Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipmossel

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kriedoringstraat 22, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Klipmossel bied pragtige, moderne selfsorgwoonstelle in die stil area van Bekbaai in Paternoster en dis sowat 300 m van die strand af.

Klipmossel bied verblyf in 2 woonstelle op die eerste verdieping, Kaneel en Bokoog, en elkeen bied slaapplek aan 4 gaste. Die woonstelle het luukse toestelle. Elke woonstel beskik oor 2 en suite-dubbelslaapkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea en 'n lieflike balkon met 'n buitebraai. Die woonstelle het ook elkeen lugversorging, 'n TV met die volle DStv-pakket, Netflix en YouTube.

Die eiendom het 'n alarmstelsel en parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Paternoster bied verskeie restaurante en kafees en gaste kan perdry, visvang, met 'n kajak roei, na walvisse en dolfyne kyk, voëlkyk en tussen Julie en September blommekyk. Gaste kan ook die Kaap Columbine-Vuurtoring of die Weskus-fossielpark besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Michèle O
5.0
Innoverend, uitmunted, onvergelykbaar, gemaklik, visueel stimulerend. Klipmossel was uitmuntend! Beslis die beste akkommodasie wat ons al ooit gehad h...
Sien meer
Jul 2024
Lizane V
Gesin met tieners
5.0
Hemels! Ons is mal oor Klipmossel. Ons 2de keer gewees wat ons daar bly!
Mrt 2024
Wesley H
Saam met lewensmaat
5.0
It is a perfect spot to unwind and chill. The place we stayed is spectacular! A lot of attention and thought went into setting it up fo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Natasha Y
Saam met vriende
5.0
Awesome, mooiste, netjiesste en skoonste plekkie. Dit is verseker 'n 10-uit-10-plekkie, sal weer gaan.
Mrt 2023
Lucretia E
Saam met vriende
4.8
Pragtig modern en gerieflik met aandag aan fyn detail. Ons was in Kaneel en ons al 4 sal met groot vrymoedigheid die plek aan enigiemand aanbeveel! Vo...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 71

Resensies 1756

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Kriedoringstraat 22, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klipmossel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kriedoringstraat 22, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd60b617f60d7b34175f646e9f329ea709608db361c659c13b700bd0e76f9ab579b4d4119f25b4085a6954b72774e144bbe15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4) 30 5 1 5 22 Kriedoring Street Bek Bay 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.812420188345 17.883022915344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang