Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipmossel

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Michèle O
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Innoverend, uitmunted, onvergelykbaar, gemaklik, visueel stimulerend. Klipmossel was uitmuntend! Beslis die beste akkommodasie wat ons al ooit gehad het. Daar is geen vergelyk nie - dit was in alle opsigte onbeskryflik fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Klipmossel
Beste Michèle en vriende, Baie dankie vir die mooi ‘review’. Ons is altyd baie bly as ons gaste lekker kuier. Ons waardeer die mooi woorde wat ons inspireer om altyd ons bes te doen. Hoop ons sien julle gou weer. Groete Klipmossel

Lizane V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Hemels! Ons is mal oor Klipmossel. Ons 2de keer gewees wat ons daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Klipmossel
Dear Lizanne and family, Thank you for taking the time to leave such a glowing review! It was an absolute pleasure hosting you during your stay at Klipmossel. Your kind words mean a lot to us. Thank you for choosing to stay with us. We hope to have the opportunity to host you again in the future.

Wesley H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

It is a perfect spot to unwind and chill. The place we stayed is spectacular! A lot of attention and thought went into setting it up for the guests' comfort.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha Y
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Awesome, mooiste, netjiesste en skoonste plekkie. Dit is verseker 'n 10-uit-10-plekkie, sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucretia E
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2023

Pragtig modern en gerieflik met aandag aan fyn detail. Ons was in Kaneel en ons al 4 sal met groot vrymoedigheid die plek aan enigiemand aanbeveel! Voorstelle vir verbetering is dat die ondervloerse verhitting van die sementvloere af of laer gestel mag word indien nodig en dat die lig tydskakelaar in die badkamers of afgehaal word of baie korter aangaan. Die skerp lig in die nag wat vir 'n lang tyd na gebruik steeds by die kamers in skyn was lastig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunell D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Wonderlike verblyf! Netjies! Skoon! Presies soos die foto's! Gemaklike luukse verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizane V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Veilig netjies skoon modern. Alles wat 'n mens nodig het. Baie netjies en modern. Ons het baie lekker gebly. Bokoog sien ons gou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Luuks! Baie dankie vir ongelooflike, luukse en gerieflike akkommodasie. Alles was presies soos ons dit verkies. Ons sal nooit weer van ander akkommodasie op Paternoster gebruik maak nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mickey S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Ongelooflikste naweek met die beste akkommodasie. Top of the range. Baie netjies en baie luuks. Ideale plek vir naweek en selfs langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthie H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Fantastiese kuierstoep. Alles is baie modern en netjies. Baie lekker gebly. Alarm was bietjie irriterend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 71

Resensies 1749

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kriedoringstraat 22, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd60b617f60d7b34175f646e9f329ea709608db361c659c13b700bd0e76f9ab579b4d4119f25b4085a6954b72774e144bbe15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4) 30 5 1 5 22 Kriedoring Street Bek Bay 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.812420188345 17.883022915344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang