Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipkraal Gasteplaas

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rietfontein Plaas 461 IR, Heidelberg, 1438, Gauteng
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Klipkraal is 'n gasteplaas, 38 km suid van Heidelberg en 9 km vanaf Vaal Marina. Die gasteplaas is die ideale bestemming vir gaste wat van die stadsgeraas wil wegbreek. Die plaas skuil tussen die heuwels van die Suikerbosrand.

Verblyf word in 3 selfsorgeenhede gebied. Die eenhede is sowat 1,5 km van mekaar af geleë.

Kiepersol is 'n klipkothuis onder Kiepersolbome tussen die koppies van die Suikerbosrand en is ideaal vir 'n klein gesin. Taaibos is net met 'n 4x4-voertuig of 'n bakkie bereikbaar. Blinkblaar is 'n afgeleë huis met pragtige uitsigte op die Suikerbosrandheuwels en -grasvelde.

Al 3 eenhede het vere-duvets, kaggels en braaigeriewe, maar geen elektrisiteit nie. Die eenhede maak van sonkrag en gas gebruik.

Die plaas het 17 verskillende wildspesies waaronder swartwildebeeste, springbokke, sebras, blesbokke, jakkalse, duikers, steenbokke en rooiribbokke. Ander doendinge op die plaas sluit wildkyk, voetslaan, voëlkyk, swem in die dam en fietsry in.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Adriana P
5.0
Die hele familie het dit geniet. Dit was awesome! Celeste het uit haar pad uitgegaan om ons te akkommodeer. Ons het Kiepersol, Taaibos en Blinkblaar b...
Sien meer
Okt 2024
Sharon B
Saam met lewensmaat
4.8
Great. Wonderful! Just what we needed to unwind. Very cosy cottage with everything you need.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Brendan W
Saam met lewensmaat
4.8
Stunning beautiful place. Body, mind, and soul got to relax and rest. We were welcomed by a very friendly host who made sure everything...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Gerrie J
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker om uit stads gejaag uit te kom. Baie baie lekker ontspannende naweek gewees. Ideaal om mens se familie weer bymekaar te kry en speletjies te sp...
Sien meer
Feb 2024
Anida J
Gesin met tieners
4.6
Dorpsjapies wegbreek. Baie rustig, ons het lekker gestap en baie mooi voëls gesien.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Celeste Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Rietfontein Plaas 461 IR, Heidelberg, 1438, Gauteng
  • Gaste dink Klipkraal Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vaal Marina Gauteng
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rietfontein Plaas 461 IR, Heidelberg, 1438, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANHFrP9GGtiOFmRieTuJqT7OnkXXajUuvQxfozaps8YSECumc0t?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 44 5 1 5 Rietfontein Farm 461 IR Heidelberg 1438 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -26.795945615475 28.229147707004

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang