dit was 'n voorreg om julle op Klipkraal te huisves. Celeste
Brendan W - Jul 2024
Algehele gradering
Stunning beautiful place. Body, mind, and soul got to relax and rest.
Klipkraal Gasteplaas se terugvoer
Thank you Brendan. You are welcome to visit us again!
Gerrie J - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker om uit stads gejaag uit te kom.
Klipkraal Gasteplaas se terugvoer
Gerrie, dankie vir jou mooi resensie. Ek is bly dat julle die naweek by Taaibos geniet het! Celeste - Klipkraal
Alan K - Mei 2024
Algehele gradering
Magically quiet and peaceful.
Klipkraal Gasteplaas se terugvoer
Thank you, Alan. We are glad that you enjoyed your stay at Kiepersol Cottage. You are welcome to visit us again!
Johanna M - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige plaas - kan nie wag om weer te gaan kuier nie!
Klipkraal Gasteplaas se terugvoer
Jana, dit was 'n voorreg om julle op Klipkraal te kon huisves.
Baie bly dat julle Taaibos geniet het.
Celeste
Ian H - Mei 2023
Algehele gradering
Really great break away from everything.
Klipkraal Gasteplaas se terugvoer
Dankie Ian vir jou mooi resensie, so bly julle het Kiepersol geniet. Celeste
Graham H - Feb 2023
Algehele gradering
Stopover on medical trip.
Klipkraal Gasteplaas se terugvoer
Dankie Graham. Bly dat julle dit geniet het by Kiepersol. Sal aandag gee aan die moontlikheid om selfone te kan laai. Celeste
Nadia B - Des 2022
Algehele gradering
Peaceful, quiet retreat.
Klipkraal Gasteplaas se terugvoer
Thank you Nadia, I'm so glad that you enjoyed your stay at Kiepersol Cottage - Celeste
Marilize V - Apr 2022
Algehele gradering
Sielskos.
Klipkraal Gasteplaas se terugvoer
Dankie Marilize, ek waardeer jou mooi resensie. Dit was 'n voorreg om julle familie groep op die plaas te kon huisves. Celeste
Carolyn W - Des 2022
Algehele gradering
Calm, peaceful and relaxing.
Lees meerKlipkraal Gasteplaas se terugvoer
Thank you Carolyn, I'm glad that you enjoyed your stay at Blinkblaar. You are welcome to visit us again. Celeste
Riaan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Naby aan die stad en ver van die stres!
Klipkraal Gasteplaas se terugvoer
Dankie Riaan en Magriet. So bly om te hoor dat julle Blinkblaar en die plaas weer geniet het!
Willemien O - Mrt 2022
Algehele gradering
'n Heerlike kuierplek.
Klipkraal Gasteplaas se terugvoer
Dankie Willemien, so bly dat julle Taaibos geniet het. Dit was 'n voorreg om julle op Klipkraal te kon huisves!
Celeste - Klipkraal
Monique D - Des 2022
Algehele gradering
Ontsnap uit die samelewing in 'n boshuisie.
Klipkraal Gasteplaas se terugvoer
Monique, dankie vir jou resensie. Dit was 'n voorreg om julle te kon huisves. Celeste
Jeffrey P - Nov 2021
Algehele gradering
A good place to rest.
Klipkraal Gasteplaas se terugvoer
Emily, I'm so glad that you enjoyed your stay at Kiepersol!
Heleen K - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was ongelooflik. Heerlik om die stilte en rustigheid te geniet.
Klipkraal Gasteplaas se terugvoer
Heleen, baie dankie vir jou mooi resensie. So bly dat julle die naweek by Blinkblaar geniet het. Dit was vir ons 'n voorreg om julle op Klipkraal te kon huisves!
Celeste - Klipkraal
Adele W - Aug 2021
Algehele gradering
Naby en veilig.
Klipkraal Gasteplaas se terugvoer
Adele, dankie vir jou mooi resensie. Baie bly dat julle die naweek op Klipkraal geniet het. Celeste
Lydie M - Jul 2021
Algehele gradering
Amazing place and people!
Klipkraal Gasteplaas se terugvoer
Thank you Lydie for the lovely feedback. It was a privilege hosting you at Kiepersol.
Andre D - Mrt 2021
Algehele gradering
Uitstekend, fantasties, rus en vrede.
Klipkraal Gasteplaas se terugvoer
Dankie André vir jou resensie, baie bly julle het Taaibos geniet. Celeste - Klipkraal
Santie R - Feb 2021
Algehele gradering
Kon ware familie tyd hê
Klipkraal Gasteplaas se terugvoer
Santie, dankie vir die mooi resensie. Ek is bly julle het Kiepersol geniet!
Celeste
Fiona M - Jan 2021
Algehele gradering
Tranquility.
Klipkraal Gasteplaas se terugvoer
Dear Fiona, thank you for the lovely feedback. It was a privilege hosting you and your kids at Kiepersol.
Celeste
Louis C - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlik ontspannend.
Klipkraal Gasteplaas se terugvoer
Louis, dankie vir julle resensie. Ek is bly dat julle die tydjie geniet het op ons plaas.
Celeste - Klipkraal
Carene M - Aug 2020
Algehele gradering
Saligheid vanself.
Lees meerKlipkraal Gasteplaas se terugvoer
Carene, ek is so bly dat julle jul 'Blinkblaar' tydjie geniet het!
Julle is baie welkom om weer op Klipkraal te kom kuier!
Celeste
Hildegard S - Aug 2020
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek uit die stad.
Lees meerKlipkraal Gasteplaas se terugvoer
Hildegard,
Dankie vir jou resensie. Baie bly julle gesin het Taaibos so geniet!
Julle is baie welkom om weer Klipkraal toe te kom!
Celeste
Amanda C - Aug 2020
Algehele gradering
Natuur, rus en stilte.
Klipkraal Gasteplaas se terugvoer
Dankie Amanda. Dit was lekker om julle op die plaas te kon huisves.
Baie dankie vir die mooi resensie. Kom kuier weer op Klipkraal!
Natassja G - Feb 2020
Algehele gradering
Dis regtig net die perfekte plek om jou kop skoon te kry van die gejaag van lewe.
Klipkraal Gasteplaas se terugvoer
Dankie Natassja, baie bly dat julle Kiepersol geniet het! Dit was 'n voorreg om julle op die plaas te kon huisves.
Karen S - Aug 2020
Algehele gradering
Wonderful and restful.
Lees meerKlipkraal Gasteplaas se terugvoer
Karen, I'm so glad that you enjoyed your stay at Kiepersol.
You are so welcome to visit Klipkraal again!
Celeste
Alan K - Des 2020
Algehele gradering
Lovely four nights in peaceful surroundings
Klipkraal Gasteplaas se terugvoer
Dankie Alan, ek is bly dat julle die tydjie by Taaibos geniet het.
Lydia N - Des 2019
Algehele gradering
Stil, rustig, sielsvoedend.
Klipkraal Gasteplaas se terugvoer
Dankie Lydia. Baie bly om te hoor dat julle die rustigheid en stilte by Kiepersol geniet het!
Vernon F - Sep 2019
Algehele gradering
Perfekte wegkruipplekkie van die stad se gejaag.
Klipkraal Gasteplaas se terugvoer
Dankie Vernon. Baie bly julle het Kiepersol geniet!
Johan V - Aug 2019
Algehele gradering
Weereens 'n heerlike rustige naweek.
Klipkraal Gasteplaas se terugvoer
Dankie Johan en Betsie. Ek is so bly julle het Kiepersol geniet.
Nadia M - Jun 2019
Algehele gradering
Awesome view, still en rustig.
Klipkraal Gasteplaas se terugvoer
Dankie Nadia vir die mooi resensie. Baie bly dat julle Taaibos geniet het!
Kobus G - Jun 2019
Algehele gradering
Perfek.
Klipkraal Gasteplaas se terugvoer
Baie dankie Kobus, so bly julle het Kiepersol geniet.
Mariet J - Jun 2019
Algehele gradering
Nice and quiet.
Klipkraal Gasteplaas se terugvoer
Mariet, baie dankie. So bly julle het die stilte en rustigheid van Taaibos geniet!
Iemke M - Mei 2019
Algehele gradering
Huidige en omgewing pragtig.
Klipkraal Gasteplaas se terugvoer
Dankie Iemke, ons waardeer jou mooi resensie!
Annatjie V - Mei 2019
Algehele gradering
Fantastiese ervaring.
Lees meerKlipkraal Gasteplaas se terugvoer
Annatjie en Frik,
Baie dankie vir die mooi resensie, so bly dat julle die naweek by Blinkblaar geniet het!
Andrew C - Apr 2019
Algehele gradering
Taaibos Huisie is ons ons nuwe gunsteling op Klipkraal!
Lees meerKlipkraal Gasteplaas se terugvoer
Dankie aan die Cloete gesin, dit is vir ons elke keer 'n voorreg om julle op die plaas te kan ontvang!
Arne V - Mrt 2019
Algehele gradering
Mooi huisies in 'n pragtige omgewing, naby die huis.
Lees meerKlipkraal Gasteplaas se terugvoer
Dankie Arne en Belinda, baie bly julle het die naweek geniet!
Wimpie S - Jul 2019
Algehele gradering
Baie lekker plaas-atmosfeer. Al die nodige geriewe. Pragtige ligging. Baie sentraal geleë.
Klipkraal Gasteplaas se terugvoer
Dankie Wimpie, dit was 'n voorreg om julle Strydom gesin op die plaas te kon huisves. Bly julle het Taaibos geniet!
Johan V - Jan 2019
Algehele gradering
Heerlike plaasatmosfeer.
Klipkraal Gasteplaas se terugvoer
Dankie Johan en Betsie - Dit was 'n voorreg om julle op Klipkraal te kon ontvang!
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Rietfontein Plaas 461 IR, Heidelberg, 1438, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang