Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klippenbosch Spa and Cottages

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adele Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 maande

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Klippenbosch Spa and Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Paul E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul E

Super rustig, pragtig, helend, word weer mens.

Wat 'n juweel van 'n plekkie. So stil en met die voëls kan jy nie dink jy is net 'n klipgooi vêr van die stad af nie. As jy 'n plekkie soek waar jy en jou maat kan vergeet van die stress van die lewe en die gewoel van die stad en mekaar weer kan vind, is dit beslis die plek vir jou.

Vanaf
Vanaf R944
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R944
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R25, Klipkopplaas Erfdeel 18, Bapsfontein, 0001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9787729deb074b9a019f9368b140f0883be532924efc7a4b83783013c667e0a13c28ff65f9146270699611f502c8c6ecc80c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R944 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 R25 Farm Klipkop Portion 18 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.897473981495 28.49342864418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang