Kliplyster
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Rook is binnenshuis streng verbode. Indien bewyse gevind word dat gaste wel gerook het, sal die breekskadedeposito verbeur word.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Moet asb. nie na 23:00 geraas maak nie.
Honde word toegelaat mits reëlings vooraf getref word.
Dié huis het 'n sonkrag- en rugsteunkragstelsel sodat gaste nie deur beurtkrag geaffekteer word nie.
Die swembad word nie tussen 1 Mei en 31 Augustus verhit nie - slegs die Jacuzzi.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Disa Circle 46, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang